VONKMEDIA
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF


Nuusbrokkies Julie 2020

Feed

30/07/2020, 03:37 PM

Vrou los fetus in badkamer, Kaapstad

30 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Vrou word gesoek, nadat ‘n fetus in ‘n badkamer gelos. Die verdagte is kort in lengte met kort swart hare en is tussen die ouderdom van 20-25 jaar. Dit word beweer dat sy...   More


30/07/2020, 03:37 PM

1 sterf en 3 beseer toe struktuur inmekaarstort

30 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon dood en drie ander beseer toe ‘n stuktuur inmekaarstort het Donderdagoggend in Pretoria. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend hoe dit...   More


30/07/2020, 03:36 PM

3-Jarige sterf na kopskoot

30 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Susanna Adams (42) en Henry Konolo (52), se harte is stukkend, nadat hulle dogtertjie (3) Dinsdagaand gesterf het, nadat sy in die kop geskiet is. Die voorval het omstreeks...   More


30/07/2020, 09:47 AM

COVID-19 gevalle styg

30 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 471 124. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 497. 297 967 Mense het herstel van die virus.    More


29/07/2020, 03:19 PM

Menslike nedersettings: ANC verkwalik steeds apartheid vir tekortkominge – Vryheidsfront Plus

29 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Persverklarings uit die geledere van die Vryheidsfront Plus, dui aan dat die ANC-regering van die Vrystaat en sy departement van menslike nedersettings, nie daarin slaag om...   More


29/07/2020, 03:18 PM

Tulbagh-moord: Tiener kry borgtog

29 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die vier verdagtes verantwoordelik vir die moord op die mediese dokter, Roelof Botha, het Dinsdag weer in die hof verskyn. Drie van die verdagtes, 27 en die twee ander beide 30...   More


29/07/2020, 03:18 PM

8-Jarige in hospitaal met nek- en rugbeserings

29 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Laerskool seun is tans in die hospitaal, nadat ‘n hek op hom geval het. Lohan Booysen (8), is kritiek in die hospitaal met ‘n rug- en nekbesering, a.g.v ‘n swaar ysterhek,...   More


29/07/2020, 03:17 PM

Roekelose bestuurder eis vrou se lewe

29 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Rosie Haas (64), het Sondagaand gesterf, nadat sy raak gery is. Die ongeluk het omstreeks 18:30 plaasgevind nadat ‘n kar na bewering in die straat gejaag het. Die motor was...   More


29/07/2020, 03:17 PM

Man skiet vrou by begrafnis

29 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 55-Jarige man is Sondag gearresteer vir moord op ‘n vrou. Phumeza Pepta (45), is 10:00 geskiet tydens haar pa se begrafnis in Nelson Mandelabaai, Oos-Kaap. Pepta is op die...   More


29/07/2020, 03:17 PM

COVID-19 gevalle styg

29 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 459 761. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 257. 287 313 Mense het herstel van die virus.    More


<< NewerOlder >>