Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Groente.

Boeremense is oor die algemeen vleiseters, maar wat is nou lekkerder saam met skaapboud as gebakte artappels, soet patats en boontjies met uie, artappels en sommer baie botter!


Deel gerus jou groente resepte met ons!

Stuur 'n epos aan annibrand@vonkmedia.co.za



Groente & Spek Sosaties

Feed

07/09/2020, 12:16 PM

So maak mens

knopiesampioene blomkool kersies pepperdews fetakaas 1 pak repiespek (afhangende hoeveel monde jy het om te voed – 1 pak maak 8 porsies) Sosatiestokkies Week jou sosaties in water vir omtrent ‘n uur Sny elke...   More