Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

PERSVERKLARINGS

ToekomsVonk Persverklarings

Feed

06/10/2020, 10:38 AM

ToekomsVonk Statistieke: Plaasaanvalle en Plaasmoorde: September 2020

Aandag: Alle media Datum: 6 Oktober 2020 Kontak: chantall@toekomsvonk.co.za Plaasaanvalle en Plaasmoorde: September 2020 ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op...   More


18/09/2020, 01:38 PM

ToekomsVonk: “Innige meegevoel met ons boere se families. In gees saam met ons mense by die opgradering van die Witkruis Monument”

Aandag: Alle Media Datum: 18 September 2020 Kontak: Englie Botha englie@toekomsvonk.co.za Die ongelooflike aanslag op ons boere, ons mense, het oor die afgelope jare ‘n enorme verdeeltheid in hierdie land...   More


06/09/2020, 01:00 PM

ToekomsVonk staan die ondersoek teen, voorgestel deur die minister van kuns, kultuur en sport, Nathi Mthethwa, vir die verwydering en verskuiwing na sogenaamde temaparke van enige en alle standbeelde uit die apartheids- en koloniale era.

Aandag: Alle Media Datum: 5 September 2020 Kontak: Englie Botha englie@toekomsvonk.co.za Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur beskryf hulself as die toesighouer van die Uitkoms 14, Sosiale Samehorigheid...   More


22/06/2020, 02:52 PM

ToekomsVonk Persverklaring: COVID-19 gendeltydperk maatreëls

ToekomsVonk Persverklaring Aandag: Alle Media Datum: 22 Junie 2020 Kontak: Englie Botha englie@toekomsvonk.co.za ToekomsVonk het geen illusie dat voorkomende maatreëls teen die verspreiding van COVID-19 in...   More


06/04/2020, 03:04 PM

ToekomsVonk: Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Maart 2020

Aandag: Alle media Datum: 06 April 2020 Kontak: amor@toekomsvonk.co.za ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op plase. Aan die einde van Maart 2020 lyk die statistieke soos...   More


10/03/2020, 03:06 PM

Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Januarie en Februarie 2020

Aandag: Alle media Datum: 10 Maart 2020 Kontak: amor@toekomsvonk.co.za ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op ons Boere. Aan die einde van Februarie 2020 lyk die...   More


20/01/2020, 03:07 PM

ToekomsVonk beurse

Aandag: Alle media Datum: 20 Januarie 2020 Kontak: amor@toekomsvonk.co.za Toekomsvonk stel bekend ons beursfondse vir 2020. Aansoeke is nou oop. Alle beursaanoeke se sluitingsdatum is die 15 Februarie 2020....   More