Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Sop.

Ouma se boontjiesop, ma se ertjiesop. Wat is jou gunsteling?


Stuur gerus jou beste sopresepte vir ons!

Stuur 'n epos na annibrand@vonkmedia.co.za



Doodeet Mielie en speksop

06/09/2020, 12:45 PM

So maak mens

1 Pakkie spek (gesnipperd) 2 Uie Olie 2 blikkies roommielies (sweat corn) 1 Houer room 1 Pakkie groentesop poeier Sout en peper na smaak. Kerf uie fyn en braai in olie tot amper deurskynend. Gooi spek in en...   More