Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF

Nuusbrokkies Januarie 2021

Feed

31/01/2021, 11:30 AM

Een sterf en drie beseer

31 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Een het gesterf en drie ander beseer na twee botsings kort na mekaar op die R59 Boy Louwstraat, Vereeniging plaasgevind het. Die paramedici het omstreeks 16:38 ’n motor...   More


31/01/2021, 11:29 AM

COVID-19 getalle vir 31 Januarie

31 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 112 364. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 5 297 met 41 540 toetse wat...   More


31/01/2021, 11:28 AM

VonkMedia: Belangrikste gebeure die afgelope week

31 Januarie 2020 Chantall Janse v Rensburg COVID-19: Suid-Afrika se COVID getalle het die afgelope 7 met 44 397 verhoog en staan nou amptelik op 1 449 236. PLAASAANVALLE/-MOORDE: Daar was in die afgelope...   More


30/01/2021, 11:35 AM

Matriek aanvullende eksamen begin amper

30 Januarie 2021 Mikayla Bosch Matrikulante van 2020 se uitslae word op 23 Februarie 2021 bekend gemaak. Diegene wat nie geslaag het nie, word ‘n tweede kans gegun om die eksamen oor te skryf, registrasies...   More


30/01/2021, 11:35 AM

Man skok dood op treinspoor

30 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Nooddienswerkers het Vrydag ‘n liggaam van ‘n middeljarige man van kragkabels bo ‘n treinspoor af verwyder. Die man het doodgeskok, terwyl hy met 3 000 V-kragdrade...   More


30/01/2021, 11:34 AM

Onderwysers bekommerd oor beskermende toerusting

30 Januarie 2021 Mikayla Bosch Volgens Unies, is KwaZulu-Natal en Limpopo se onderwysers die ergste geraak deur die Covid-19 virus. Onderwysers word verwag om Maandag terug op pos te wees, in voorbereiding...   More


30/01/2021, 11:34 AM

COVID-19 getalle vir 30 Januarie

30 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 115 525. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 6 141 met 47 345 toetse wat...   More


29/01/2021, 08:38 AM

Metrobeamptes gevang op video

29 Januarie 2021 Mikayla Bosch TMPD-woordvoerder, Isaac Mahamba, sê die beamptes wat in die video gesien kan word is inderdaad lede van die Tshwane-metropolisie. ‘n Video is wyd op sosiale media versprei...   More


29/01/2021, 08:05 AM

Oorlogsmonument word verwoes

29 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die Cenotaph-monument in Du Toitspanstraat, Kimberley, is gevandaliseer. Daar word daagliks gesien dat die monument se trappe gebruik word vir toilette, sitplek vir ‘n...   More


29/01/2021, 08:05 AM

Bejaarde man vermoor

29 Januarie 2021 Rachel Prinsloo Die Wes Kaapse polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek, nadat die liggaam van ‘n 71-jarige man by sy huis in Kleinmond gevind is. Polisiebeamptes was Dinsdag...   More


Older >>



Nuusbrokkies November 2020

Feed

30/11/2020, 02:28 PM

Twee vas na vrou se liggaam in haar huis gevind is, Bellville

30 November 2020 Rachel Prinsloo Die liggaam van ‘n 44-jarige vrou is Sondagoggend in haar huis in Bellville, Wes-Kaap, gevind Haar liggaam is omstreeks 06:00 deur haar oudste seun in haar slaapkamer by haar...   More


30/11/2020, 02:28 PM

Geld gevind na geldwa-rooftog, verdagte gearresteer

30 November 2020 Rachel Prinsloo ‘n Gedeelte van die kontant wat uit ‘n geldwa gesteel is tydens ‘n rooftog Saterdag in Bloemfontein, is die volgende dag weer gevind, nadat een van die rowers gearresteer...   More


30/11/2020, 02:11 PM

Man wat polisielid vermoor en uit selle ontsnap weer gearresteer

30 November 2020 Rachel Prinsloo Die 22-jarige man wat Vrydag ‘n 57-jarige polisiebeampte vermoor en uit die selle by Mutale in Thohoyandu, Limpopo ontsnap het, is weer agter tralies. Die 22-jaige het die...   More


30/11/2020, 02:09 PM

Vermiste lewensredder steeds nie gevind

30 November 2020 Mikayla Bosch Muizenberg-strand in Kaapstad is Sondag gesluit toe ‘n lewensredder Saterdag spoorloos verdwyn het. ‘n Senior lewensredder het net voor 15:00 op ‘n oproep gereageer. Hy het die...   More


30/11/2020, 02:05 PM

3-Jarige se liggaam gevind

30 November 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 3-jarige se liggaam is in ‘n bos gevind in KwaZulu-Natal. Die kleuter se oë en geslagsdele is verwyder en ‘n spyker is in sy skedel in gedryf. Die kleuter het glo by...   More


Older >>


Nuusbrokkies Oktober 2020

Feed

31/10/2020, 11:30 AM

Man kry lewenslank vir verkragting

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (40) het lewenslange tronkstraf gekry, nadat hy sy 6-jarige dogter verkrag het. Die dogtertjie was verkrag toe haar ma nie by die huis was nie. Drie dae na die...   More


31/10/2020, 11:29 AM

Een sterf en een beseer na vragmotor botsing

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het Vrydagoggend gesterf, nadat twee vragmotors op die N4 by Schagen naby Nelspruit, Mpumalanga gebots het. Die man was vasgekeer in die vragmotor wat op sy sy in...   More


31/10/2020, 11:29 AM

COVID-19 getalle vir 31 Oktober

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 723 682. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 19 230. 653 052 Mense het herstel van die...   More


30/10/2020, 09:49 AM

Groblersdal-moord: Vrou verskyn in hof

30 Oktober 2020 Amor Gerber Raymond Papapavlou is vermoor op sy plaas op 5 Oktober. Donderdag 29 Oktober het Patricia Ray-Lee Smith(23) in die Groblersdal-hof verskyn op aanklag van moord en sameswering tot...   More


29/10/2020, 10:16 AM

Man tref koedoe

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 52-jarige man het ernstige beserings opgedoen, nadat hy teen ‘n koedoe gebots het. Die voorval het op Mazelspoortweg, buite Bloemfontein plaasgevind. Die koedoe is...   More


Older >>


Nuusbrokkies September 2020


Back to overview

29/09/2020

Jong paartjie, elk in kop geskiet

29 September 2020
Chantall Jv Rensburg
‘n Jong paartjie het Saterdagaand gesterf, nadat hulle albei doodgeskiet is.
Stacey Beukes (20) en haar kêrel, Brandon Opel (23) is in Bethelstaart, Wesbank, in die kop geskiet. Beukes is op slag dood, maar Opel het eers ‘n paar minute na die voorval gesterf.
Die paartjie was nie betrokke by bendes nie.
Die motief vir die dubbele moord is nog onbekend



Back to overview



Nuusbrokkies Augustus 2020

Feed

31/08/2020, 11:21 AM

Egpaar vermoor in Christiana

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Egpaar, vermoedelik in hul sewentigs, die eienaars van ‘n kafee in Christiana, Noordwes, se liggame is Sondag in hulle kafee gevind. Die polisie het omstreeks 08:00 die...   More


31/08/2020, 10:40 AM

57-Jarige motorfietsryer ernstig beseer na hy van berg afval

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n 57-Jarige motorfietsryer is ernstig beseer, nadat hy Saterdagoggend van sy motorfiets afgeval het op die Okhahlamba berg, wat deel is van die Drakensberge, in...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Vier mense sterf in brand

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Sondagoggend gesterf in twee afsonderlike brande. Jermaine Carelse, woordvoerder van Kaapstad se brand-en reddingsdienste, het gesê dat hulle omstreeks...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Gauteng maak reg vir eerste reën

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Gauteng kan Dinsdag die lente verwelkom met reën. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), het gesê dat die inwoners van Gauteng nie deur die Wes-Kaapse koue beïnvloed sal...   More


31/08/2020, 09:41 AM

Comrades-kampioen oorval terwyl hy oefen

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo Die Comrades-kampioen van 1991, Nick Bester, is Sondag oorval en ernstig aangerand, terwyl hy besig was om te oefen. Bester was besig om te oefen in die Magaliesberg,...   More


Older >>


Nuusbrokkies Julie 2020

Feed

31/07/2020, 02:36 PM

1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend...   More


31/07/2020, 02:35 PM

Man verskyn in hof vir verkragting

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (46) het gister voor die Atlantis-Landdroshof vir statutêre verkragting en die verspreiding van kinderpornografie verskyn. Die getroude man wat ook kinders het, het...   More


31/07/2020, 02:35 PM

COVID-19 gevalle styg

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 482 169 . Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 812. 309 601 Mense het herstel van die virus.    More


31/07/2020, 02:34 PM

Luiperd in die Noorde van Pretoria gevind

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die DBV is tans besig met ‘n ondersoek om vas te stel hoe ‘n luiperd uit die Natuurreservaat ontsnap het en in die Klipgat dorp, Noord van Pretoria, beland het. Die luiperd is...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Ouers en dogter in Vredenburg aangeval

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is Donderdag deur drie verdagtes aangeval en beroof by hul huis in Vredenburg, Wes-Kaap. Geraldine Prinsloo (36) was omstreeks 19:00 buite, toe...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Man skiet drie vrouens, nog een beseer

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing. Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die...   More


31/07/2020, 02:30 PM

Twee gewapende rowers geskiet tydens rooftog

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee rowers is Donderdagaand doodgeskiet tydens ‘n skietgeveg met die polisie, na ‘n gewapende roof op twee winkels in Malmerbury. Die verdagtes het in ‘n wit minibus taxi gevlug...   More


30/07/2020, 03:39 PM

8-Jarige meisie se liggaam gevind na ontvoering

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die 8-jarige meisie se liggaam is vroeg Donderdagoggend gevind, nadat sy Dinsdag as vermis aangemeld is in die Tzaneen omgewing. Die meisie is vermoedelik ook verkrag voordat sy...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Besigheid eienaar en werkers aangehou deur bende

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Springfield Park besigheid-eienaar en sy werkers is Saterdagoggend oorval deur ‘n bende, aanghou met ‘n vuurwapen en vasgebind. Blue Security reaksie-offisiere het omstreeks...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Wit boere in Zimbabwe word dalk vergoed

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Ooreenkoms is Woensdag met die wit boere onderteken deur die Zimbabwiese regering om vir hulle 3,5 miljard Amerikaanse Dollar te betaal, nadat van die boere twee dekades terug...   More


Older >>