Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

PLAASAANVALLE & PLAASMOORDE

 

JANUARIE 2021

Feed

18/01/2021, 10:16 AM

PLAASAANVAL: Balfour, Mpumalanga

18 Januarie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 17 Januarie op die plaas Wolvenbank, op die R548 in die rigting van Balfour plaasgevind. Vier aanvallers het die eienaar van die plaas, Mapule Tambo en...   More


17/01/2021, 11:18 AM

PLAASAANVAL: Gewapende roof, Leeuwfontein

17 Januarie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 17 Januarie omstreeks 02:00 op ‘n kleinhoewe in Leeuwfontein, Gauteng, plaasgevind. Twee aanvallers het die eienaar van ‘n Haval H1, met die registrasie...   More


15/01/2021, 09:11 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde vrou vasgebind

15 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Brondal, Mpumalanga op 14 Januarie 2021. ‘n Bejaarde vrou is deur 2 onbekende aanvallers aangeval. Hulle het haar vasgebind en beroof. Die...   More




DESEMBER 2020

Feed

12/01/2021, 11:21 AM

PLAASAANVAL: Vrou aangerand, Nigel

12 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 11 Januarie omstreeks 10:30, net buite Nigel plaasgevind. ‘n Vrou en haar 3-jarige is deur een aanvaller oorval en ernstig aangerand. Dit is op hierdie...   More


04/01/2021, 08:47 AM

PLAASAANVAL: Mooinooi

4 Januarie 2021 Amor Gerber Op 2 Januarie 2021, het ʼn plaasaanval op ʼn plaas in Mooinooi plaasgevind. Een aanvaller het die middag van die 2de die man uit die huis gelok, terwyl ʼn tweede aanvaller in die...   More


31/12/2020, 10:54 AM

PLAASAANVAL: Frankfort

2 Januarie 2021 Amor Gerber Op 31 Desember 2020, het ʼn boer in die Frankfort distrik ʼn vreemde voertuig op een van sy plase gesien. By nadere ondersoek het hy 3 van sy skape agter in die Toyota Condor...   More


30/12/2020, 11:37 AM

PLAASAANVAL: Rustenburg

30 Desember 2020 Amor Gerber Op 28 Desember was daar ʼn plaasaanval gedurende die nag in Modderfontein naby Rustenburg. ʼn Vrou is oorval toe sy die deur vir haar honde oopgemaak het. Sy is vasgehou deur een...   More


29/12/2020, 08:35 AM

PLAASAANVAL: Nylstroom/ Naboom

29 Desember 2020 Amor Gerber Op 13 Desember en weer op die 24ste Desember, was daar Plaasaanvalle in tussen Naboomspruit en Nylstroom op die Boekenhoutpad. Daar was tussen 3 en 5 aanvallers met panga’s en...   More


Older >>


NOVEMBER 2020


Back to overview

02/12/2020

PLAASMOORD: Bejaarde man geskiet

2 Desember 2020
Chantall Jv Rensburg

Daar was ‘n plaasmoord in Muden, KwaZulu-Natal op 24 November 2020.

Die 79-jarige boer is deur twee onbekende aanvallers aangeval, terwyl hy besig was om na sy seun se skape en vee te kyk.

Die bejaarde boer is aan ‘n boom vasgemaak en is in sy bors geskiet. Die man is na ‘n hospitaal geneem, maar het verlede Vrydag aan sy wonde beswyk.

‘n Selfoon en kontant is tydens die aanval geroof.

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord.



Back to overview


Oktober 2020

Feed

31/10/2020, 11:27 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Broederstroom, Noord-Wes op 29 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 19:45 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, Jill (76) en John (76) is...   More


30/10/2020, 09:50 AM

PLAASMOORD opvolg: Viljoenskroon

30 Oktober 2020 Amor Gerber Dave Wessels se liggaam is op Sondag 25 Oktober in die spaarkamer van sy huis op 'n kleinhoewe buite die dorp gevind. Daar word verwag dat hy doodgewurg is en hy is...   More


29/10/2020, 09:15 AM

PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Mulderdrift, Gauteng op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 20:00 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, beide 82-jaar oud, is deur 3...   More


28/10/2020, 09:53 AM

PLAASAANVAL: Man gesteek met skroewedraaier

28 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Grassdale, Stutterheim, Oos-Kaap op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 04:00 plaasgevind. ‘n Man is met ‘n skroewedraaier in sy arm...   More


26/10/2020, 11:28 AM

PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon

PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon 26 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Daar was Sondagoggend ‘n plaasmoord in die Viljoenskroon-omgewing, Vrystaat. ‘n Skaap en bees boer, Dave Wessels, se...   More


Older >>


September 2020

Feed

02/10/2020, 09:33 AM

Opvolg: Plaasaanval nou plaasmoord, Gerhardsville

2 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Stan Jackson, die boer wat tydens ‘n plaasaanval op 29 Augustus 2020 in Gerharsville, naby Centurion, in sy been en heup geskiet is, het Dinsdag weens sy beserings van die...   More


02/10/2020, 09:13 AM

Plaasaanvallers verskyn in hof na aanval op bejaarde egpaar

2 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Twee plaasaanvallers, Luyanda Velaphi (34) en Poto Morolwa (32), het reeds Woensdag in die Bethulie-landdroshof verskyn vir die aanval op ‘n bejaarde egpaar, op hul plaas in...   More


01/10/2020, 10:00 AM

PLAASMOORD: Bejaarde vrou aangerand en dogter verwurg

01 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasmoord in Delmas, Mpumalanga op 30 September 2020. Die voorval het omstreeks 13:00 plaasgevind. Twee aanvallers het ‘n bejaarde vrou, vermoedelik in haar...   More


30/09/2020, 09:38 AM

Plaasaanvaller verskyn in hof na aanval op boervrou in 2015

30 September 2020 Rachel Prinsloo Die beskuldigde wat in 2015 ‘n boervrou, Alison Oates, op haar plaas naby Harrismith aangeval, gemartel en verkrag het, sal Woensdag in die plaaslike streekhof verskyn. Drie...   More


28/09/2020, 10:16 AM

Plaasaanval opvolg: Klipheuwel

28 September 2020 Rachel Prinsloo Die polisie in die Wes-Kaap is besig om ‘n saak van huisroof en poging tot moord te ondersoek, na ‘n plaasaanval Saterdagoggend in Klipheuwel, waar die gesin tydens die...   More


Older >>


Augustus 2020

Feed

11/09/2020, 12:47 PM

Man sterf na motorfietsryer hom by restaurant skiet

11 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 40-Jarige man is dood Donderdagmiddag omstreeks 14:45, nadat ‘n motorfitsryer hom in ‘n restaurant in Gordonsbaai, Wes-Kaap, doodgeskiet het. Beeldmateriaal wat op...   More


01/09/2020, 02:14 PM

PLAASAANVAL: Bejaarde vrou aangerand

1 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Maandag, 31 Augustus 2020 in Bloemdal, naby Bloemfontein, plaasgevind. ‘n Bejaarde vrou is in haar huis, deur drie aanvallers oorval en ernstig aangerand....   More


31/08/2020, 09:43 AM

PLAASAANVAL: Vrou oorval en vasgebind

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Vrou is Sondagaand op haar plaas in Skeerpoort, Noord-Wes, oorval deur drie aanvallers. Die vrou het omstreeks 19:00 na haar perde gaan kyk, toe drie aanvallers haar oorval...   More


30/08/2020, 12:42 PM

PLAASAANVAL: Boer twee maal geskiet in Gerhardsville

30 Augustus 2020 Amor Gerber Op 29 Augustus 2020 is 'n man in Gerhardsville, in Gauteng geskiet nadat hy ongeveer 21:00 gaan ondesoek instel het na sy heining alarm afgegaan het. Hy is in sy been en maag...   More


30/08/2020, 12:41 PM

PLAASMOORD: Egpaar vermoor in Normandien

30 Augustus 2020 Amor Gerber 'n Dubbele plaasmoord het op 29 Augustus 2020 naby Newcaste in KZN plaasgevind. Glen (63) en Wida (60) Rafferty is op hulle plaas in Normadien doodgeskiet. Hulle is moontlik...   More


29/08/2020, 01:53 PM

PLAASMOORD: Boer doodgesteek

29 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Summerveld, KwaZulu-Natal, op 25 Augustus 2020. Die voorval het omstreeks 20:30 plaasgevind. ‘n Boer (52) is doodgesteek, nadat 5 aanvallers...   More


28/08/2020, 10:14 AM

PLAASAANVAL: Vyf aanvallers oorval gesin

28 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag omstreeks 19:15 in Oostermoed, naby Broederstroom, plaasgevind. ‘n Gesin van vyf, twee vrouens, 36 en 19 jaar oud, en drie kinders 10, 6 en 5 jaar...   More


27/08/2020, 12:54 PM

PLAASAANVAL: Boer oorval, sekuriteitsbeampte geskiet

27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag in Heidelvallei, Mpumalanga plaasgevind, kort na ‘n vorige aanval, in dieselfde area. Die plaaslike boere en owerhede was besig by die...   More


27/08/2020, 12:53 PM

PLAASAANVAL: Vrou en werker oorval en nog ‘n boer beroof

27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdagmiddag in Heidelvallei, Mpumalanga, plaasgevind. ‘n Vrou en ‘n werker was besig om, per motorvoertuig, die plaas te verlaat, toe hulle oorval is...   More


27/08/2020, 09:46 AM

PLAASAANVAL: Vrou geskiet

27 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Walkerville, Gauteng op 26 Augustus 2020. ‘n Vroulike slagoffer is geskiet en in die maag en been gesteek deur ‘n onbekende aantal aanvallers....   More


Older >>