Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF

NUUSBROKKIES

Feed

30/06/2021, 12:28 PM

Die Zuma-saga, waar gaan dit eindig?

30 Junie 2021 Amor Gerber Jacob Zuma is Dinsdag deur die Konstitusionele Hof tot 15 maande tronkstraf gevonnis. Hy moet teen Sondag homself oorgee aan Korrektiewe Dienste. Daar is egter baie vrae tans oor...   More


30/06/2021, 12:17 PM

Werkloosheidkoers styg met 5.4%

30 Junie 2021 Amor Gerber Werkloosheidgetalle vir die eerste kwartaal in 2021, dui aan dat Suid-Afrika se werkloosheidkoers met 5.4% gestyf het en dat nog 9 000 werksgeleenthede in vergelyking met die vorige...   More


30/06/2021, 11:47 AM

COVID-19 getalle vir 30 Junie 2021

30 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 154 226. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 13 347 met 50 932 toetse wat in hierdie...   More


29/06/2021, 01:57 PM

Stella moordenaar se petisie aan Hooggeregshof

29 Junie 2021 Amor Gerber Xander Bylsma, wat in 2020 skuldig bevind is op die moorde op skoolmeisies Sharnelle Hugo en Marna Engelbrecht, se petisie aan die Hooggeregshof om sy saak aan te hoor het misluk....   More


29/06/2021, 01:47 PM

465 098 Mense al in hegtenis geneem oor COVID reëls

29 Junie 2021 Amor Gerber Bheki Cele, Minister van Polisie, het Dinsdag gesê dat in totaal al 465 098 mense in hegtenis geneem is vanaf Maart 2020 omdat hulle die COVID-19 inperkingsmaatreëls oortree het. Hy...   More


29/06/2021, 01:28 PM

Zuma gevonnis tot 15 maande in die tronk

29 Junie 2021 Amor Gerber Die konstitusionele hof het Jacob Zuma Dinsdag skuldig bevind omdat hy nie vroeër vanjaar voor die Zondo Kommissie verskyn het nie. Die hof het Zuma vyf dae gegee om homself oor te...   More


29/06/2021, 01:00 PM

COVID-19 getalle vir 29 Junie 2021

29 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 157 199. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 12 222 met 43 155 toetse wat in hierdie...   More


28/06/2021, 01:27 PM

5 Renosterstropers gevang

28 Junie 2021 Amor Gerber Die polisie het Donderdag 24 Junie, vyf vermeende renosterstropers in Limpopo vasgetrek. Die mans sal binnekort in die landdroshof verskyn. Volgens polisiebronne was die mans...   More


28/06/2021, 01:10 PM

Kouefront vandag in die Kaap verwag

28 Junie 2021 Amor Gerber Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ʼn kouefront sal vandag die Kaap tref en wind, reën en koue bring. Die kouefront sal teen Maandagmiddag na die oostelike dele van die Wes- en...   More


28/06/2021, 01:03 PM

Vlak 4 – Hier is die reëls

28 Junie 2021 Amor Gerber Met vlaag 3 wat chaos in Gauteng saai, het President Ramaphosa Sondagaand die land op strenger inperkings geplaas. Die laaste keer wat Suid-Afrika op vlak 4 was, was in Mei 2020. Die...   More


28/06/2021, 11:30 AM

COVID-19 getalle vir 28 Junie 2021

28 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 158 998. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 175 036 met 55 920 toetse wat in...   More


27/06/2021, 01:20 PM

Dagga kweekhuis staangemaak op Uniegeboue se gronde

27 Junie 2021 Amor Gerber Koning Khoisan SA en sy groep wat al twee en ʼn half jaar op die grasperk voor die Uniegebou in Pretoria kampeer, het nou ʼn kweekhuis vir hulself opgerig om dagga in te kweek. Die...   More


27/06/2021, 01:20 PM

COVID-19: Delta variant, wat is dit?

27 Junie 2021 Amor Gerber Waarnemende minister van Gesondheid, Mmamoloko Kubayi- Ngubane en haar gesondheid span, het Saterdag tydens ʼn mediakonferensie bevestig dat die gevreesde Delta variant in Suid-Afrika...   More


27/06/2021, 01:19 PM

Ramaphosa praat vanaand

27 Junie 2021 Amor Gerber Die Presidensie het bevestig dat Ramaphosa vanaand om 20:00 sal praat oor die huidige stand van sake rakende COVID-19 en inperkings. Suid-Afrika is in die greep van die Derde Vlaag...   More


27/06/2021, 01:19 PM

COVID-19 getalle vir 27 Junie 2021

27 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 152 013. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 17 958 met 70 067 toetse wat in hierdie...   More


26/06/2021, 09:59 AM

Derde vlaag saai verwoesting in Gauteng

26 Junie 2021 Amor Gerber Gauteng het in die afgelope 24 uur, 11 777 nuwe COVID-19 gevalle gerapporteer. Dit beteken dat 63% van die nuwe getalle (18 632) in die afgelope 24 uur kom uit Gauteng. Volgens...   More


26/06/2021, 09:34 AM

COVID-19 gevalle daal oral in wêreld maar styg in Afrika

26 Junie 2021 Amor Gerber Die Wêreld gesondheidsorganisasie (WHO) het die week bekend gemaak dat nuwe COVID-19 getalle oral in die wêreld, behalwe in Afrika daal. Direktor Generaal van die WHO, Dr Tedros...   More


26/06/2021, 08:56 AM

COVID-19 getalle vir 26 Junie 2021

26 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 145 904. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 18 762 met 73 709 toetse wat in hierdie...   More


25/06/2021, 12:49 PM

Mense bo vyftig kan van 1 Julie af registreer vir COVID vaksine

25 Junie 2021 Amor Gerber Die waarnemende Minister van Gesondheid, Mmamolko Kubayi-Ngubane het aangekondig dat mense bo vyftig, vanaf 1 July 2021 kan begin registreer om die COVID-19 vaksine te kry. Die...   More


25/06/2021, 12:43 PM

Byna 20% van onderwysers gevaksineer in twee dae

25 Junie 2021 Amor Gerber Meer as 105 000 van die 582 000 onderwysers en ondersteuningspersoneel is binne twee dae gevaksineer. Hierdie vaksines is in sewe provinsies gegee. Wes-Kaap en Limpopo begin vandag...   More


Older >>


Nuusbrokkies April 2021

Feed

30/04/2021, 09:54 AM

Nat en koue dag vir SA

30 April 2021 Chantall Jv Rensburg Talle inwoners reg oor die land, het vanoggend wakker geword met ‘n koue en nat dag wat vir hulle voorlê. Meeste provinsies het in die vroeë oggendure swaar reën ontvang wat...   More


30/04/2021, 09:44 AM

Geregtigheid vir vermoorde bejaarde

30 April 2021 Mikayla Bosch Denise Webber ‘n 78-jarige vrou van Port Elizabeth is op 20 Augustus 2015 in haar tuinwoonstel in Kabegapark vermoor. Die vier verdagtes het haar huiswerker oorrompel en vasgebind,...   More


30/04/2021, 09:43 AM

Bosasa-beamptes vas vir korrupsie en geldwassery

30 April 2021 Mikayla Bosch Voormalige Bosasa-beamptes is in die Pretoria se gespesialiseerde handelsmisdaadhof vir ‘n saak van korrupsie en geldwassery, hulle saak is verder uitgestel tot 24 Junie 2021 vir...   More


30/04/2021, 09:26 AM

Drie rowers vas na vinnige reaksie van veiligheidsmaatskappy 30

30 April 2021 Rachel Prinsloo Een rower is Donderdag ernstig gewond en twee is gearresteer na ‘n jaagtog en skietgeveg met ‘n veiligheidsmaatskappy, nadat die rowers by ‘n huis in Pretoria probeer inbreek...   More


30/04/2021, 09:22 AM

Seun vas vir ma se dood

30 April 2021 Chantall Jv Rensburg Die 28-jarige man wat vandeesweek in die Maphumulo-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn het in verband met die moord op sy ma, sal na verwagting weer op 5 Mei in die hof...   More


Older >>


Nuusbrokkies Maart 2021

Feed

31/03/2021, 12:52 PM

Waarskuwing van verneukspul – Takealot

31 Maart 2021 Mikayla Bosch Volgens Takealot is daar ‘n valse skakel wat per WhatsApp die rondte doen. Gebruikers word gelok om die skakel te volg wat glo vir ‘n kliënteopname en prysuitdeling is.Volgens...   More


31/03/2021, 12:51 PM

Nuwe puntestelsel vir bestuurders

31 Maart 2021 Mikayla Bosch Volgens inligting beskikbaar sal daar ‘n nuwe bestuurswet in werking tree op 1 Julie 2021. Die nuwe verwagte puntestelsel wat ingestel word vir plaaslike bestuurders werk volgens...   More


31/03/2021, 12:51 PM

Paartjie in voertuig op grondpad doodgeskiet

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo Die polisie in KwaZulu-Natal is besig met ‘n ondersoek nadat die liggame van ‘n paartjie Dinsdag in hulle voertuig op ‘n grondpad in die Pietermaritzburg-omgewing gevind is....   More


31/03/2021, 10:51 AM

Drie geregsbeamptes omgekoop met drank en duisende rande

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n lid van die Valke, ‘n departementshoof van menslike nedersettings en ‘n senior lid van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is gearresteer nadat hulle met drank en duisende...   More


31/03/2021, 10:50 AM

Rowers wat slagoffers op Facebook teiken, gearresteer

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo Drie rowers, wat slagoffers teiken, wat produkte op Facebook se Marketplace verkoop, is Dinsdag in die ooste van Pretoria gearresteer. Die owerhede het Dinsdag ‘n wenk ontvang...   More


31/03/2021, 08:57 AM

COVID-19 getalle vir 31 Maart 2021

31 Maart 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 20 359. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 756 met 24 842 toetse wat in hierdie tyd...   More


31/03/2021, 08:52 AM

Kolonnade-winkelsentrum weer veilig

31 Maart 2021 Mikayla Bosch Die ontvangskantoor van die gewilde Kolonnade-winkelsentrum in Pretoria, het omtreeks 09:10 op Dinsdag, 20 Maart 2021 ‘n oproep ontvang rakende ‘n bomdreigement in die sentrum....   More


30/03/2021, 01:55 PM

Kind verdrink by vakansie-oord, eienaar skuldig aan nalatigheid

30 Januarie 2021 Rachel Prinsloo Die eienaar van ‘n vakansie-oord digby Groot Marico, is skuldig aan nalatigheid nadat ‘n 3-jarige kind in 2010 verdrink het weens ‘n vloed. Die gesin het vakansie gehou by...   More


30/03/2021, 01:34 PM

Stiefpa vas na hy 9-jarige kind as seksslaaf aanhou

30 Maart 2021 Mikayla Bosch ‘n 64-jarige man is in hegtenis geneem na hy sy stiefdogter (9) as ‘n seksslaaf aangehou en gebruik het nadat haar ma in 2014 oorlede is. Die slagoffer was in haar stiefpa se sorg...   More


30/03/2021, 12:48 PM

Slegs 9,64 Miljoen mense in SA het werk

30 Maart 2021 Amor Gerber Statistics South Africa (STATS SA) het data vrygestel wat die resultate van werkloosheid vir die laaste kwartaal van 2020 (Sept – Des 2020) bekendstel. Volgend hierdie data is daar...   More


Older >>


Nuusbrokkies Februarie 2021

Feed

01/03/2021, 10:29 AM

Seuns verdrink op bouperseel in Pretoria

1 Maart 2021 Mikayla Bosch Twee seuns het by ‘n bouperseel Sondag in Pretoria verdrink. Die departement van vervoer en padinfrastruktuur het ‘n onafhanklike ondersoek begin. Die twee seuns het na bewering...   More


01/03/2021, 10:29 AM

Varkgriep in die Wes-Kaap

1 Maart 2021 Chantall Jv Rensburg Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het aangekondig dat varkgriep in die Wes-kaap uitgebreek het. Boere van die Wes-Kaap is gedwing om...   More


01/03/2021, 09:41 AM

Twee polisiebeamptes dood in Kraaifontein

1 Maart 2021 Mikayla Bosch Twee polisiebeamptes is in die vroeë oggendure van Sondag in ‘n lokval gelei en beroof van hulle vuurwapens. Die polisiebeamptes het na bewering rondgery in die Bloekombos area toe...   More


01/03/2021, 09:22 AM

Renosterkalf: In rehabilitasiesentrum nadat haar ma doodgemaak is

1 Maart 2021 Chantall Jv Rensburg Die 6-maande oue renosterkalfie, Annie, is deur die Rihno Orphanage naby Mokopane, Limpopo, ingeneem en ontvang traumabehandeling, nadat haar ma deur stropers doodgemaak...   More


01/03/2021, 09:18 AM

Witrivier: Vier sterf in ongelukke

1 Maart 2021 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Saterdag in twee afsonderlike motorongelukke buite Witrivier, Mpumalanga sterf. Drie mans het gesterf en twee ander beseer toe twee motor reg van voor teen...   More


Older >>


Nuusbrokkies Januarie 2021

Feed

31/01/2021, 11:30 AM

Een sterf en drie beseer

31 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Een het gesterf en drie ander beseer na twee botsings kort na mekaar op die R59 Boy Louwstraat, Vereeniging plaasgevind het. Die paramedici het omstreeks 16:38 ’n motor...   More


31/01/2021, 11:29 AM

COVID-19 getalle vir 31 Januarie

31 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 112 364. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 5 297 met 41 540 toetse wat...   More


31/01/2021, 11:28 AM

VonkMedia: Belangrikste gebeure die afgelope week

31 Januarie 2020 Chantall Janse v Rensburg COVID-19: Suid-Afrika se COVID getalle het die afgelope 7 met 44 397 verhoog en staan nou amptelik op 1 449 236. PLAASAANVALLE/-MOORDE: Daar was in die afgelope...   More


30/01/2021, 11:35 AM

Matriek aanvullende eksamen begin amper

30 Januarie 2021 Mikayla Bosch Matrikulante van 2020 se uitslae word op 23 Februarie 2021 bekend gemaak. Diegene wat nie geslaag het nie, word ‘n tweede kans gegun om die eksamen oor te skryf, registrasies...   More


30/01/2021, 11:35 AM

Man skok dood op treinspoor

30 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Nooddienswerkers het Vrydag ‘n liggaam van ‘n middeljarige man van kragkabels bo ‘n treinspoor af verwyder. Die man het doodgeskok, terwyl hy met 3 000 V-kragdrade...   More


30/01/2021, 11:34 AM

Onderwysers bekommerd oor beskermende toerusting

30 Januarie 2021 Mikayla Bosch Volgens Unies, is KwaZulu-Natal en Limpopo se onderwysers die ergste geraak deur die Covid-19 virus. Onderwysers word verwag om Maandag terug op pos te wees, in voorbereiding...   More


30/01/2021, 11:34 AM

COVID-19 getalle vir 30 Januarie

30 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 115 525. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 6 141 met 47 345 toetse wat...   More


29/01/2021, 08:38 AM

Metrobeamptes gevang op video

29 Januarie 2021 Mikayla Bosch TMPD-woordvoerder, Isaac Mahamba, sê die beamptes wat in die video gesien kan word is inderdaad lede van die Tshwane-metropolisie. ‘n Video is wyd op sosiale media versprei...   More


29/01/2021, 08:05 AM

Oorlogsmonument word verwoes

29 Januarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die Cenotaph-monument in Du Toitspanstraat, Kimberley, is gevandaliseer. Daar word daagliks gesien dat die monument se trappe gebruik word vir toilette, sitplek vir ‘n...   More


29/01/2021, 08:05 AM

Bejaarde man vermoor

29 Januarie 2021 Rachel Prinsloo Die Wes Kaapse polisie is besig om ‘n saak van moord te ondersoek, nadat die liggaam van ‘n 71-jarige man by sy huis in Kleinmond gevind is. Polisiebeamptes was Dinsdag...   More


Older >>



Nuusbrokkies November 2020

Feed

30/11/2020, 02:28 PM

Twee vas na vrou se liggaam in haar huis gevind is, Bellville

30 November 2020 Rachel Prinsloo Die liggaam van ‘n 44-jarige vrou is Sondagoggend in haar huis in Bellville, Wes-Kaap, gevind Haar liggaam is omstreeks 06:00 deur haar oudste seun in haar slaapkamer by haar...   More


30/11/2020, 02:28 PM

Geld gevind na geldwa-rooftog, verdagte gearresteer

30 November 2020 Rachel Prinsloo ‘n Gedeelte van die kontant wat uit ‘n geldwa gesteel is tydens ‘n rooftog Saterdag in Bloemfontein, is die volgende dag weer gevind, nadat een van die rowers gearresteer...   More


30/11/2020, 02:11 PM

Man wat polisielid vermoor en uit selle ontsnap weer gearresteer

30 November 2020 Rachel Prinsloo Die 22-jarige man wat Vrydag ‘n 57-jarige polisiebeampte vermoor en uit die selle by Mutale in Thohoyandu, Limpopo ontsnap het, is weer agter tralies. Die 22-jaige het die...   More


30/11/2020, 02:09 PM

Vermiste lewensredder steeds nie gevind

30 November 2020 Mikayla Bosch Muizenberg-strand in Kaapstad is Sondag gesluit toe ‘n lewensredder Saterdag spoorloos verdwyn het. ‘n Senior lewensredder het net voor 15:00 op ‘n oproep gereageer. Hy het die...   More


30/11/2020, 02:05 PM

3-Jarige se liggaam gevind

30 November 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 3-jarige se liggaam is in ‘n bos gevind in KwaZulu-Natal. Die kleuter se oë en geslagsdele is verwyder en ‘n spyker is in sy skedel in gedryf. Die kleuter het glo by...   More


Older >>


Nuusbrokkies Oktober 2020

Feed

29/10/2020, 09:13 AM

COVID-19 getalle vir 29 Oktober

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 719 714. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 19 111. 648 654 Mense het herstel van die...   More


29/10/2020, 09:13 AM

Twee studente sterf

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Twee studente van die Vaal Universiteit van Tegnologie het Woensdag gesterf. Die een student is in ‘n vriend se kamer oorlede, nadat sy gesê het sy voel nie goed nie en...   More


28/10/2020, 02:03 PM

Twee vas vir kaping van vragmotor wat drank vervoer

28 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Twee verdagtes, 27 en 48 jaar oud, is Dinsdag gearresteer, nadat hulle saam met twee medepligtiges, ‘n vragmotor wat drank vervoer, in die Oos-Kaap, gekaap het. Die polisie het...   More


28/10/2020, 12:18 PM

Man vas wat voorgee om eiendomsagent te wees

28 Oktober 2020 Rachel Prinsloo ‘n 47-Jarige man is Maandag in Durban gearresteer, nadat hy voorgegee het dat hy ‘n eiendomsagent is en huise, sonder die eienaars se wete, verkoop. Die 47-jarige het die huise...   More


28/10/2020, 12:16 PM

Selfkwarantyn vir President

28 Oktober 2020 Rachel Prinsloo Pres. Cyril Ramaphosa is besig met selfkwarantyn nadat ‘n gas, wat saam met hom by ‘n ete was, positief getoets het vir Covid-19. Die ete was vir ‘n geldinsamelingsprojek van...   More


<< NewerOlder >>


Nuusbrokkies September 2020

Feed

30/09/2020, 03:37 PM

Pastoor gearresteer vir huisroof

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Beweerde pastoor in een van die plaaslike kerke in die Bosbokrand omgewing, Mpumalanga, sal na verwagting Woensdag in ‘n plaaslike landdroshof verskyn op aanklag van...   More


30/09/2020, 03:36 PM

Man vas, nadat hy R157 000 steel

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het 10 jaar tronkstraf gekry, nadat hy derduisende rande van sy werkgewer gesteel het. Gert Sampson (43) het Maandag erken dat hy R157 000 van sy werkgewer...   More


30/09/2020, 03:36 PM

Man tot 3 keer lewenslank gevonnig vir moord op twee kinders, een verkrag

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 35-Jarige man is tot drie keer lewenslank gevonnis in die Limpopo-hooggeregshof vir die moord op twee kinders, 3 en 6 jaar oud. Die hof het die 35-jarige se poging tot ‘n...   More


30/09/2020, 11:07 AM

Baba gevind by Kaapstad-treinstasie

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Gesonde babaseuntjie is verlede Woensdag by die Kaapstad-treinstasie gevind. ‘n Vrou het omstreeks 14:45 die baba agter ‘n houer van ‘n plaaslike informele handelaar...   More


30/09/2020, 09:40 AM

COVID-19 getalle vir 30 September

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 672 572. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 16 667. 606 520 Mense het herstel van die...   More


30/09/2020, 09:40 AM

Bejaarde beroof, voertuig aan die brand gesteek

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde man wat Maandag omstreeks 10:00 op die Beyers Naude Pad op die M5 in Roodekrans, Roodepoort, in sy Mercedes gery het, is gekaap deur vier verdagtes. Die...   More


30/09/2020, 09:00 AM

Baba gegooi met kookwater

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 17 maande oue baba het Dinsdag derdegraadse brandwonde opgedoen. Volgens die LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Nonhlanhla Khozam, het die ma en die baba se oom ‘n...   More


29/09/2020, 12:35 PM

Vier gearresteer na skietgeveg met polisie

29 September 2020 Rachel Prinsloo Vier mans, tussen 37 en 42 jaar oud, is Maandag gearresteer en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal na ‘n skietgeveg met die Ekurhuleni metropolisie in Brakpan. Die...   More


29/09/2020, 12:34 PM

Jong paartjie, elk in kop geskiet

29 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Jong paartjie het Saterdagaand gesterf, nadat hulle albei doodgeskiet is. Stacey Beukes (20) en haar kêrel, Brandon Opel (23) is in Bethelstaart, Wesbank, in die kop...   More


29/09/2020, 12:34 PM

Vragmotorbestuurder sterf na hy beheer verloor

29 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 50-Jarige vragmotorbestuurder is Maandagaand dood in Pinetown, KwaZulu-Natal, nadat sy vragmotor buite beheer geraak het na ‘n botsing met 4 voertuie. Die vragmotor het by...   More


Older >>



Nuusbrokkies Augustus 2020

Feed

31/08/2020, 11:21 AM

Egpaar vermoor in Christiana

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Egpaar, vermoedelik in hul sewentigs, die eienaars van ‘n kafee in Christiana, Noordwes, se liggame is Sondag in hulle kafee gevind. Die polisie het omstreeks 08:00 die...   More


31/08/2020, 10:40 AM

57-Jarige motorfietsryer ernstig beseer na hy van berg afval

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n 57-Jarige motorfietsryer is ernstig beseer, nadat hy Saterdagoggend van sy motorfiets afgeval het op die Okhahlamba berg, wat deel is van die Drakensberge, in...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Vier mense sterf in brand

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Sondagoggend gesterf in twee afsonderlike brande. Jermaine Carelse, woordvoerder van Kaapstad se brand-en reddingsdienste, het gesê dat hulle omstreeks...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Gauteng maak reg vir eerste reën

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Gauteng kan Dinsdag die lente verwelkom met reën. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), het gesê dat die inwoners van Gauteng nie deur die Wes-Kaapse koue beïnvloed sal...   More


31/08/2020, 09:41 AM

Comrades-kampioen oorval terwyl hy oefen

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo Die Comrades-kampioen van 1991, Nick Bester, is Sondag oorval en ernstig aangerand, terwyl hy besig was om te oefen. Bester was besig om te oefen in die Magaliesberg,...   More


Older >>


Nuusbrokkies Julie 2020

Feed

31/07/2020, 02:36 PM

1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend...   More


31/07/2020, 02:35 PM

Man verskyn in hof vir verkragting

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (46) het gister voor die Atlantis-Landdroshof vir statutêre verkragting en die verspreiding van kinderpornografie verskyn. Die getroude man wat ook kinders het, het...   More


31/07/2020, 02:35 PM

COVID-19 gevalle styg

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 482 169 . Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 812. 309 601 Mense het herstel van die virus.    More


31/07/2020, 02:34 PM

Luiperd in die Noorde van Pretoria gevind

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die DBV is tans besig met ‘n ondersoek om vas te stel hoe ‘n luiperd uit die Natuurreservaat ontsnap het en in die Klipgat dorp, Noord van Pretoria, beland het. Die luiperd is...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Ouers en dogter in Vredenburg aangeval

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is Donderdag deur drie verdagtes aangeval en beroof by hul huis in Vredenburg, Wes-Kaap. Geraldine Prinsloo (36) was omstreeks 19:00 buite, toe...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Man skiet drie vrouens, nog een beseer

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing. Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die...   More


31/07/2020, 02:30 PM

Twee gewapende rowers geskiet tydens rooftog

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee rowers is Donderdagaand doodgeskiet tydens ‘n skietgeveg met die polisie, na ‘n gewapende roof op twee winkels in Malmerbury. Die verdagtes het in ‘n wit minibus taxi gevlug...   More


30/07/2020, 03:39 PM

8-Jarige meisie se liggaam gevind na ontvoering

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die 8-jarige meisie se liggaam is vroeg Donderdagoggend gevind, nadat sy Dinsdag as vermis aangemeld is in die Tzaneen omgewing. Die meisie is vermoedelik ook verkrag voordat sy...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Besigheid eienaar en werkers aangehou deur bende

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Springfield Park besigheid-eienaar en sy werkers is Saterdagoggend oorval deur ‘n bende, aanghou met ‘n vuurwapen en vasgebind. Blue Security reaksie-offisiere het omstreeks...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Wit boere in Zimbabwe word dalk vergoed

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Ooreenkoms is Woensdag met die wit boere onderteken deur die Zimbabwiese regering om vir hulle 3,5 miljard Amerikaanse Dollar te betaal, nadat van die boere twee dekades terug...   More


Older >>