VONKMEDIA
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF


Nuusbrokkies Julie 2020

Feed

31/07/2020, 02:36 PM

1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend...   More


31/07/2020, 02:35 PM

Man verskyn in hof vir verkragting

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (46) het gister voor die Atlantis-Landdroshof vir statutêre verkragting en die verspreiding van kinderpornografie verskyn. Die getroude man wat ook kinders het, het...   More


31/07/2020, 02:35 PM

COVID-19 gevalle styg

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 482 169 . Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 812. 309 601 Mense het herstel van die virus.    More


31/07/2020, 02:34 PM

Luiperd in die Noorde van Pretoria gevind

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die DBV is tans besig met ‘n ondersoek om vas te stel hoe ‘n luiperd uit die Natuurreservaat ontsnap het en in die Klipgat dorp, Noord van Pretoria, beland het. Die luiperd is...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Ouers en dogter in Vredenburg aangeval

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is Donderdag deur drie verdagtes aangeval en beroof by hul huis in Vredenburg, Wes-Kaap. Geraldine Prinsloo (36) was omstreeks 19:00 buite, toe...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Man skiet drie vrouens, nog een beseer

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing. Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die...   More


31/07/2020, 02:30 PM

Twee gewapende rowers geskiet tydens rooftog

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee rowers is Donderdagaand doodgeskiet tydens ‘n skietgeveg met die polisie, na ‘n gewapende roof op twee winkels in Malmerbury. Die verdagtes het in ‘n wit minibus taxi gevlug...   More


30/07/2020, 03:39 PM

8-Jarige meisie se liggaam gevind na ontvoering

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die 8-jarige meisie se liggaam is vroeg Donderdagoggend gevind, nadat sy Dinsdag as vermis aangemeld is in die Tzaneen omgewing. Die meisie is vermoedelik ook verkrag voordat sy...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Besigheid eienaar en werkers aangehou deur bende

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Springfield Park besigheid-eienaar en sy werkers is Saterdagoggend oorval deur ‘n bende, aanghou met ‘n vuurwapen en vasgebind. Blue Security reaksie-offisiere het omstreeks...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Wit boere in Zimbabwe word dalk vergoed

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Ooreenkoms is Woensdag met die wit boere onderteken deur die Zimbabwiese regering om vir hulle 3,5 miljard Amerikaanse Dollar te betaal, nadat van die boere twee dekades terug...   More


Older >>