VONKMEDIA
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF


Nuusbrokkies Julie 2020


Back to overview

31/07/2020

1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort

31 Julie 2020
Chantall Jv Rensburg
Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort.
Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend hoekom dit gebeur het.
Die werkers was besig om sement op die boonste verdieping te gooi toe die struktuur skielik inmekaarstort.
Volgens Xander Loubser, woordvoerder van Best Care-ambulansdienste, is 4 van die 14 beseerdes in ‘n ernstife toestand en die ander het kleiner beserings opgedoen



Back to overview