PERSVERKLARINGS
ToekomsVonk Persverklarings
Back to overview
20/01/2020
ToekomsVonk beurse
Aandag: Alle media
Datum: 20 Januarie 2020
Kontak: amor@toekomsvonk.co.za
Toekomsvonk stel bekend ons beursfondse vir 2020. Aansoeke is nou oop. Alle beursaanoeke se sluitingsdatum is die 15 Februarie 2020.
Die beursfondse bestaan uit drie tipes beurse:
Romy-Lee Hofmeyr Laerskoolbeurs: Vir minderbevoorregte Laerskoolkinders.
Janine Hofmeyr Hoërskoolbeurs: Vir minderbevoorregte Hoërskoolkinders.
Steve Hofmeyr Naskoolse studentebeurs: Vir minderbevoorregte kinders wat verder naskool wil gaan studeer.
Vir die terme en voorwaardes, sowel as aansoekvorms, besoek asseblief ons webwerf:
www.toekomsvonk.co.za/VONKBeurse/
Back to overview