Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF

Nuusbrokkies Oktober 2020

Feed

31/10/2020, 11:30 AM

Man kry lewenslank vir verkragting

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (40) het lewenslange tronkstraf gekry, nadat hy sy 6-jarige dogter verkrag het. Die dogtertjie was verkrag toe haar ma nie by die huis was nie. Drie dae na die...   More


31/10/2020, 11:29 AM

Een sterf en een beseer na vragmotor botsing

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het Vrydagoggend gesterf, nadat twee vragmotors op die N4 by Schagen naby Nelspruit, Mpumalanga gebots het. Die man was vasgekeer in die vragmotor wat op sy sy in...   More


31/10/2020, 11:29 AM

COVID-19 getalle vir 31 Oktober

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 723 682. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 19 230. 653 052 Mense het herstel van die...   More


30/10/2020, 09:49 AM

Groblersdal-moord: Vrou verskyn in hof

30 Oktober 2020 Amor Gerber Raymond Papapavlou is vermoor op sy plaas op 5 Oktober. Donderdag 29 Oktober het Patricia Ray-Lee Smith(23) in die Groblersdal-hof verskyn op aanklag van moord en sameswering tot...   More


29/10/2020, 10:16 AM

Man tref koedoe

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 52-jarige man het ernstige beserings opgedoen, nadat hy teen ‘n koedoe gebots het. Die voorval het op Mazelspoortweg, buite Bloemfontein plaasgevind. Die koedoe is...   More


Older >>


Nuusbrokkies September 2020

Feed

30/09/2020, 03:37 PM

Pastoor gearresteer vir huisroof

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Beweerde pastoor in een van die plaaslike kerke in die Bosbokrand omgewing, Mpumalanga, sal na verwagting Woensdag in ‘n plaaslike landdroshof verskyn op aanklag van...   More


30/09/2020, 03:36 PM

Man vas, nadat hy R157 000 steel

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het 10 jaar tronkstraf gekry, nadat hy derduisende rande van sy werkgewer gesteel het. Gert Sampson (43) het Maandag erken dat hy R157 000 van sy werkgewer...   More


30/09/2020, 03:36 PM

Man tot 3 keer lewenslank gevonnig vir moord op twee kinders, een verkrag

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 35-Jarige man is tot drie keer lewenslank gevonnis in die Limpopo-hooggeregshof vir die moord op twee kinders, 3 en 6 jaar oud. Die hof het die 35-jarige se poging tot ‘n...   More


30/09/2020, 11:07 AM

Baba gevind by Kaapstad-treinstasie

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Gesonde babaseuntjie is verlede Woensdag by die Kaapstad-treinstasie gevind. ‘n Vrou het omstreeks 14:45 die baba agter ‘n houer van ‘n plaaslike informele handelaar...   More


30/09/2020, 09:40 AM

COVID-19 getalle vir 30 September

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 672 572. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 16 667. 606 520 Mense het herstel van die...   More


30/09/2020, 09:40 AM

Bejaarde beroof, voertuig aan die brand gesteek

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde man wat Maandag omstreeks 10:00 op die Beyers Naude Pad op die M5 in Roodekrans, Roodepoort, in sy Mercedes gery het, is gekaap deur vier verdagtes. Die...   More


30/09/2020, 09:00 AM

Baba gegooi met kookwater

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 17 maande oue baba het Dinsdag derdegraadse brandwonde opgedoen. Volgens die LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Nonhlanhla Khozam, het die ma en die baba se oom ‘n...   More


29/09/2020, 12:35 PM

Vier gearresteer na skietgeveg met polisie

29 September 2020 Rachel Prinsloo Vier mans, tussen 37 en 42 jaar oud, is Maandag gearresteer en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal na ‘n skietgeveg met die Ekurhuleni metropolisie in Brakpan. Die...   More


29/09/2020, 12:34 PM

Jong paartjie, elk in kop geskiet

29 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Jong paartjie het Saterdagaand gesterf, nadat hulle albei doodgeskiet is. Stacey Beukes (20) en haar kêrel, Brandon Opel (23) is in Bethelstaart, Wesbank, in die kop...   More


29/09/2020, 12:34 PM

Vragmotorbestuurder sterf na hy beheer verloor

29 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 50-Jarige vragmotorbestuurder is Maandagaand dood in Pinetown, KwaZulu-Natal, nadat sy vragmotor buite beheer geraak het na ‘n botsing met 4 voertuie. Die vragmotor het by...   More


Older >>



Nuusbrokkies Augustus 2020

Feed

31/08/2020, 11:21 AM

Egpaar vermoor in Christiana

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Egpaar, vermoedelik in hul sewentigs, die eienaars van ‘n kafee in Christiana, Noordwes, se liggame is Sondag in hulle kafee gevind. Die polisie het omstreeks 08:00 die...   More


31/08/2020, 10:40 AM

57-Jarige motorfietsryer ernstig beseer na hy van berg afval

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n 57-Jarige motorfietsryer is ernstig beseer, nadat hy Saterdagoggend van sy motorfiets afgeval het op die Okhahlamba berg, wat deel is van die Drakensberge, in...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Vier mense sterf in brand

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Sondagoggend gesterf in twee afsonderlike brande. Jermaine Carelse, woordvoerder van Kaapstad se brand-en reddingsdienste, het gesê dat hulle omstreeks...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Gauteng maak reg vir eerste reën

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Gauteng kan Dinsdag die lente verwelkom met reën. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), het gesê dat die inwoners van Gauteng nie deur die Wes-Kaapse koue beïnvloed sal...   More


31/08/2020, 09:41 AM

Comrades-kampioen oorval terwyl hy oefen

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo Die Comrades-kampioen van 1991, Nick Bester, is Sondag oorval en ernstig aangerand, terwyl hy besig was om te oefen. Bester was besig om te oefen in die Magaliesberg,...   More


Older >>


Nuusbrokkies Julie 2020

Feed

31/07/2020, 02:36 PM

1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend...   More


31/07/2020, 02:35 PM

Man verskyn in hof vir verkragting

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (46) het gister voor die Atlantis-Landdroshof vir statutêre verkragting en die verspreiding van kinderpornografie verskyn. Die getroude man wat ook kinders het, het...   More


31/07/2020, 02:35 PM

COVID-19 gevalle styg

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 482 169 . Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 812. 309 601 Mense het herstel van die virus.    More


31/07/2020, 02:34 PM

Luiperd in die Noorde van Pretoria gevind

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die DBV is tans besig met ‘n ondersoek om vas te stel hoe ‘n luiperd uit die Natuurreservaat ontsnap het en in die Klipgat dorp, Noord van Pretoria, beland het. Die luiperd is...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Ouers en dogter in Vredenburg aangeval

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is Donderdag deur drie verdagtes aangeval en beroof by hul huis in Vredenburg, Wes-Kaap. Geraldine Prinsloo (36) was omstreeks 19:00 buite, toe...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Man skiet drie vrouens, nog een beseer

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing. Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die...   More


31/07/2020, 02:30 PM

Twee gewapende rowers geskiet tydens rooftog

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee rowers is Donderdagaand doodgeskiet tydens ‘n skietgeveg met die polisie, na ‘n gewapende roof op twee winkels in Malmerbury. Die verdagtes het in ‘n wit minibus taxi gevlug...   More


30/07/2020, 03:39 PM

8-Jarige meisie se liggaam gevind na ontvoering

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die 8-jarige meisie se liggaam is vroeg Donderdagoggend gevind, nadat sy Dinsdag as vermis aangemeld is in die Tzaneen omgewing. Die meisie is vermoedelik ook verkrag voordat sy...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Besigheid eienaar en werkers aangehou deur bende

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Springfield Park besigheid-eienaar en sy werkers is Saterdagoggend oorval deur ‘n bende, aanghou met ‘n vuurwapen en vasgebind. Blue Security reaksie-offisiere het omstreeks...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Wit boere in Zimbabwe word dalk vergoed

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Ooreenkoms is Woensdag met die wit boere onderteken deur die Zimbabwiese regering om vir hulle 3,5 miljard Amerikaanse Dollar te betaal, nadat van die boere twee dekades terug...   More


Older >>