PLAASAANVALLE & PLAASMOORDE
FEBRUARIE 2021 | ![]() |
26/02/2021, 08:54 AM
PLAASAANVAL: Vrou aangerand en vasgebind, Boschkop
26 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Februarie omstreeks 08:00 in die Boschkop-omgewing, op die Dorsfonteinpad, Pretoria, plaasgevind. ‘n Vrou is oorval deur ‘n onbekende aantal... More
25/02/2021, 08:34 AM
PLAASAANVAL: Man aangeval en beroof, Mpumalanga
25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Standerton, Mpumalanga, op 24 Februarie 2021. Die voorval het omstreek 20:16 plaasgevind. Vernon Brandt is deur 5 onbekende aanvallers... More
24/02/2021, 09:25 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde man met mes gesteek, Kameeldrift Wes
24 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 23 Februarie omstreeks 01:00 op ‘n kleinhoewe in Kameeldrif Wes, Pretoria, plaasgevind. ‘n Aanvaller het toegang deur ‘n venster tot die huis gekry,... More
22/02/2021, 09:53 AM
PLAASAANVAL: Man en sy ma aangeval en beroof, Bethal
22 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 21 Februarie omstreeks 11:00 op die Kuilfonteinpad, net buite Bethal, Mpumalanga, plaasgevind. Jan de Jager en sy bejaarde ma is deur 5 aanvallers,... More
20/02/2021, 09:48 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval en beroof, Louis Trichardt
20 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 18 Februarie in Louis Trichardt, Limpopo, plaasgevind. Twee plaaswerkers en ‘n bejaarde paartjie is aangeval deur ‘n onbekende aantal... More
Older >> |
JANUARIE 2021 | ![]() |
29/01/2021, 08:46 AM
PLAASAANVAL: Aanvallers brand los op vrou, Makwassie
29 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Donderdagmiddag op 28 Januarie 2021 in Makwassie, Noordwes, plaasgevind. Gewapende aanvallers het met swaar kalibers op Johanna van Heerden losgebrand,... More
29/01/2021, 08:46 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval, KwaZulu-Natal
29 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 22 Januarie in Umkomaas, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Eric (80) en sy vrou Sona Nunkoo (73) is deur 2 onbekende aanvallers aangeval. Eric en sy... More
28/01/2021, 10:09 AM
PLAASAANVAL: Man en vrou ernstig aangerand, Klipspruit
28 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Januarie omstreeks 04:00 in Klipspruit, Rustenburg, plaasgevind. ‘n Paartjie, Bobby en Elmarie Burger, is oorval deur 3 aanvallers en is ernstig... More
26/01/2021, 09:18 AM
PLAASAANVAL opvolg: Man vas na plaashuis afbrand
26 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n 29-Jarige man is Sondag gearresteer in verband met die plaashuis in Fort Beaufort wat afgebrand het. Die arrestasie is gemaak nadat die polisie ‘n 72-uur-reaksieplan in... More
25/01/2021, 10:18 AM
PLAASAANVAL: Werker oorval en aangehou
25 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 23 Januarie in Welbekend, Boschkop, plaasgevind. 6 mans, gewapen met messe, het by die plaaswerker se kamer ingebreek. Hulle het die werker oorval en... More
Older >> |
DESEMBER 2020 | ![]() |
12/01/2021, 11:21 AM
PLAASAANVAL: Vrou aangerand, Nigel
12 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 11 Januarie omstreeks 10:30, net buite Nigel plaasgevind. ‘n Vrou en haar 3-jarige is deur een aanvaller oorval en ernstig aangerand. Dit is op hierdie... More
04/01/2021, 08:47 AM
PLAASAANVAL: Mooinooi
4 Januarie 2021 Amor Gerber Op 2 Januarie 2021, het ʼn plaasaanval op ʼn plaas in Mooinooi plaasgevind. Een aanvaller het die middag van die 2de die man uit die huis gelok, terwyl ʼn tweede aanvaller in die... More
31/12/2020, 10:54 AM
PLAASAANVAL: Frankfort
2 Januarie 2021 Amor Gerber Op 31 Desember 2020, het ʼn boer in die Frankfort distrik ʼn vreemde voertuig op een van sy plase gesien. By nadere ondersoek het hy 3 van sy skape agter in die Toyota Condor... More
30/12/2020, 11:37 AM
PLAASAANVAL: Rustenburg
30 Desember 2020 Amor Gerber Op 28 Desember was daar ʼn plaasaanval gedurende die nag in Modderfontein naby Rustenburg. ʼn Vrou is oorval toe sy die deur vir haar honde oopgemaak het. Sy is vasgehou deur een... More
29/12/2020, 08:35 AM
PLAASAANVAL: Nylstroom/ Naboom
29 Desember 2020 Amor Gerber Op 13 Desember en weer op die 24ste Desember, was daar Plaasaanvalle in tussen Naboomspruit en Nylstroom op die Boekenhoutpad. Daar was tussen 3 en 5 aanvallers met panga’s en... More
Older >> |
NOVEMBER 2020 | ![]() |
02/12/2020, 01:17 PM
PLAASMOORD: Bejaarde man geskiet
2 Desember 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasmoord in Muden, KwaZulu-Natal op 24 November 2020. Die 79-jarige boer is deur twee onbekende aanvallers aangeval, terwyl hy besig was om na sy seun se... More
02/12/2020, 01:17 PM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie en dogter aangeval
2 Desember 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Paarl, Wes-Kaap op 2 Desember 2020. ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is deur 4 onbekende aanvallers aangeval. Die aanvallers het die... More
01/12/2020, 01:23 PM
PLAASMOORD opvolg: Polisie op spoor van moordenaars, Tonteldoos
1 Desember 2020 Rachel Prinsloo Die Limpopo polisie is op soek na die drie aanvallers, wat verantwoordelik is vir die moord op die 60-jarige Len Pretorius, wat Vrydagaand op ‘n gasteplaas in Tonteldoos,... More
01/12/2020, 10:49 AM
PLAASAANVAL: 23-Jarige vrou oorval, Marquard
1 Desember 2020 Rachel Prinsloo ‘n 23-Jarige vrou is omsteeks 17:10 Maandagmiddag in Horlandia distrik, Marquard, oorval deur twee aanvallers. Die vrou, Tyla Jankielsohn, het by die motorhek gestop om hom... More
30/11/2020, 01:41 PM
PLAASAANVAL opvolg: Verkykerskop, Vrystaat
30 November 2020 Rachel Prinsloo Vyf aanvallers is Vrydag gearresteer nadat hulle by ‘n huis op ‘n plaas in Verkykersdorp, Vrystaat, probeer inbreek. ‘n 73-Jarige vrou was alleen by die huis, nadat haar man... More
Older >> |
Oktober 2020 | ![]() |
31/10/2020, 11:27 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval
31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Broederstroom, Noord-Wes op 29 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 19:45 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, Jill (76) en John (76) is... More
30/10/2020, 09:50 AM
PLAASMOORD opvolg: Viljoenskroon
30 Oktober 2020 Amor Gerber Dave Wessels se liggaam is op Sondag 25 Oktober in die spaarkamer van sy huis op 'n kleinhoewe buite die dorp gevind. Daar word verwag dat hy doodgewurg is en hy is... More
29/10/2020, 09:15 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval
29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Mulderdrift, Gauteng op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 20:00 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, beide 82-jaar oud, is deur 3... More
28/10/2020, 09:53 AM
PLAASAANVAL: Man gesteek met skroewedraaier
28 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Grassdale, Stutterheim, Oos-Kaap op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 04:00 plaasgevind. ‘n Man is met ‘n skroewedraaier in sy arm... More
26/10/2020, 11:28 AM
PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon
PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon 26 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Daar was Sondagoggend ‘n plaasmoord in die Viljoenskroon-omgewing, Vrystaat. ‘n Skaap en bees boer, Dave Wessels, se... More
Older >> |
September 2020 | ![]() |
02/10/2020, 09:33 AM
Opvolg: Plaasaanval nou plaasmoord, Gerhardsville
2 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Stan Jackson, die boer wat tydens ‘n plaasaanval op 29 Augustus 2020 in Gerharsville, naby Centurion, in sy been en heup geskiet is, het Dinsdag weens sy beserings van die... More
02/10/2020, 09:13 AM
Plaasaanvallers verskyn in hof na aanval op bejaarde egpaar
2 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Twee plaasaanvallers, Luyanda Velaphi (34) en Poto Morolwa (32), het reeds Woensdag in die Bethulie-landdroshof verskyn vir die aanval op ‘n bejaarde egpaar, op hul plaas in... More
01/10/2020, 10:00 AM
PLAASMOORD: Bejaarde vrou aangerand en dogter verwurg
01 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasmoord in Delmas, Mpumalanga op 30 September 2020. Die voorval het omstreeks 13:00 plaasgevind. Twee aanvallers het ‘n bejaarde vrou, vermoedelik in haar... More
30/09/2020, 09:38 AM
Plaasaanvaller verskyn in hof na aanval op boervrou in 2015
30 September 2020 Rachel Prinsloo Die beskuldigde wat in 2015 ‘n boervrou, Alison Oates, op haar plaas naby Harrismith aangeval, gemartel en verkrag het, sal Woensdag in die plaaslike streekhof verskyn. Drie... More
28/09/2020, 10:16 AM
Plaasaanval opvolg: Klipheuwel
28 September 2020 Rachel Prinsloo Die polisie in die Wes-Kaap is besig om ‘n saak van huisroof en poging tot moord te ondersoek, na ‘n plaasaanval Saterdagoggend in Klipheuwel, waar die gesin tydens die... More
Older >> |
Augustus 2020 | ![]() |
11/09/2020, 12:47 PM
Man sterf na motorfietsryer hom by restaurant skiet
11 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 40-Jarige man is dood Donderdagmiddag omstreeks 14:45, nadat ‘n motorfitsryer hom in ‘n restaurant in Gordonsbaai, Wes-Kaap, doodgeskiet het. Beeldmateriaal wat op... More
01/09/2020, 02:14 PM
PLAASAANVAL: Bejaarde vrou aangerand
1 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Maandag, 31 Augustus 2020 in Bloemdal, naby Bloemfontein, plaasgevind. ‘n Bejaarde vrou is in haar huis, deur drie aanvallers oorval en ernstig aangerand.... More
31/08/2020, 09:43 AM
PLAASAANVAL: Vrou oorval en vasgebind
31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Vrou is Sondagaand op haar plaas in Skeerpoort, Noord-Wes, oorval deur drie aanvallers. Die vrou het omstreeks 19:00 na haar perde gaan kyk, toe drie aanvallers haar oorval... More
30/08/2020, 12:42 PM
PLAASAANVAL: Boer twee maal geskiet in Gerhardsville
30 Augustus 2020 Amor Gerber Op 29 Augustus 2020 is 'n man in Gerhardsville, in Gauteng geskiet nadat hy ongeveer 21:00 gaan ondesoek instel het na sy heining alarm afgegaan het. Hy is in sy been en maag... More
30/08/2020, 12:41 PM
PLAASMOORD: Egpaar vermoor in Normandien
30 Augustus 2020 Amor Gerber 'n Dubbele plaasmoord het op 29 Augustus 2020 naby Newcaste in KZN plaasgevind. Glen (63) en Wida (60) Rafferty is op hulle plaas in Normadien doodgeskiet. Hulle is moontlik... More
29/08/2020, 01:53 PM
PLAASMOORD: Boer doodgesteek
29 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Summerveld, KwaZulu-Natal, op 25 Augustus 2020. Die voorval het omstreeks 20:30 plaasgevind. ‘n Boer (52) is doodgesteek, nadat 5 aanvallers... More
28/08/2020, 10:14 AM
PLAASAANVAL: Vyf aanvallers oorval gesin
28 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag omstreeks 19:15 in Oostermoed, naby Broederstroom, plaasgevind. ‘n Gesin van vyf, twee vrouens, 36 en 19 jaar oud, en drie kinders 10, 6 en 5 jaar... More
27/08/2020, 12:54 PM
PLAASAANVAL: Boer oorval, sekuriteitsbeampte geskiet
27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag in Heidelvallei, Mpumalanga plaasgevind, kort na ‘n vorige aanval, in dieselfde area. Die plaaslike boere en owerhede was besig by die... More
27/08/2020, 12:53 PM
PLAASAANVAL: Vrou en werker oorval en nog ‘n boer beroof
27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdagmiddag in Heidelvallei, Mpumalanga, plaasgevind. ‘n Vrou en ‘n werker was besig om, per motorvoertuig, die plaas te verlaat, toe hulle oorval is... More
27/08/2020, 09:46 AM
PLAASAANVAL: Vrou geskiet
27 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Walkerville, Gauteng op 26 Augustus 2020. ‘n Vroulike slagoffer is geskiet en in die maag en been gesteek deur ‘n onbekende aantal aanvallers.... More
Older >> |