VONKMEDIA
waar ons die vonke laat spat


Nuushooftrekke: 2 Augustus 2020



Skooljaar sal op 15 Desember eindig

2 Augustus 2020

Amor Gerber

Die skooljaar sal volgens die Departement van Basiese onderwys nie oorrol na 2021 toe nie, maar aanhou tot 15 Desember 2020.


GR12 leerders sal tot 15 Desember eksamen skryf en die vraestelle behoort teen 22 Januarie 2021 gemerk te wees. Die Matriekuitslae behoort dan teen middel na einde Februarie beskikbaar te wees.


Regering erken rokers is minder geneig om COVID-19 op te doen

2 Augustus 2020

Amor Gerber

Die regering het teenstrydige argumente gemaak in hofstukke in die BATSA hofsaak, waar BATSA die hof vra om die rookverbod onmiddelik op te hef.

Een van die argumente wat die regering maak is dat rokers meer geneig sou wees om die virus op te doen wanneer hulle sigratte koop. Die regering sê egter nie hoekom die koop van sigarette meer gevaarlik sou wees as die aankope van enige ander produk nie.

Die regering het verder ook erken dat rokers minder geneig is om die virus op te doen, maar dring steeds daarop aan dat rokers ernsiger siek sal word as hulle COVID opdoen.

 


Allerlei

Feed

10/07/2020, 03:58 PM

PLAASSENSUS

Deur Rachel Prinsloo Ons boere is tans in 'n styd vir oorlewing. By ToekomsVonk probeer ons help waar ons kan. Met ons VeiligheidsVonk projek, gee ons al van 2019 vroeë waarskuwings toerusting aan boere wat...   More





NUUSBROKKIES

Feed

01/08/2020, 01:18 PM

Twee dood na polisie skiet

01 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Twee verdagtes is Donderdag doodgeskiet, nadat hulle ‘n winkel beroof het. Die verdagtes het omstreeks 19:30 die eienaars van die winkel aangehou met vuurwapens en daarna...   More


01/08/2020, 10:54 AM

166 Renosters doodgemaak in eerste helfde van 2020

1 Augustus 2020 Amor Gerber DIe minster van omgewingssake, Barbara Creecy het bekend gemaak dat 166 renosters vanaf Januarie tot Junie in Suid-Afrika doodgemaak is. Dit is die helfde minder as die vorige jaar...   More


01/08/2020, 10:42 AM

FITA veg voort

1 Augustus 2020 Amor Gerber FITA (Fair-Traid Independent Tobacco Association) het Vrydag hofstukke by die Appèlhof ingdien om teen die Hooggeregshof se besluit dat die verbod of tabak wettig is te...   More


01/08/2020, 10:42 AM

Studies toon mondsproei kan dalk COVID-19 deaktiveer

1 Augustus 2020 Amor Gerber Navorsing deur 'n onafhanklike laboratorium in Amerika toon dat die mondsproei, ColdGuard, virusse in die mond en keel binne 20 minute kan neutraliseer. Die navorsing toon dat...   More


01/08/2020, 10:41 AM

Dlamini-Zuma vs DA

1 Augustus 2020 Amor Gerber Die DA se onlangse hofstukke wat by die Hooggeregshof ingedien is, vra die dat hof Afdeling 27 van die Grondwet, onwettig verklaar. Die party bevraagteken die regte van die...   More


<< NewerOlder >>


 




Die groot vraag

Vertrou jy die regering se besluite rondom COVID-19?

  Ja   Nee

Nuus oor ons mense, vir ons mense....deur ons mense

annibrand@vonkmedia.co.za

Kopiereg 2020 VonkMedia NPC Reg Nr: 2018/228148/08

008364



Ondersteun gerus ons Adverteerders