PLAASAANVALLE & PLAASMOORDE
MAART | ![]() |
30/03/2022, 11:20 AM
PLAASAANVAL: Sundra
30 Maart 2022 Amor Gerber Op 27 Maart 2022 was daar ‘n plaasaanval op ‘n plaas buite Sundra. Teen ongeveer 22:00 die aand het vier aanvallers ‘n plaaswerker en haar vriend in die hoofhuis op die plaas... More
26/03/2022, 06:44 PM
PLAASAANVAL: Delmas
26 Maart 2022 Amor Gerber Op Saterdagoggend, 26 Maart 2022 was daar ‘n plaasaanval net buite Delmas in die Rietkol-area. ‘n Vrou is oorweldig in die tuin en in die huis in gesleep. Dit is onduidelik hoeveel... More
21/03/2022, 11:13 AM
PLAASMOORD: Delmas
21 Maart 2022 Amor Gerber ‘n 76-jarige man is Sondagoggend, 20 Maart 2022 op die plaas Welgevonden naby Delmas vermoor. Gustav en Elma Rappard het ongeveer 11:00 Sondagoggend ‘n motor by hulle plaashek... More
20/03/2022, 04:58 PM
PLAASAANVAL: Nelspruit
20 Maart 2022 Amor Gerber Op Vrydag 11 Maart 2022 was daar ‘n plaasaanval in Nelspruit. Die aanval het net na 13:00 op ‘n plaas net buite die dorp gebeur. ‘n Vrou is oorval deur vyf gewapende mans in haar... More
11/03/2022, 10:28 AM
PLAASAANVAL: Camperdown
11 Maart 2022 Amor Gerber Daar was ‘n plaasaanval op 9 Maart 2022, op ‘n plaas in Camperdown. ‘n 80-jarige man en een van sy werkers is net na 13:00 aangeval deur twee gewapende mans. Hulle is vasgebind en... More
FEBRUARIE | ![]() |
07/03/2022, 12:50 PM
PLAASAANVAL: Paulpietersburg
7 Maart 2022 Amor Gerber Op 5 Maart 2022, was daar ‘n plaasaanval in die Paulpietersburg-omgewing. Die boer, Andre Claassen en sy vrou Wilana is aangeval toe hulle net na 20:00 die aand op die plaas aangekom... More
03/03/2022, 09:48 AM
PLAASMOORD - Nelspruit
3 Maart 2022 Helga Swart Die liggaam van Susan Kilmister (68) is op 28 Februarie in haar slaapkamer op ‘n kleinhoewe in Cromdale (Nelspruit) gevind. Dit is tans nie duidelik wat gebeur het nie maar daar is... More
26/02/2022, 05:55 PM
PLAASMOORD: Bultfontein
26 Februarie 2022 Amor Gerber Op 20 Februarie, 2022 was daar ‘n plaasmoord op ‘n plaas in die Bultfontein omgewing in die Vrystaat. Tannie Lettie de Ru (79) se liggaam is deur haar seun in die plaashuis... More
24/02/2022, 08:54 AM
PLAASAANVAL: Oos-Kaap
24 Februarie 2022 Amor Gerber Op 22 Februarie 2022 was daar ‘n plaasaanval in Theescombe in die Oos-Kaap. Teen ongeveer 20:30 het drie gewapende aanvallers die huis binne gestorm en skote op die slagoffer af... More
23/02/2022, 09:02 AM
PLAASAANVAL: Boschkop
23 Februarie 2022 Helga Swart ‘n Plaasaanval het op 19 Februarie 2022 ongeveer 19:30 op ‘n plaas in Tweedragt in Boschkop plaasgevind. Vyf gewapende aanvallers het die huis binnegekom en die inwoners... More
Older >> |
JANUARIE | ![]() |
09/02/2022, 10:18 AM
PLAASAANVAL: Patensie
9 Februarie 2022 Amor Gerber Op Sondag, 6 Februarie 2022 was daar ‘n plaasaanval op ‘n plaas buit Patensie in die Oos-Kaap. Ongeveer 20:00 die aand is ‘n ou oom en tannie wakker gemaak deur ‘n geluid in... More
02/02/2022, 09:30 AM
PLAASAANVAL: Springs
2 Februarie 2022 Amor Gerber Op 29 Januarie 2022 was daar ‘n poging tot ‘n plaasaanval op ‘n kleinhoewe in Springs. Die eienaar het net na middernag wakker geword van sy honde wat blaf en by die venster uit... More
31/01/2022, 01:51 PM
PLAASAANVAL: Ohrigstad
31 Januarie 2022 Amor Gerber ‘n Plaasaanval het op 28 Januarie 2022, helder oordag, ongeveer om 15:00 op ‘n plaas in die Ohrigstad omgewing plaasgevind. Die aanval het op ‘n egpaar en bejaarde dame... More
25/01/2022, 11:07 AM
PLAASAANVAL: Twee plaasaanvalle binne 24 uur
25 Januarie 2022 Helga Swart ‘n Boer van Lions River by Howick is Maandag, 24 Januarie, dood in sy erf aangetref. Die oorledene is ‘n bejaarde boer en was vasgebind toe hy gevind is. Dit is onbekend wat... More
24/01/2022, 10:06 AM
PLAASMOORD: Weskaap
24 Januarie 2022 Amor Gerber Op Sondag, 23 Januarie 2022 was daar ‘n plaasmoord op die plaas Welverdiend, in die Rawsenville area in die Weskaap. Die slagoffer was tannie Elizabeth (Ebbie) Lee (89). Tannie... More
Older >> |
DESEMBER | ![]() |
05/01/2022, 10:12 AM
PLAASAANVAL: Brits
5 Januarie 2022 Amor Gerber Daar was ‘n plaasaanval op 31 Desember 2021 op ‘n plaas naby Brits. ‘n ou oom en tannie is erg aangeval, geslaan en paraffien in hulle oë gegooi. Die drie aanvallers het slegs ‘n... More
03/01/2022, 12:58 PM
PLAASAANVAL: Naboomspruit
3 Januarie 2021 Amor Gerber Op 31 Desember 2021 was daar ‘n plaasaanval op ‘n kleinhoewe in Grootvallei naby Naboomspruit. Ongeveer 01:00 het die boer wakker geword met ongewone geluide in sy huis. Hy het... More
29/12/2021, 10:22 AM
PLAASAANVAL: Lydenburg
29 Desember 2021 Amor Gerber Op 28 Desember 2021 was daar ‘n plaasaanval op ‘n plaas naby Lydenburg in Mpumalanga. Twee aanvallers het Willem en Lulu Nel op hulle geplaas aangeval omstreeks 14:30 en geld... More
28/12/2021, 09:17 AM
PLAASAANVAL: Middelburg
28 Desember 2021 Amor Gerber Op 26 Desember 2021 was daar ‘n plaasaanval op die plaas Zonneblom in Middelburg, Mpumalanga. Omstreeks 23:00 het ses gewapende aanvallers sekuriteitswagte wat die plaas opgepas... More
20/12/2021, 12:53 PM
PLAASAANVAL: Wittenberg
20 Desember 2021 Helga Swart Op 16 Desember het 3 aanvallers ‘n vrou op ‘n plaas in Wittenberg naby Piet Retief in die tuin oorval. Die vrou was alleen op die plaas terwyl haar pa dorp toe was. Sy is... More
Older >> |
OKTOBER & NOVEMBER | ![]() |
01/12/2021, 10:48 AM
PLAASAANVAL: Bothaville
1 Desember 2021 Helga Swart Tien swaar gewapende mans het die Venter familie op ‘n plaas buite Bothaville aangeval. Op 29 November het 10 mans gewapen met AK47 gewere, pistole en ‘n rewolwer Godfrey Venter,... More
01/12/2021, 10:47 AM
PLAASMOORD: Koppies
1 Desember 2021 Helga Swart Johan Prinsloo van ‘n plaas naby Koppies in die Vrystaat is op 30 November deur 4 aanvallers dood geskiet toe hulle op hom en ‘n werker geskiet het. Die voorlopige ondersoek dui... More
30/11/2021, 06:34 AM
PLAASAANVAL: Rustenburg
30 November 2021 Helga Swart Die Esterhuizen gesin van Modderfontein naby Rustenburg is op 25 November deur 5 gewapende aanvallers in hul woning aangehou. Die aanvallers het toegang tot die woning gekry deur... More
28/11/2021, 12:46 PM
PLAASAANVAL: Mpumalanga
28 November 2021 Amor Gerber Op 25 November, ongeveer 10:20 was daar ‘n plaasaanval by Stille Eden naby Ogies in Mpumalanga. ‘n Onbekende hoeveelheid aanvallers het ‘n huis binnegegaan en geld, wapens... More
26/11/2021, 05:40 AM
PLAASAANVAL: Gauteng
26 November 2021 Helga Swart Twee mans van ‘n plaas in Rensburg buite Heidelberg, Gauteng, het op 24 November verdagte persone op die plaas gesien en ondersoek gaan instel. Een van die aanvallers het ‘n... More
23/11/2021, 07:27 AM
PLAASAANVAL: Settlers
23 November 2021 Helga Swart ’n Plaasaanval het op 8 November 2021 op ’n plaas in die Settlers-omgewing in Limpopo plaasgevind. Vier aanvaller het vroegoggend vir Jannie Wolmarans aangeval toe hy oppad was... More
23/11/2021, 07:26 AM
PLAASAANVAL: Rawsonville
23 November 2021 Helga Swart Skaars ‘n week na die vorige plaasaanval in die Rawsonville distrik het aanvallers weer hier toegeslaan. Op 21 November het 3 gewapende aanvallers ‘n plaaswoning op die Gevonden... More
22/11/2021, 05:35 AM
PLAASAANVAL: Wes-Kaap
22 November 2021 Amor Gerber Op 19 November 2021, was daar ‘n plaasaanval op die plaas Grammadoelas, in Atlantis, Wes-Kaap. Ongeveer 02:00 in die oggend is ‘n man, Richard Walton oorweldig deur vyf mans wat... More
18/11/2021, 06:59 AM
PLAASAANVAL: Noordwes
18 November 2021 Helga Swart ’n Plaasaanval het op 17 November 2021 op ’n plaas tussen Rustenburg en Swartruggens in Noordwes plaasgevind. ‘n Onbekende aantal aanvallers het die diefwering af gebreek en die... More
16/11/2021, 06:12 AM
PLAASAANVAL: Wes-Kaap
16 November 2021 Helga Swart ’n Plaasaanval het op 14 November 2021 op ’n plaas in Rawsonville naby Worcester in die Wes-Kaap plaasgevind. Drie gewapende aanvallers het 'n gesin in hul huis oorval. Die man... More
11/11/2021, 10:21 AM
PLAASAANVAL: KwaZulu Natal
11 November 2021 Amor Gerber ‘n Plaasaanval het op 9 November ongeveer 19:00 op ‘n plaas in Middelrus naby Mooi Rivier in KwaZulu Natal plaasgevind. ‘n Vrou, (56), is aangeval deur ‘n onbekende... More
10/11/2021, 09:26 AM
PLAASAANVAL: Escourt
10 November 2021 Helga Swart ’n Plaasaanval het Maandagaand 8 November 2021 om 21:30 op die plaas Moor Park in Estcourt, in die KwaZulu-Natal, plaasgevind. Vyf gewapende aanvallers het John, Malcom en Doreen... More
05/11/2021, 09:26 AM
PLAASAANVAL: Bronkhorstspruit
5 November 2021 Amor Gerber Daar was ‘n plaasaanval in Leeufontein, Bronkhorstspruit, op 4 November. Die tannie (84) het tussen 03:00 en 04:00 wakker geword met die aanvallers wat ‘n lig in haar oe... More
05/11/2021, 09:20 AM
PLAASAANVAL: Muldersdrift
5 November 2021 Helga Swart Robert Stander, 'n lid van die Muldersdrift Gemeenskapspolisieforum (GPF) is doodgeskiet deur 'n plaasaanvalbende. Dit kom voor asof die voorval ‘n sluipmoord was. Robert het... More
28/10/2021, 09:49 AM
PLAASAANVAL: KwaZulu Natal
28 Oktober 2021 Amor Gerber Op 14 Oktober 2021 was daar ‘n aanval op ‘n plaas in Paddock waar die aanvallers verskeie wapens en ammunisie gesteel het. Die eienaar van die plaas was nie tuis tydens die aanval... More
28/10/2021, 09:42 AM
PLAASMOORD: Oos-Kaap
28 Oktober 2021 Amor Gerber Op 25 Oktober, ongeveer half vier die oggend, is ‘n 68-jarige boer aangeval deur ‘n onbekende hoeveelheid aanvallers. Die boer het ‘n groente-projek naby Bersheba in die... More
26/10/2021, 12:42 PM
PLAASAANVAL: Vrystaat
26 Oktober 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 24 Oktober op die Willowslope plaas in die Marquard-omgewing, Vrystaat, plaasgevind. ‘n Egpaar, Wallie Wortman (67) en sy vrou, Bernadine, is ongeveer... More
25/10/2021, 01:36 PM
PLAASAANVAL: Oos-London
25 Oktober 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 24 Oktober in die Horseshoe Valley in die Cambridge-omgewing, Oos-Londen, plaasgevind. ‘n 57-Jarige man en sy gesin is deur ‘n onbekende aanvaller... More
24/10/2021, 03:50 PM
PLAASAANVAL: Tierpoort
24 Oktober 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 20 Oktober in die Tierpoort-omgewing, Gauteng plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie is omstreeks 21:00 oorval der ‘n onbekende aantal aanvallers. Die... More
21/10/2021, 12:46 PM
PLAASAANVAL:Wes-Kaap
21 Oktober 2021 Amor Gerber Daar was ‘n plaasaanval, Woensdag 21 Oktober 2021, In die omgewing van Tulbach. ‘n Man, Jurgens Hanekom (36), was alleen in die sitkamer op die plaas Oudekloof toe hy geskiet... More
Older >> |
SEPTEMBER | ![]() |
30/09/2021, 01:44 PM
PLAASMOORD: Heilbron
30 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het op 29 September op die Holfontein plaas in Heilbron, Vrystaat, plaasgevind. ‘n 50-Jarige boer, Petrus Steyn, is deur drie gewapende aanvallers oorval en... More
28/09/2021, 02:01 PM
PLAASAANVAL: Vrystaat
28 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Maandag, 27 September, op die Weltevreden plaas in die Sasolburg-omgewing plaasgevind. Die paartjie het omstreeks 18:30 op hulle plaas aangekom en deur... More
27/09/2021, 11:17 AM
PLAASMOORD: Kameeldrift-Oos
27 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het op 25 September op ‘n kleinhoewe in Kameeldrift-Oos, Pretoria, plaasgevind. Vyf gewapende aanvallers het omstreeks 01:00 op ‘n bejaarde egpaar se huis... More
27/09/2021, 11:17 AM
PLAASAANVAL: Limpopo
27 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 24 September tussen Hammanskraal en Rust de Winter, Limpopo, plaasgevind. ‘n 40-Jarige vrou het omstreeks 23:15 geluide in die huis gehoor. Sy het... More
23/09/2021, 08:44 AM
PLAASAANVAL: Oos-Kaap
23 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 22 September in die Kareedouw-omgewing, Oos-Kaap, plaasgevind. ‘n 70-Jarige vrou, wat alleen woon, was omstreeks 08:30 in die tuin besig toe ‘n... More
Older >> |
AUGUSTUS 2021 | ![]() |
02/09/2021, 02:00 PM
PLAASAANVAL: Port Elizabeth
2 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 1 September op ‘n kleinhoewe in Lakeside, Port Elizabeth, plaasgevind. ‘n 34-jarige vrou en ‘n 53-jarige man het glas hoor breek. Die vrou het na die... More
01/09/2021, 11:21 AM
PLAASAANVAL: Rustenburg
1 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 31 Augustus in die Spruitfontein-omgewing in Rustenburg, Noordwes, plaasgevind. ‘n Boer, Rudolf, en sy vrou, Grace, is omstreeks 21:00 deur vier... More
01/09/2021, 08:59 AM
PLAASAANVAL: Muldersdrift
1 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 24 Augustus op ‘n kleinhoewe in die Muldersdrift-omgewing, Gauteng, plaasgevind. Ashley Gibbon het ondersoek buite gaan instel, nadat die ligte is... More
29/08/2021, 11:39 AM
PLAASMOORD: Gauteng
29 Augustus 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 27 Augustus in Kalbasfontein in die Westonaria-omgewing, Gauteng, plaasgevind. ‘n 94-Jarige vrou, Hanlie Geldenhuis, is deur ‘n onbekende aantal... More
28/08/2021, 11:54 AM
PLAASAANVAL: Groot Marico
28 Augustus 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 26 Augustus op die Phomolong Jagplaas in die Groot Marico, Noordwes, plaasgevind. ‘n Onbekende aantalaanvallers het op die plaas tegeslaan. ‘n... More
Older >> |
JULIE 2021 | ![]() |
02/08/2021, 02:30 PM
PLAASAANVAL: Bothwell
2 Augustus 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Sondag omstreeks 04:30 op ‘n kleinhoewe in Bothwell in die Chrissiesmeer-omgewing, Mpumalanga, plaasgevind. ‘n Onbekende aantal aanvallers het die Van den... More
28/07/2021, 01:08 PM
PLAASAANVAL: Mpumalanga
28 Julie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 27 Julie in Sulphur Spring, tussen Piet Retief en Pongola, in Mpumalanga plaasgevind. Vier aanvallers het ‘n vuur op die plaas begin en vir Robbie Koen... More
28/07/2021, 11:00 AM
PLAASAANVAL: Bon Accord
28 Julie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 26 Julie op ‘n kleinhoewe, Noord van Pretoria, in die Bon Accord-omgewing plaasgevind. Vier gewapende aanvallers het die bejaarde egpaar omstreeks 01:00... More
26/07/2021, 09:41 AM
PLAASAANVAL: Oos Londen
26 Julie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 24 Julie in die Gonubie-omgewing, Oos Londen, plaasgevind. ‘n 39-Jarige vrou is omstreeks 14:00 deur drie aanvallers oorval. Die een aanvaller het ‘n... More
24/07/2021, 10:27 AM
PLAASAANVAL: Daniëlskuil
24 Julie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 23 Julie in die Daniëlskuil-omgewing, Noord-Kaap, plaasgevind. ‘n Onbekende aantal aanvallers het toegang tot ‘n bejaarde paartjie se huis gekry deur... More
Older >> |
JUNIE 2021 | ![]() |
01/07/2021, 01:59 PM
01/07/2021, 12:01 PM
PLAASAANVAL: Muldersdrift
1 Julie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 24 Junie in Muldersdrift, Gauteng, plaasgevind. ‘n Bejaarde vrou, Susan Orpen (75), het wakker geword, nadat sy ‘n vreemde geluid buite gehoor het. Sy het... More
28/06/2021, 01:20 PM
PLAASAANVAL: Pretoria
28 Junie 2021 Amor Gerber Op 27 Junie was daar 'n aanval op 'n kleinhoewe buite Pretoria. Vyf gewapende mans het die dubbelverdieping huis binnegekom in die vroeë oggendure. 'n Dertienjarige meisie het... More
27/06/2021, 01:15 PM
PLAASMOORD: Oos Londen
27 Junie 2021 Amor Gerber Gedurende Saterdagnag het ʼn 34-jarige boer patrollie gery op die Thornvlei pad buite Oos Londen. Hy het ʼn suspisieuse voertuig gesien, en dadelik die naburige boere laat weet om hom... More
24/06/2021, 02:07 PM
PLAASAANVAL: Ventersdorp
24 Junie 2021 Amor Gerber Daar was 'n plaasaanval in die vroeë oggendure van 24 Junie 2021 net buite Ventersdorp. Twee aanvallers het die woning betree en die slafoffer aangehou. Hy is aangerand, maar nie... More
Older >> |
MEI 2021
Back to overview
28/05/2021
PLAASAANVAL: Mpumalanga
28 Mei 2021
Rachel Prinsloo
‘n Plaasaanval het op 24 Mei omstreeks 13:00 op ‘n kleinhoewe digby Witbank in Mpumalanga plaasgevind.
‘n 69-Jarige man, Dionne van Rensburg, is oorval deur 4 aanvallers. Die aanvallers het hom geslaan en gewurg, terwyl hulle aangedring het op geld en vuurwapens. Hy is forseer om die kluis oop te sluit, waarna die aanvallers 3 vuurwapens, 2 windbukse, ammunisie en geld gesteel het.
Die aanvallers het daarna die huis en werkswinkel geplunder en verskeie gesteelde goedere in Van Rensburg se bakkie gelaai en gevlug. Die bakkie is weer gevind waar die aanvallers hom agtergelaat het. Ongeveer R200 000 se goedere is tydens hierdie voorval gesteel.
Van Rensburg is ernstig beseer tydens die voorval, maar hy is dankbaar dat hy oorleef het. Die polisie is besig om hierdie voorval te ondersoek, maar geen arrestasies is tot op hede gemaak nie.
Back to overview
APRIL 2021 | ![]() |
03/05/2021, 03:42 PM
PLAASAANVAL: Limpopo
3 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het gedurende die aand op 30 April in die Diepkuil-omgewing, Limpopo, plaasgevind. Die plaasbestuurder het ondersoek gaan instel toe die honde begin blaf. Die... More
02/05/2021, 09:19 AM
PLAASAANVAL: Vrystaat
2 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 29 April omstreeks 20:00 in die Tierpoort-omgewing in Bloemfontein, Vrystaat, plaasgevind. Drie bejaarde vrouens, 79, 74 en 71 jaar oud, wat alleen op ‘n... More
02/05/2021, 09:18 AM
PLAASMOORD: Wes-Kaap
2 Mei 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het omstreeks 20:25 op 29 April in die Kraaifontein-omgewing net buite Durbanville, Wes-Kaap, plaasgevind. 5 Aanvallers het ‘n huurder, Juan Slabbert (55), op ‘n... More
28/04/2021, 11:31 AM
PLAASAANVAL: KwaZulu-Natal
28 April 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 21 April in die Hillcrest-omgewing, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Twee aanvallers het toegang tot die huis gekry deur ‘n venster te verwyder. Hulle het... More
28/04/2021, 11:30 AM
PLAASAANVAL: KwaZulu-Natal
28 April 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het omstreeks 10:00 op 23 April in die Mooi Rivier-omgewing, KwaZulu-Natal, plaasgevind. ‘n Sekuriteitsmaatskappy het Vrydag inligting ontvang van ‘n plaasaanval... More
Older >> |
MAART 2021 | ![]() |
01/04/2021, 09:40 AM
PLAASAANVAL: Pietermaritzburg
1 April 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 31 Maart in Bishopstowe, net buite Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Twee aanvallers het ‘n paartjie by hulle huis oorval - die man het... More
31/03/2021, 12:53 PM
PLAASAANVAL: Mooinooi
31 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 29 Maart in die Mooinooi-omgewing, Noordwes, plaasgevind. ‘n Man het omstreeks 22:00 by die huis aangekom. Die honde het daarna begin blaf en hy het... More
31/03/2021, 12:53 PM
PLAASMOORD: Newcastle
31 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasmoord het op 30 Maart in Newcastle, KwaZulu-Natal, plaasgevind. ‘n 65-Jarige boer, Graham Gibson, het omstreeks 10:00 die mielielande gaan inspekteer, waarna sy liggaam... More
30/03/2021, 01:52 PM
PLAASAANVAL: Cullinan
30 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het omstreeks 20:30 op 29 Maart net buite die Lewzene Estate in Cullinan, Gauteng, plaasgevind. Vyf aanvallers, waarvan 2 gewapen was, het die gesin in die huis... More
30/03/2021, 12:57 PM
PLAASAANVAL: Gauteng
30 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 22 Maart op die Jakkalsrand-hoewe in die Houtkop-omgewing in Vereeniging, Gauteng, plaasgevind. Die 42-jarige Corlene van Wyk is deur twee gewapende... More
Older >> |
FEBRUARIE 2021 | ![]() |
01/03/2021, 09:21 AM
PLAASAANVAL: Plaaswerker vasgebind en aangerand, kluis oopgeskiet
1 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 28 Februarie in die Mokoppa-omgewing, Thabazimbi, plaasgevind. ‘n Plaaswerker is oorval, vasgebind en aangerand. Die aanvallers het daarna oor ‘n... More
28/02/2021, 11:10 AM
PLAASAANVAL: Man aan boom vasgevind en aangerand, Bronkhorstspruit
27 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 21 Februarie in Bronkhorstspruit, Gauteng, plaasgevind. ‘n Man is in sy huis oorval deur vermoedelik 8 aanvallers, waarna hulle hom aan n boom... More
26/02/2021, 09:28 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde vrou geskiet, Paarl
26 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Februarie omstreeks 09:30 op die Vergesig plaas in die Paarl, Wes-Kaap, plaasgevind. Drie aanvallers het met ‘n bakkie by die 69-jarige vrou, wat... More
26/02/2021, 08:54 AM
PLAASAANVAL: Vrou aangerand en vasgebind, Boschkop
26 Februarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Februarie omstreeks 08:00 in die Boschkop-omgewing, op die Dorsfonteinpad, Pretoria, plaasgevind. ‘n Vrou is oorval deur ‘n onbekende aantal... More
25/02/2021, 08:34 AM
PLAASAANVAL: Man aangeval en beroof, Mpumalanga
25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Standerton, Mpumalanga, op 24 Februarie 2021. Die voorval het omstreek 20:16 plaasgevind. Vernon Brandt is deur 5 onbekende aanvallers... More
Older >> |
JANUARIE 2021 | ![]() |
29/01/2021, 08:46 AM
PLAASAANVAL: Aanvallers brand los op vrou, Makwassie
29 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Donderdagmiddag op 28 Januarie 2021 in Makwassie, Noordwes, plaasgevind. Gewapende aanvallers het met swaar kalibers op Johanna van Heerden losgebrand,... More
29/01/2021, 08:46 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval, KwaZulu-Natal
29 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg ‘n Plaasaanval het op 22 Januarie in Umkomaas, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Eric (80) en sy vrou Sona Nunkoo (73) is deur 2 onbekende aanvallers aangeval. Eric en sy... More
28/01/2021, 10:09 AM
PLAASAANVAL: Man en vrou ernstig aangerand, Klipspruit
28 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 25 Januarie omstreeks 04:00 in Klipspruit, Rustenburg, plaasgevind. ‘n Paartjie, Bobby en Elmarie Burger, is oorval deur 3 aanvallers en is ernstig... More
26/01/2021, 09:18 AM
PLAASAANVAL opvolg: Man vas na plaashuis afbrand
26 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n 29-Jarige man is Sondag gearresteer in verband met die plaashuis in Fort Beaufort wat afgebrand het. Die arrestasie is gemaak nadat die polisie ‘n 72-uur-reaksieplan in... More
25/01/2021, 10:18 AM
PLAASAANVAL: Werker oorval en aangehou
25 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 23 Januarie in Welbekend, Boschkop, plaasgevind. 6 mans, gewapen met messe, het by die plaaswerker se kamer ingebreek. Hulle het die werker oorval en... More
Older >> |
DESEMBER 2020 | ![]() |
12/01/2021, 11:21 AM
PLAASAANVAL: Vrou aangerand, Nigel
12 Januarie 2021 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het op 11 Januarie omstreeks 10:30, net buite Nigel plaasgevind. ‘n Vrou en haar 3-jarige is deur een aanvaller oorval en ernstig aangerand. Dit is op hierdie... More
04/01/2021, 08:47 AM
PLAASAANVAL: Mooinooi
4 Januarie 2021 Amor Gerber Op 2 Januarie 2021, het ʼn plaasaanval op ʼn plaas in Mooinooi plaasgevind. Een aanvaller het die middag van die 2de die man uit die huis gelok, terwyl ʼn tweede aanvaller in die... More
31/12/2020, 10:54 AM
PLAASAANVAL: Frankfort
2 Januarie 2021 Amor Gerber Op 31 Desember 2020, het ʼn boer in die Frankfort distrik ʼn vreemde voertuig op een van sy plase gesien. By nadere ondersoek het hy 3 van sy skape agter in die Toyota Condor... More
30/12/2020, 11:37 AM
PLAASAANVAL: Rustenburg
30 Desember 2020 Amor Gerber Op 28 Desember was daar ʼn plaasaanval gedurende die nag in Modderfontein naby Rustenburg. ʼn Vrou is oorval toe sy die deur vir haar honde oopgemaak het. Sy is vasgehou deur een... More
29/12/2020, 08:35 AM
PLAASAANVAL: Nylstroom/ Naboom
29 Desember 2020 Amor Gerber Op 13 Desember en weer op die 24ste Desember, was daar Plaasaanvalle in tussen Naboomspruit en Nylstroom op die Boekenhoutpad. Daar was tussen 3 en 5 aanvallers met panga’s en... More
Older >> |
NOVEMBER 2020 | ![]() |
02/12/2020, 01:17 PM
PLAASMOORD: Bejaarde man geskiet
2 Desember 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasmoord in Muden, KwaZulu-Natal op 24 November 2020. Die 79-jarige boer is deur twee onbekende aanvallers aangeval, terwyl hy besig was om na sy seun se... More
02/12/2020, 01:17 PM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie en dogter aangeval
2 Desember 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Paarl, Wes-Kaap op 2 Desember 2020. ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is deur 4 onbekende aanvallers aangeval. Die aanvallers het die... More
01/12/2020, 01:23 PM
PLAASMOORD opvolg: Polisie op spoor van moordenaars, Tonteldoos
1 Desember 2020 Rachel Prinsloo Die Limpopo polisie is op soek na die drie aanvallers, wat verantwoordelik is vir die moord op die 60-jarige Len Pretorius, wat Vrydagaand op ‘n gasteplaas in Tonteldoos,... More
01/12/2020, 10:49 AM
PLAASAANVAL: 23-Jarige vrou oorval, Marquard
1 Desember 2020 Rachel Prinsloo ‘n 23-Jarige vrou is omsteeks 17:10 Maandagmiddag in Horlandia distrik, Marquard, oorval deur twee aanvallers. Die vrou, Tyla Jankielsohn, het by die motorhek gestop om hom... More
30/11/2020, 01:41 PM
PLAASAANVAL opvolg: Verkykerskop, Vrystaat
30 November 2020 Rachel Prinsloo Vyf aanvallers is Vrydag gearresteer nadat hulle by ‘n huis op ‘n plaas in Verkykersdorp, Vrystaat, probeer inbreek. ‘n 73-Jarige vrou was alleen by die huis, nadat haar man... More
Older >> |
Oktober 2020 | ![]() |
31/10/2020, 11:27 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval
31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Broederstroom, Noord-Wes op 29 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 19:45 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, Jill (76) en John (76) is... More
30/10/2020, 09:50 AM
PLAASMOORD opvolg: Viljoenskroon
30 Oktober 2020 Amor Gerber Dave Wessels se liggaam is op Sondag 25 Oktober in die spaarkamer van sy huis op 'n kleinhoewe buite die dorp gevind. Daar word verwag dat hy doodgewurg is en hy is... More
29/10/2020, 09:15 AM
PLAASAANVAL: Bejaarde paartjie aangeval
29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Mulderdrift, Gauteng op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 20:00 plaasgevind. ‘n Bejaarde paartjie, beide 82-jaar oud, is deur 3... More
28/10/2020, 09:53 AM
PLAASAANVAL: Man gesteek met skroewedraaier
28 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Grassdale, Stutterheim, Oos-Kaap op 27 Oktober 2020. Die voorval het omstreeks 04:00 plaasgevind. ‘n Man is met ‘n skroewedraaier in sy arm... More
26/10/2020, 11:28 AM
PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon
PLAASMOORD: Man vasgebind en vermoor, Viljoenskroon 26 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Daar was Sondagoggend ‘n plaasmoord in die Viljoenskroon-omgewing, Vrystaat. ‘n Skaap en bees boer, Dave Wessels, se... More
Older >> |
September 2020 | ![]() |
02/10/2020, 09:33 AM
Opvolg: Plaasaanval nou plaasmoord, Gerhardsville
2 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Stan Jackson, die boer wat tydens ‘n plaasaanval op 29 Augustus 2020 in Gerharsville, naby Centurion, in sy been en heup geskiet is, het Dinsdag weens sy beserings van die... More
02/10/2020, 09:13 AM
Plaasaanvallers verskyn in hof na aanval op bejaarde egpaar
2 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Twee plaasaanvallers, Luyanda Velaphi (34) en Poto Morolwa (32), het reeds Woensdag in die Bethulie-landdroshof verskyn vir die aanval op ‘n bejaarde egpaar, op hul plaas in... More
01/10/2020, 10:00 AM
PLAASMOORD: Bejaarde vrou aangerand en dogter verwurg
01 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasmoord in Delmas, Mpumalanga op 30 September 2020. Die voorval het omstreeks 13:00 plaasgevind. Twee aanvallers het ‘n bejaarde vrou, vermoedelik in haar... More
30/09/2020, 09:38 AM
Plaasaanvaller verskyn in hof na aanval op boervrou in 2015
30 September 2020 Rachel Prinsloo Die beskuldigde wat in 2015 ‘n boervrou, Alison Oates, op haar plaas naby Harrismith aangeval, gemartel en verkrag het, sal Woensdag in die plaaslike streekhof verskyn. Drie... More
28/09/2020, 10:16 AM
Plaasaanval opvolg: Klipheuwel
28 September 2020 Rachel Prinsloo Die polisie in die Wes-Kaap is besig om ‘n saak van huisroof en poging tot moord te ondersoek, na ‘n plaasaanval Saterdagoggend in Klipheuwel, waar die gesin tydens die... More
Older >> |
Augustus 2020 | ![]() |
11/09/2020, 12:47 PM
Man sterf na motorfietsryer hom by restaurant skiet
11 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 40-Jarige man is dood Donderdagmiddag omstreeks 14:45, nadat ‘n motorfitsryer hom in ‘n restaurant in Gordonsbaai, Wes-Kaap, doodgeskiet het. Beeldmateriaal wat op... More
01/09/2020, 02:14 PM
PLAASAANVAL: Bejaarde vrou aangerand
1 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Maandag, 31 Augustus 2020 in Bloemdal, naby Bloemfontein, plaasgevind. ‘n Bejaarde vrou is in haar huis, deur drie aanvallers oorval en ernstig aangerand.... More
31/08/2020, 09:43 AM
PLAASAANVAL: Vrou oorval en vasgebind
31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Vrou is Sondagaand op haar plaas in Skeerpoort, Noord-Wes, oorval deur drie aanvallers. Die vrou het omstreeks 19:00 na haar perde gaan kyk, toe drie aanvallers haar oorval... More
30/08/2020, 12:42 PM
PLAASAANVAL: Boer twee maal geskiet in Gerhardsville
30 Augustus 2020 Amor Gerber Op 29 Augustus 2020 is 'n man in Gerhardsville, in Gauteng geskiet nadat hy ongeveer 21:00 gaan ondesoek instel het na sy heining alarm afgegaan het. Hy is in sy been en maag... More
30/08/2020, 12:41 PM
PLAASMOORD: Egpaar vermoor in Normandien
30 Augustus 2020 Amor Gerber 'n Dubbele plaasmoord het op 29 Augustus 2020 naby Newcaste in KZN plaasgevind. Glen (63) en Wida (60) Rafferty is op hulle plaas in Normadien doodgeskiet. Hulle is moontlik... More
29/08/2020, 01:53 PM
PLAASMOORD: Boer doodgesteek
29 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Summerveld, KwaZulu-Natal, op 25 Augustus 2020. Die voorval het omstreeks 20:30 plaasgevind. ‘n Boer (52) is doodgesteek, nadat 5 aanvallers... More
28/08/2020, 10:14 AM
PLAASAANVAL: Vyf aanvallers oorval gesin
28 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag omstreeks 19:15 in Oostermoed, naby Broederstroom, plaasgevind. ‘n Gesin van vyf, twee vrouens, 36 en 19 jaar oud, en drie kinders 10, 6 en 5 jaar... More
27/08/2020, 12:54 PM
PLAASAANVAL: Boer oorval, sekuriteitsbeampte geskiet
27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdag in Heidelvallei, Mpumalanga plaasgevind, kort na ‘n vorige aanval, in dieselfde area. Die plaaslike boere en owerhede was besig by die... More
27/08/2020, 12:53 PM
PLAASAANVAL: Vrou en werker oorval en nog ‘n boer beroof
27 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Plaasaanval het Woensdagmiddag in Heidelvallei, Mpumalanga, plaasgevind. ‘n Vrou en ‘n werker was besig om, per motorvoertuig, die plaas te verlaat, toe hulle oorval is... More
27/08/2020, 09:46 AM
PLAASAANVAL: Vrou geskiet
27 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Daar was ‘n plaasaanval in Walkerville, Gauteng op 26 Augustus 2020. ‘n Vroulike slagoffer is geskiet en in die maag en been gesteek deur ‘n onbekende aantal aanvallers.... More
Older >> |