VONKMEDIA
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF


Nuusbrokkies Julie 2020


Back to overview

31/07/2020

Man skiet drie vrouens, nog een beseer

31 Julie 2020
Rachel Prinsloo

‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing.
Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die voorval beseer. Die beseerde vrou is na die hospitaal gehaas vir mediese behandeling.
Die 48-jarige man het homself later aan die polisie oorhandig.
Die verdagte sal na verwagting binnekort in die Sterkspruit-landdroshof verskyn op drie aanklagtes van moord en poging tot moord



Back to overview