NUUSARGIEF
Nuusbrokkies Januarie 2021 | ![]() |
31/01/2021, 11:30 AM
Een sterf en drie beseer
31 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Een het gesterf en drie ander beseer na twee botsings kort na mekaar op die R59 Boy Louwstraat, Vereeniging plaasgevind het. Die paramedici het omstreeks 16:38 ’n motor... More
31/01/2021, 11:29 AM
COVID-19 getalle vir 31 Januarie
31 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 112 364. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 5 297 met 41 540 toetse wat... More
31/01/2021, 11:28 AM
VonkMedia: Belangrikste gebeure die afgelope week
31 Januarie 2020 Chantall Janse v Rensburg COVID-19: Suid-Afrika se COVID getalle het die afgelope 7 met 44 397 verhoog en staan nou amptelik op 1 449 236. PLAASAANVALLE/-MOORDE: Daar was in die afgelope... More
30/01/2021, 11:35 AM
Matriek aanvullende eksamen begin amper
30 Januarie 2021 Mikayla Bosch Matrikulante van 2020 se uitslae word op 23 Februarie 2021 bekend gemaak. Diegene wat nie geslaag het nie, word ‘n tweede kans gegun om die eksamen oor te skryf, registrasies... More
30/01/2021, 11:35 AM
Man skok dood op treinspoor
30 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Nooddienswerkers het Vrydag ‘n liggaam van ‘n middeljarige man van kragkabels bo ‘n treinspoor af verwyder. Die man het doodgeskok, terwyl hy met 3 000 V-kragdrade... More
30/01/2021, 11:34 AM
Onderwysers bekommerd oor beskermende toerusting
30 Januarie 2021 Mikayla Bosch Volgens Unies, is KwaZulu-Natal en Limpopo se onderwysers die ergste geraak deur die Covid-19 virus. Onderwysers word verwag om Maandag terug op pos te wees, in voorbereiding... More
30/01/2021, 11:34 AM
COVID-19 getalle vir 30 Januarie
30 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 115 525. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 6 141 met 47 345 toetse wat... More
29/01/2021, 08:38 AM
Metrobeamptes gevang op video
29 Januarie 2021 Mikayla Bosch TMPD-woordvoerder, Isaac Mahamba, sê die beamptes wat in die video gesien kan word is inderdaad lede van die Tshwane-metropolisie. ‘n Video is wyd op sosiale media versprei... More
29/01/2021, 08:05 AM
Oorlogsmonument word verwoes
29 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die Cenotaph-monument in Du Toitspanstraat, Kimberley, is gevandaliseer. Daar word daagliks gesien dat die monument se trappe gebruik word vir toilette, sitplek vir ‘n... More
29/01/2021, 08:05 AM
Bejaarde man vermoor
29 Januarie 2021 Rachel Prinsloo Die Wes Kaapse polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek, nadat die liggaam van ‘n 71-jarige man by sy huis in Kleinmond gevind is. Polisiebeamptes was Dinsdag... More
Older >> |
Nuusbrokkies November 2020 | ![]() |
30/11/2020, 02:28 PM
Twee vas na vrou se liggaam in haar huis gevind is, Bellville
30 November 2020 Rachel Prinsloo Die liggaam van ‘n 44-jarige vrou is Sondagoggend in haar huis in Bellville, Wes-Kaap, gevind Haar liggaam is omstreeks 06:00 deur haar oudste seun in haar slaapkamer by haar... More
30/11/2020, 02:28 PM
Geld gevind na geldwa-rooftog, verdagte gearresteer
30 November 2020 Rachel Prinsloo ‘n Gedeelte van die kontant wat uit ‘n geldwa gesteel is tydens ‘n rooftog Saterdag in Bloemfontein, is die volgende dag weer gevind, nadat een van die rowers gearresteer... More
30/11/2020, 02:11 PM
Man wat polisielid vermoor en uit selle ontsnap weer gearresteer
30 November 2020 Rachel Prinsloo Die 22-jarige man wat Vrydag ‘n 57-jarige polisiebeampte vermoor en uit die selle by Mutale in Thohoyandu, Limpopo ontsnap het, is weer agter tralies. Die 22-jaige het die... More
30/11/2020, 02:09 PM
Vermiste lewensredder steeds nie gevind
30 November 2020 Mikayla Bosch Muizenberg-strand in Kaapstad is Sondag gesluit toe ‘n lewensredder Saterdag spoorloos verdwyn het. ‘n Senior lewensredder het net voor 15:00 op ‘n oproep gereageer. Hy het die... More
30/11/2020, 02:05 PM
3-Jarige se liggaam gevind
30 November 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 3-jarige se liggaam is in ‘n bos gevind in KwaZulu-Natal. Die kleuter se oë en geslagsdele is verwyder en ‘n spyker is in sy skedel in gedryf. Die kleuter het glo by... More
Older >> |
Nuusbrokkies Oktober 2020 | ![]() |
31/10/2020, 11:30 AM
Man kry lewenslank vir verkragting
31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (40) het lewenslange tronkstraf gekry, nadat hy sy 6-jarige dogter verkrag het. Die dogtertjie was verkrag toe haar ma nie by die huis was nie. Drie dae na die... More
31/10/2020, 11:29 AM
Een sterf en een beseer na vragmotor botsing
31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het Vrydagoggend gesterf, nadat twee vragmotors op die N4 by Schagen naby Nelspruit, Mpumalanga gebots het. Die man was vasgekeer in die vragmotor wat op sy sy in... More
31/10/2020, 11:29 AM
COVID-19 getalle vir 31 Oktober
31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 723 682. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 19 230. 653 052 Mense het herstel van die... More
30/10/2020, 09:49 AM
Groblersdal-moord: Vrou verskyn in hof
30 Oktober 2020 Amor Gerber Raymond Papapavlou is vermoor op sy plaas op 5 Oktober. Donderdag 29 Oktober het Patricia Ray-Lee Smith(23) in die Groblersdal-hof verskyn op aanklag van moord en sameswering tot... More
29/10/2020, 10:16 AM
Man tref koedoe
29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 52-jarige man het ernstige beserings opgedoen, nadat hy teen ‘n koedoe gebots het. Die voorval het op Mazelspoortweg, buite Bloemfontein plaasgevind. Die koedoe is... More
Older >> |
Nuusbrokkies September 2020
Back to overview
29/09/2020
Vragmotorbestuurder sterf na hy beheer verloor
29 September 2020
Rachel Prinsloo
‘n 50-Jarige vragmotorbestuurder is Maandagaand dood in Pinetown, KwaZulu-Natal, nadat sy vragmotor buite beheer geraak het na ‘n botsing met 4 voertuie.
Die vragmotor het by ‘n verkeerslig in Stapletonstraat met vier voertuie gebots. Die bestuurder van die vragmotor het uitgeklim om met die owerhede op die toneel te praat.
Die vragmotor het begin beweeg, spoed opgetel en deur ander voertuie in die pad geploeg.
Die bestuurder het in die bewegende vragmotor probeer spring om dit te stop, maar hy het in die proses geval en sy kop op die teerpad gestamp. Die vragmotor het daarna by ‘n wal afgery en teen ‘n huis gebots en tot stilstand gekom. Die bestuurder is op die toneel dood verklaar.
Die oorsaak van die probleme op die vragmotor is nog onbekend. Die polisieondersoek duur voort. Niemand anders wat betrokke was by die botsing is beseer nie, maar daar is enorme skade aan die huis en al die voertuie wat in die proses gestamp is.
Back to overview
Nuusbrokkies Augustus 2020 | ![]() |
31/08/2020, 11:21 AM
Egpaar vermoor in Christiana
31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Egpaar, vermoedelik in hul sewentigs, die eienaars van ‘n kafee in Christiana, Noordwes, se liggame is Sondag in hulle kafee gevind. Die polisie het omstreeks 08:00 die... More
31/08/2020, 10:40 AM
57-Jarige motorfietsryer ernstig beseer na hy van berg afval
31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n 57-Jarige motorfietsryer is ernstig beseer, nadat hy Saterdagoggend van sy motorfiets afgeval het op die Okhahlamba berg, wat deel is van die Drakensberge, in... More
31/08/2020, 09:45 AM
Vier mense sterf in brand
31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Sondagoggend gesterf in twee afsonderlike brande. Jermaine Carelse, woordvoerder van Kaapstad se brand-en reddingsdienste, het gesê dat hulle omstreeks... More
31/08/2020, 09:45 AM
Gauteng maak reg vir eerste reën
31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Gauteng kan Dinsdag die lente verwelkom met reën. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), het gesê dat die inwoners van Gauteng nie deur die Wes-Kaapse koue beïnvloed sal... More
31/08/2020, 09:41 AM
Comrades-kampioen oorval terwyl hy oefen
31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo Die Comrades-kampioen van 1991, Nick Bester, is Sondag oorval en ernstig aangerand, terwyl hy besig was om te oefen. Bester was besig om te oefen in die Magaliesberg,... More
Older >> |
Nuusbrokkies Julie 2020 | ![]() |
31/07/2020, 02:36 PM
1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort
31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend... More
31/07/2020, 02:35 PM
Man verskyn in hof vir verkragting
31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (46) het gister voor die Atlantis-Landdroshof vir statutêre verkragting en die verspreiding van kinderpornografie verskyn. Die getroude man wat ook kinders het, het... More
31/07/2020, 02:35 PM
COVID-19 gevalle styg
31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 482 169 . Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 812. 309 601 Mense het herstel van die virus. More
31/07/2020, 02:34 PM
Luiperd in die Noorde van Pretoria gevind
31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die DBV is tans besig met ‘n ondersoek om vas te stel hoe ‘n luiperd uit die Natuurreservaat ontsnap het en in die Klipgat dorp, Noord van Pretoria, beland het. Die luiperd is... More
31/07/2020, 02:31 PM
Ouers en dogter in Vredenburg aangeval
31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is Donderdag deur drie verdagtes aangeval en beroof by hul huis in Vredenburg, Wes-Kaap. Geraldine Prinsloo (36) was omstreeks 19:00 buite, toe... More
31/07/2020, 02:31 PM
Man skiet drie vrouens, nog een beseer
31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing. Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die... More
31/07/2020, 02:30 PM
Twee gewapende rowers geskiet tydens rooftog
31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee rowers is Donderdagaand doodgeskiet tydens ‘n skietgeveg met die polisie, na ‘n gewapende roof op twee winkels in Malmerbury. Die verdagtes het in ‘n wit minibus taxi gevlug... More
30/07/2020, 03:39 PM
8-Jarige meisie se liggaam gevind na ontvoering
30 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die 8-jarige meisie se liggaam is vroeg Donderdagoggend gevind, nadat sy Dinsdag as vermis aangemeld is in die Tzaneen omgewing. Die meisie is vermoedelik ook verkrag voordat sy... More
30/07/2020, 03:38 PM
Besigheid eienaar en werkers aangehou deur bende
30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Springfield Park besigheid-eienaar en sy werkers is Saterdagoggend oorval deur ‘n bende, aanghou met ‘n vuurwapen en vasgebind. Blue Security reaksie-offisiere het omstreeks... More
30/07/2020, 03:38 PM
Wit boere in Zimbabwe word dalk vergoed
30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Ooreenkoms is Woensdag met die wit boere onderteken deur die Zimbabwiese regering om vir hulle 3,5 miljard Amerikaanse Dollar te betaal, nadat van die boere twee dekades terug... More
Older >> |