VONKMEDIA
waar ons die vonke laat spat


Nuushooftrekke: 3 Augustus 2020



Drankindustrie sê dis tyd om verbod te lig

3 Augustus 2020

Amor Gerber

Die SAMRC (South African Medical Research Council), se Dr Glenda Grey sê dat dit tyd is vir die regering om die verbod op drank te lig. Volgens haar het dit die doel gedien en is dit nou tyd om werke te begin red. Volgens haar was die verbod nog altyd net 'n tydelike verbod, en dis nou tyd om die verbod te lig.


Verskeie drukgroepe in die alkoholbedryf het Dr Grey se uitlatings geprys en stem saam dat daar geen bewyse is dat daar tans druk is op die gesondheidsdienste om meer beddens oop te hou nie. In die Wes-Kaap se piek, is slegs 70% van die bedkapasiteit gebruik. In Gauteg was daar laas week slegs 57% van die kapasiteit gebruik.


DA will antwoorde hê van Ramaphosa

3 Augustus 2020

Amor Gerber

Die nuus was die afgelope twee weke vol van COVID-19 kontrak skandale. John Steenhuisen, die intrim leier van die DA, het 'n offisiele versoek gerug aan parliament dat die saak bespreek kan word en dat president Ramaphosa die kan kry om vrae hieroor the antwoord.

Verskeie hoë profiel ANC lede is die afgelope twee weke op spesiale verlof geplaas om hierdie aantuigings van 'kontrakte vir vriende' te ondersoek. Onder hiedie groep is President Ramaphose se woordvoerder, wie se man van korrupsie verdink word.



 



NUUSBROKKIES


Back to overview

01/08/2020

Studies toon mondsproei kan dalk COVID-19 deaktiveer

1 Augustus 2020

Amor Gerber

Navorsing deur 'n onafhanklike laboratorium in Amerika toon dat die mondsproei, ColdGuard, virusse in die mond en keel binne 20 minute kan neutraliseer. Die navorsing toon dat 98,3% van virusse geneutraliseer word.

Die sproei is nie vir COVID-19 ontwikkel nie, maar vir algmene virusse. Dit blyk egter dat dit baie effektief kan wees om die COVID-19 virus te deaktifeer.



Back to overview


 



Allerlei

Feed

10/07/2020, 03:58 PM

PLAASSENSUS

Deur Rachel Prinsloo Ons boere is tans in 'n styd vir oorlewing. By ToekomsVonk probeer ons help waar ons kan. Met ons VeiligheidsVonk projek, gee ons al van 2019 vroeë waarskuwings toerusting aan boere wat...   More





Die groot vraag

Vertrou jy die regering se besluite rondom COVID-19?

  Ja   Nee

Nuus oor ons mense, vir ons mense....deur ons mense

annibrand@vonkmedia.co.za

Kopiereg 2020 VonkMedia NPC Reg Nr: 2018/228148/08

008396



Ondersteun gerus ons Adverteerders