Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

PERSVERKLARINGS

ToekomsVonk Persverklarings


Back to overview

06/04/2020

ToekomsVonk: Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Maart 2020

Aandag: Alle media
Datum: 06 April 2020
Kontak: amor@toekomsvonk.co.za


ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op plase. Aan die einde van Maart 2020 lyk die statistieke soos volg:
• 1 Boer word gemiddeld elke 6.5 dae vermoor
• Van Januarie tot Maart 2020 is 14 boere vermoor.

n Maart 2020 het daar 31 Plaasaanvalle plaasgevind en is 7 boere vermoor. Die oudste slagoffer van ‘n plaasaanval was 80.


Gedurende hierdie maand, het die meeste aanvalle op Donderdae en Vrydae plaasgevind. Verder dui die statistieke dat die meeste aanvalle tussen 18:00 en 24:00 in die aand gebeur het.

Vergelykend was daar 20 boere in die tydperk Januarie tot Maart, in 2017 vermoor, 20 in 2018, 10 in 2019 en 14 in 2020.

Dit duidelik dat plaasaanvalle nie deur individue uitgegevoer word nie, maar deur bendes. In Maart was die gemiddelde hoeveelheid aanvallers 4.


Die gemiddelde ouderdomme die maand van slagoffers van Plaasaanvalle- en moorde was 61.



Vir meer inligting kontak:

Amor Gerber
Direkteur: VonkVeiligheid
E-pos : amor@toekomsvonk.co.za



Back to overview