Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

PLAASAANVALLE & PLAASMOORDE

MEI 2021

Feed

12/05/2021, 10:31 AM

PLAASAANVAL: Muldersdrift

12 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 10 Mei omstreeks 22:20 op ‘n kleinhoewe in Rietfontein in Muldersdrift, Gauteng, plaasgevind. 6 Aanvallers, waarvan een gewapen was, het by die huis op die...   More


10/05/2021, 12:21 PM

PLAASAANVAL: Gauteng

9 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 7 Mei omstreeks 21:00 op ‘n kleinhoewe in Muldersdrift, Gauteng, plaasgevind. 4 Aanvallers, waarvan 2 gewapen was, het die inwoners op die hoewe oorval,...   More


09/05/2021, 10:51 AM

PLAASAANVAL: Mulderdrift

09 Mei 2021 Amor Gerber Op Donderdag, 6 Mei was daar ʼn plaasaanval in Incolae straat, Rietfontein, Muldersdrift. Vier aanvallers, waarvan een gewapen was het die huisbewoners aangeval. Geen arrestasies is...   More


09/05/2021, 10:49 AM

PLAASAANVAL: Franschoek

09 Mei 2021 Amor Gerber Op Vrydag 7 Mei het ʼn plaasaanval op die plaas La Ferme tussen Paarl & Franschoek gebeur. Om ongeveer 20:00 het vier aanvallers die slagoffers aangeval, vasgebind en die eiendom...   More


07/05/2021, 11:40 AM

Brits boer stabiel na plaasaanval

7 Mei 2021 Chantall Jv Rensburg Piet Schutte (43) wat Woensdagaand tydens ‘n plaasaanval twee keer in sy rug en bors geskiet is, is stabiel, maar is onder mediese verdowing. Schutte is Woensdag omstreeks...   More


Older >>


APRIL 2021

Feed

03/05/2021, 03:42 PM

PLAASAANVAL: Limpopo

3 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het gedurende die aand op 30 April in die Diepkuil-omgewing, Limpopo, plaasgevind. Die plaasbestuurder het ondersoek gaan instel toe die honde begin blaf. Die...   More


02/05/2021, 09:19 AM

PLAASAANVAL: Vrystaat

2 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 29 April omstreeks 20:00 in die Tierpoort-omgewing in Bloemfontein, Vrystaat, plaasgevind. Drie bejaarde vrouens, 79, 74 en 71 jaar oud, wat alleen op ‘n...   More


02/05/2021, 09:18 AM

PLAASMOORD: Wes-Kaap

2 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het omstreeks 20:25 op 29 April in die Kraaifontein-omgewing net buite Durbanville, Wes-Kaap, plaasgevind. 5 Aanvallers het ‘n huurder, Juan Slabbert (55), op ‘n...   More


28/04/2021, 11:31 AM

PLAASAANVAL: KwaZulu-Natal

28 April 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 21 April in die Hillcrest-omgewing, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Twee aanvallers het toegang tot die huis gekry deur ‘n venster te verwyder. Hulle het...   More


28/04/2021, 11:30 AM

PLAASAANVAL: KwaZulu-Natal

28 April 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het omstreeks 10:00 op 23 April in die Mooi Rivier-omgewing, KwaZulu-Natal, plaasgevind. ‘n Sekuriteitsmaatskappy het Vrydag inligting ontvang van ‘n plaasaanval...   More


Older >>


MAART 2021

Feed

01/04/2021, 09:40 AM

PLAASAANVAL: Pietermaritzburg

1 April 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 31 Maart in Bishopstowe, net buite Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Twee aanvallers het ‘n paartjie by hulle huis oorval - die man het...   More


31/03/2021, 12:53 PM

PLAASAANVAL: Mooinooi

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 29 Maart in die Mooinooi-omgewing, Noordwes, plaasgevind. ‘n Man het omstreeks 22:00 by die huis aangekom. Die honde het daarna begin blaf en hy het...   More


31/03/2021, 12:53 PM

PLAASMOORD: Newcastle

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het op 30 Maart in Newcastle, KwaZulu-Natal, plaasgevind. ‘n 65-Jarige boer, Graham Gibson, het omstreeks 10:00 die mielielande gaan inspekteer, waarna sy liggaam...   More


30/03/2021, 01:52 PM

PLAASAANVAL: Cullinan

30 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het omstreeks 20:30 op 29 Maart net buite die Lewzene Estate in Cullinan, Gauteng, plaasgevind. Vyf aanvallers, waarvan 2 gewapen was, het die gesin in die huis...   More


30/03/2021, 12:57 PM

PLAASAANVAL: Gauteng

30 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 22 Maart op die Jakkalsrand-hoewe in die Houtkop-omgewing in Vereeniging, Gauteng, plaasgevind. Die 42-jarige Corlene van Wyk is deur twee gewapende...   More


Older >>


FEBRUARIE 2021

Feed

01/03/2021, 09:21 AM

PLAASAANVAL: Plaaswerker vasgebind en aangerand, kluis oopgeskiet

1 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 28 Februarie in die Mokoppa-omgewing, Thabazimbi, plaasgevind. ‘n Plaaswerker is oorval, vasgebind en aangerand. Die aanvallers het daarna oor ‘n...   More


28/02/2021, 11:10 AM

PLAASAANVAL: Man aan boom vasgevind en aangerand, Bronkhorstspruit

27 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 21 Februarie in Bronkhorstspruit, Gauteng, plaasgevind. ‘n Man is in sy huis oorval deur vermoedelik 8 aanvallers, waarna hulle hom aan n boom...   More


26/02/2021, 09:28 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde vrou geskiet, Paarl

26 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Februarie omstreeks 09:30 op die Vergesig plaas in die Paarl, Wes-Kaap, plaasgevind. Drie aanvallers het met ‘n bakkie by die 69-jarige vrou, wat...   More


26/02/2021, 08:54 AM

PLAASAANVAL: Vrou aangerand en vasgebind, Boschkop

26 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Februarie omstreeks 08:00 in die Boschkop-omgewing, op die Dorsfonteinpad, Pretoria, plaasgevind. ‘n Vrou is oorval deur ‘n onbekende aantal...   More


25/02/2021, 08:34 AM

PLAASAANVAL: Man aangeval en beroof, Mpumalanga

25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Standerton, Mpumalanga, op 24 Februarie 2021. Die voorval het omstreek 20:16 plaasgevind. Vernon Brandt is deur 5 onbekende aanvallers...   More


Older >>


 

JANUARIE 2021

Feed

29/01/2021, 08:46 AM

PLAASAANVAL: Aanvallers brand los op vrou, Makwassie

29 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Donderdagmiddag op 28 Januarie 2021 in Makwassie, Noordwes, plaasgevind. Gewapende aanvallers het met swaar kalibers op Johanna van Heerden losgebrand,...   More


29/01/2021, 08:46 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval, KwaZulu-Natal

29 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 22 Januarie in Umkomaas, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Eric (80) en sy vrou Sona Nunkoo (73) is deur 2 onbekende aanvallers aangeval. Eric en sy...   More


28/01/2021, 10:09 AM

PLAASAANVAL: Man en vrou ernstig aangerand, Klipspruit

28 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Januarie omstreeks 04:00 in Klipspruit, Rustenburg, plaasgevind. ‘n Paartjie, Bobby en Elmarie Burger, is oorval deur 3 aanvallers en is ernstig...   More


26/01/2021, 09:18 AM

PLAASAANVAL opvolg: Man vas na plaashuis afbrand

26 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n 29-Jarige man is Sondag gearresteer in verband met die plaashuis in Fort Beaufort wat afgebrand het. Die arrestasie is gemaak nadat die polisie ‘n 72-uur-reaksieplan in...   More


25/01/2021, 10:18 AM

PLAASAANVAL: Werker oorval en aangehou

25 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 23 Januarie in Welbekend, Boschkop, plaasgevind. 6 mans, gewapen met messe, het by die plaaswerker se kamer ingebreek. Hulle het die werker oorval en...   More


Older >>


DESEMBER 2020

Feed

12/01/2021, 11:21 AM

PLAASAANVAL: Vrou aangerand, Nigel

12 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 11 Januarie omstreeks 10:30, net buite Nigel plaasgevind. ‘n Vrou en haar 3-jarige is deur een aanvaller oorval en ernstig aangerand. Dit is op hierdie...   More


04/01/2021, 08:47 AM

PLAASAANVAL: Mooinooi

4 Januarie 2021 Amor Gerber Op 2 Januarie 2021, het ʼn plaasaanval op ʼn plaas in Mooinooi plaasgevind. Een aanvaller het die middag van die 2de die man uit die huis gelok, terwyl ʼn tweede aanvaller in die...   More


31/12/2020, 10:54 AM

PLAASAANVAL: Frankfort

2 Januarie 2021 Amor Gerber Op 31 Desember 2020, het ʼn boer in die Frankfort distrik ʼn vreemde voertuig op een van sy plase gesien. By nadere ondersoek het hy 3 van sy skape agter in die Toyota Condor...   More


30/12/2020, 11:37 AM

PLAASAANVAL: Rustenburg

30 Desember 2020 Amor Gerber Op 28 Desember was daar ʼn plaasaanval gedurende die nag in Modderfontein naby Rustenburg. ʼn Vrou is oorval toe sy die deur vir haar honde oopgemaak het. Sy is vasgehou deur een...   More


29/12/2020, 08:35 AM

PLAASAANVAL: Nylstroom/ Naboom

29 Desember 2020 Amor Gerber Op 13 Desember en weer op die 24ste Desember, was daar Plaasaanvalle in tussen Naboomspruit en Nylstroom op die Boekenhoutpad. Daar was tussen 3 en 5 aanvallers met panga’s en...   More


Older >>


NOVEMBER 2020

Feed

02/12/2020, 01:17 PM

PLAASMOORD: Bejaarde man geskiet

2 Desember 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasmoord in Muden, KwaZulu-Natal op 24 November 2020. Die 79-jarige boer is deur twee onbekende aanvallers aangeval, terwyl hy besig was om na sy seun se...   More


02/12/2020, 01:17 PM

PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie en dogter aangeval

2 Desember 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Paarl, Wes-Kaap op 2 Desember 2020. ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is deur 4 onbekende aanvallers aangeval. Die aanvallers het die...   More


01/12/2020, 01:23 PM

PLAASMOORD opvolg: Polisie op spoor van moordenaars, Tonteldoos

1 Desember 2020 Rachel Prinsloo Die Limpopo polisie is op soek na die drie aanvallers, wat verantwoordelik is vir die moord op die 60-jarige Len Pretorius, wat Vrydagaand op ‘n gasteplaas in Tonteldoos,...   More


01/12/2020, 10:49 AM

PLAASAANVAL: 23-Jarige vrou oorval, Marquard

1 Desember 2020 Rachel Prinsloo ‘n 23-Jarige vrou is omsteeks 17:10 Maandagmiddag in Horlandia distrik, Marquard, oorval deur twee aanvallers. Die vrou, Tyla Jankielsohn, het by die motorhek gestop om hom...   More


30/11/2020, 01:41 PM

PLAASAANVAL opvolg: Verkykerskop, Vrystaat

30 November 2020 Rachel Prinsloo Vyf aanvallers is Vrydag gearresteer nadat hulle by ‘n huis op ‘n plaas in Verkykersdorp, Vrystaat, probeer inbreek. ‘n 73-Jarige vrou was alleen by die huis, nadat haar man...   More


Older >>


Oktober 2020

Feed

31/10/2020, 11:27 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Broederstroom, Noord-Wes op 29 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 19:45 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, Jill (76) en John (76) is...   More


30/10/2020, 09:50 AM

PLAASMOORD opvolg: Viljoenskroon

30 Oktober 2020 Amor Gerber Dave Wessels se liggaam is op Sondag 25 Oktober in die spaarkamer van sy huis op 'n kleinhoewe buite die dorp gevind. Daar word verwag dat hy doodgewurg is en hy is...   More


29/10/2020, 09:15 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Mulderdrift, Gauteng op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 20:00 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, beide 82-jaar oud, is deur 3...   More


28/10/2020, 09:53 AM

PLAASAANVAL: Man gesteek met skroewedraaier

28 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Grassdale, Stutterheim, Oos-Kaap op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 04:00 plaasgevind. ‘n Man is met ‘n skroewedraaier in sy arm...   More


26/10/2020, 11:28 AM

PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon

PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon 26 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Daar was Sondagoggend ‘n plaasmoord in die Viljoenskroon-omgewing, Vrystaat. ‘n Skaap en bees boer, Dave Wessels, se...   More


Older >>


September 2020


Back to overview

01/10/2020

PLAASMOORD: Bejaarde vrou aangerand en dogter verwurg

01 Oktober 2020
Chantall Jv Rensburg
Daar was ‘n plaasmoord in Delmas, Mpumalanga op 30 September 2020. Die voorval het omstreeks 13:00 plaasgevind.
Twee aanvallers het ‘n bejaarde vrou, vermoedelik in haar 60’s, oorval en haar dogter (44) aangeval en verwurg.
Die bejaarde vrou is met ‘n stomp voorwerp aangerand. Die huishulp is vasgebind en in die badkamer toegesluit.
Die aanvallers het gevlug met die gesin se bakkie, sowel as ‘n skootrekenaar en ‘n selfoon.
Die aanvallers is in hegtenis geneem, nadat hul die bakkie op die R50 Delmas-pad gerol het. Die ma het die nodige sorg en hulp ontvang.
Daar is geen ander inligting op hierdie stadium beskikbaar nie.



Back to overview


Augustus 2020

Feed

11/09/2020, 12:47 PM

Man sterf na motorfietsryer hom by restaurant skiet

11 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 40-Jarige man is dood Donderdagmiddag omstreeks 14:45, nadat ‘n motorfitsryer hom in ‘n restaurant in Gordonsbaai, Wes-Kaap, doodgeskiet het. Beeldmateriaal wat op...   More


01/09/2020, 02:14 PM

PLAASAANVAL: Bejaarde vrou aangerand

1 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Maandag, 31 Augustus 2020 in Bloemdal, naby Bloemfontein, plaasgevind. ‘n Bejaarde vrou is in haar huis, deur drie aanvallers oorval en ernstig aangerand....   More


31/08/2020, 09:43 AM

PLAASAANVAL: Vrou oorval en vasgebind

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Vrou is Sondagaand op haar plaas in Skeerpoort, Noord-Wes, oorval deur drie aanvallers. Die vrou het omstreeks 19:00 na haar perde gaan kyk, toe drie aanvallers haar oorval...   More


30/08/2020, 12:42 PM

PLAASAANVAL: Boer twee maal geskiet in Gerhardsville

30 Augustus 2020 Amor Gerber Op 29 Augustus 2020 is 'n man in Gerhardsville, in Gauteng geskiet nadat hy ongeveer 21:00 gaan ondesoek instel het na sy heining alarm afgegaan het. Hy is in sy been en maag...   More


30/08/2020, 12:41 PM

PLAASMOORD: Egpaar vermoor in Normandien

30 Augustus 2020 Amor Gerber 'n Dubbele plaasmoord het op 29 Augustus 2020 naby Newcaste in KZN plaasgevind. Glen (63) en Wida (60) Rafferty is op hulle plaas in Normadien doodgeskiet. Hulle is moontlik...   More


29/08/2020, 01:53 PM

PLAASMOORD: Boer doodgesteek

29 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Summerveld, KwaZulu-Natal, op 25 Augustus 2020. Die voorval het omstreeks 20:30 plaasgevind. ‘n Boer (52) is doodgesteek, nadat 5 aanvallers...   More


28/08/2020, 10:14 AM

PLAASAANVAL: Vyf aanvallers oorval gesin

28 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag omstreeks 19:15 in Oostermoed, naby Broederstroom, plaasgevind. ‘n Gesin van vyf, twee vrouens, 36 en 19 jaar oud, en drie kinders 10, 6 en 5 jaar...   More


27/08/2020, 12:54 PM

PLAASAANVAL: Boer oorval, sekuriteitsbeampte geskiet

27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag in Heidelvallei, Mpumalanga plaasgevind, kort na ‘n vorige aanval, in dieselfde area. Die plaaslike boere en owerhede was besig by die...   More


27/08/2020, 12:53 PM

PLAASAANVAL: Vrou en werker oorval en nog ‘n boer beroof

27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdagmiddag in Heidelvallei, Mpumalanga, plaasgevind. ‘n Vrou en ‘n werker was besig om, per motorvoertuig, die plaas te verlaat, toe hulle oorval is...   More


27/08/2020, 09:46 AM

PLAASAANVAL: Vrou geskiet

27 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Walkerville, Gauteng op 26 Augustus 2020. ‘n Vroulike slagoffer is geskiet en in die maag en been gesteek deur ‘n onbekende aantal aanvallers....   More


Older >>