Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

NUUSARGIEF

OKT & NOVEMBER

Feed

30/11/2021, 09:15 AM

Cosatu voel ernstig oor COVID-19-entstowwe

30 November 2021 Englie Botha President Cyril Ramaphosa het Sondag ‘n aankondiging gemaak dat ‘n taakspan opgerig word om basies die waarde van vereiste inentings by openbare plekke, te ondersoek. Die...   More


30/11/2021, 09:15 AM

Minister van Polisie wil kubermisdade aangespreek hê

30 November 2021 Englie Botha Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het aangevoer dat daar nie genoeg lede is wat spesialiseer in kubermisdaadverwante ondersoeke nie. Hy het gesê dat ‘n werwingsveldtog en...   More


30/11/2021, 09:14 AM

Twee R50-note, bedoel as omkoopgeld, sit taxibestuurder in die tronk

30 November 2021 Englie Botha ‘n Roekelose taxibestuurder in Kaapstad word in hegtenis geneem, nadat hy verkeersbeamptes van Kaapstad probeer omkoop. Die somtotaal van R100 het sy inhegtenisname verseker....   More


30/11/2021, 09:13 AM

COVID-19 getalle vir 30 November

30 November 2021 Helga Swart Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 24 418. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 2 273 met 21 302 toetse wat in hierdie...   More


30/11/2021, 06:32 AM

Enorme styging in petrol prys

30 November 2021 Helga Swart Die petrol prys styg met 81 sent op Woensdag. Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie het aangekondig dat die petrolprys Woensdag met 81 sent per liter sal styg....   More


Older >>


SEPTEMBER 2021

Feed

30/09/2021, 03:25 PM

Onwettige strukture in Pretoria afgebreek

30 September 2021 Rachel Prinsloo Ongeveer 100 onwettige strukture is Woensdag in Pretoria deur die Tshwane-metropolisie (TMPD) afgebreek. Die beamptes het die strukture gaan afbreek om ontslae te raak van...   More


30/09/2021, 03:05 PM

Man gearresteer vir kinderpornografie

30 September 2021 Rachel Prinsloo Die polisie het Maandag toegeslaan op ‘n man van Witbank, nadat hulle inligting ontvang het dat hy in die besit van kinderpornografie is. Die polisie het Maandag na die...   More


30/09/2021, 01:41 PM

Rowers slaan toe op sakeman in Pretoria

30 September 2021 Rachel Prinsloo ‘n Tweedehandsemotorhandelaar is Woensdag per helikopter na die hospitaal geneem, nadat hy verskeie kere deur rowers geskiet is. Twee gewapende mans het glo Woensdag...   More


30/09/2021, 01:19 PM

Motoris geskiet, twee vas

30 September 2021 Rachel Prinsloo Twee verdagtes is Woensdag in Vanderbijlpark gearresteer, nadat hulle op ‘n motoris losgebrand het. Die owerhede het omstreeks 12:00 inligting rakende die skietvoorval...   More


30/09/2021, 01:19 PM

Dinosourussentrum in Golden Gate

30 September 2021 Rachel Prinsloo Die adjunkminister van toerisme het onlangs aangedui dat die Godumodumo-dinosourussentrum byna klaar is om binnekort geopen te word in Golden Gate Highlands-park. Die...   More


Older >>


 

AUGUSTUS 2021

Feed

31/08/2021, 02:40 PM

Hond met ketting om sy nek gered

31 Augustus 2021 Rachel Prinsloo ‘n Hond is oor die naweek in die Danville-omgewing, Pretoria gered, nadat daar ‘n swaar ketting om sy nek vasgemaak was. Die hond is by die mense weggevat en na die Wollies...   More


31/08/2021, 02:39 PM

Verdagtes gesoek na gesin in huis doodgeskiet is

31 Augustus 2021 Rachel Prinsloo Die owerhede van die Vrystaat het ‘n soektog van stapel gestuur, nadat ‘n gesin Maandagaand in hul huis doodgeskiet is. Vier verdagtes het Maandag omstreeks 21:00 by die...   More


31/08/2021, 02:39 PM

Brandstofpryse styg steeds

31 Augustus 2021 Rachel Prinsloo Daar was Maandag aangedui dat die brandstofpryse vir die komende maand moontlik met 11 sent per liter kon daal, diesel met 21 sent per liter en paraffien met 12 sent per...   More


31/08/2021, 01:47 PM

Polisieman voor sy huis aangerand

31 Augustus 2021 Rachel Prinsloo ‘n 53-jarige polisiekaptein, Johan Grotius, van die Amanzimtoti se helikopter-eenheid in KwaZulu-Natal, sterk tans in die intensiewe sorgeenheid aan, nadat hy Sondagaand deur...   More


31/08/2021, 01:29 PM

Vermiste man weer gevind

31 Augustus 2021 Rachel Prinsloo Die 35-jarige man, Louis de Villiers, wat sedert verlede Woensdag vermis was, is Maandag gevind. De Villiers het Woensdag by sy huis in Monumentpark gery, glo na...   More


Older >>


JULIE 2021

Feed

01/08/2021, 11:08 AM

VonkMedia: Belangrikste gebeure die afgelope week

25 Julie 2021 Rachel Prinsloo COVID-19: Suid-Afrika se COVID getalle het die afgelope 7 met 79 349 verhoog en staan nou amptelik op 2 447 454. Plaasaanvalle en -moorde: In die afgelope week was daar 2...   More


01/08/2021, 11:06 AM

Talle renoster gestroop in die eerste helfte van die jaar

1 Augustus 2021 Rachel Prinsloo Gedurende Januarie 2021 tot Julie 2021 is daar reeds 249 renosters in Suid-Afrika gestroop. Die aantal is heelwat meer in vergelyking met die aantal renosters wat gedurende...   More


01/08/2021, 11:04 AM

COVID-19 getalle vir 1 Augustus 2021

1 Augustus 2021 Rachel Prinsloo Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 153 103. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 12 528 met 56 243 toetse wat...   More


31/07/2021, 09:45 AM

Maak seker jy is gesond voor jy die COVID-19 vaksine kry

31 Julie 2021 Amor Gerber Die Departement van Gesondheid het Vrydag op ʼn perskonferensie die publiek gemaan om seker te maak hulle het 100% van die COVID-19 virus herstel voordat hulle vir die vaksine gaan....   More


31/07/2021, 09:29 AM

Inwoners van Gariep nog langer sonder krag

31 Julie 2021 Rachel Prinsloo Inwoners van die Gariep-omgewing in die Vrystaat gaan heel waarskynlik nog ‘n dag langer sonder drag wees. Die inwoners sit al sedert Dinsdag sonder krag, nadat ‘n...   More


Older >>


MEI / JUNIE 2021

Feed

30/06/2021, 12:28 PM

Die Zuma-saga, waar gaan dit eindig?

30 Junie 2021 Amor Gerber Jacob Zuma is Dinsdag deur die Konstitusionele Hof tot 15 maande tronkstraf gevonnis. Hy moet teen Sondag homself oorgee aan Korrektiewe Dienste. Daar is egter baie vrae tans oor...   More


30/06/2021, 12:17 PM

Werkloosheidkoers styg met 5.4%

30 Junie 2021 Amor Gerber Werkloosheidgetalle vir die eerste kwartaal in 2021, dui aan dat Suid-Afrika se werkloosheidkoers met 5.4% gestyf het en dat nog 9 000 werksgeleenthede in vergelyking met die vorige...   More


30/06/2021, 11:47 AM

COVID-19 getalle vir 30 Junie 2021

30 Junie 2021 Amor Gerber Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 154 226. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 13 347 met 50 932 toetse wat in hierdie...   More


29/06/2021, 01:57 PM

Stella moordenaar se petisie aan Hooggeregshof

29 Junie 2021 Amor Gerber Xander Bylsma, wat in 2020 skuldig bevind is op die moorde op skoolmeisies Sharnelle Hugo en Marna Engelbrecht, se petisie aan die Hooggeregshof om sy saak aan te hoor het misluk....   More


29/06/2021, 01:47 PM

465 098 Mense al in hegtenis geneem oor COVID reëls

29 Junie 2021 Amor Gerber Bheki Cele, Minister van Polisie, het Dinsdag gesê dat in totaal al 465 098 mense in hegtenis geneem is vanaf Maart 2020 omdat hulle die COVID-19 inperkingsmaatreëls oortree het. Hy...   More


Older >>


APRIL 2021

Feed

30/04/2021, 09:54 AM

Nat en koue dag vir SA

30 April 2021 Chantall Jv Rensburg Talle inwoners reg oor die land, het vanoggend wakker geword met ‘n koue en nat dag wat vir hulle voorlê. Meeste provinsies het in die vroeë oggendure swaar reën ontvang wat...   More


30/04/2021, 09:44 AM

Geregtigheid vir vermoorde bejaarde

30 April 2021 Mikayla Bosch Denise Webber ‘n 78-jarige vrou van Port Elizabeth is op 20 Augustus 2015 in haar tuinwoonstel in Kabegapark vermoor. Die vier verdagtes het haar huiswerker oorrompel en vasgebind,...   More


30/04/2021, 09:43 AM

Bosasa-beamptes vas vir korrupsie en geldwassery

30 April 2021 Mikayla Bosch Voormalige Bosasa-beamptes is in die Pretoria se gespesialiseerde handelsmisdaadhof vir ‘n saak van korrupsie en geldwassery, hulle saak is verder uitgestel tot 24 Junie 2021 vir...   More


30/04/2021, 09:26 AM

Drie rowers vas na vinnige reaksie van veiligheidsmaatskappy 30

30 April 2021 Rachel Prinsloo Een rower is Donderdag ernstig gewond en twee is gearresteer na ‘n jaagtog en skietgeveg met ‘n veiligheidsmaatskappy, nadat die rowers by ‘n huis in Pretoria probeer inbreek...   More


30/04/2021, 09:22 AM

Seun vas vir ma se dood

30 April 2021 Chantall Jv Rensburg Die 28-jarige man wat vandeesweek in die Maphumulo-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn het in verband met die moord op sy ma, sal na verwagting weer op 5 Mei in die hof...   More


Older >>


MAART 2021

Feed

31/03/2021, 12:52 PM

Waarskuwing van verneukspul – Takealot

31 Maart 2021 Mikayla Bosch Volgens Takealot is daar ‘n valse skakel wat per WhatsApp die rondte doen. Gebruikers word gelok om die skakel te volg wat glo vir ‘n kliënteopname en prysuitdeling is.Volgens...   More


31/03/2021, 12:51 PM

Nuwe puntestelsel vir bestuurders

31 Maart 2021 Mikayla Bosch Volgens inligting beskikbaar sal daar ‘n nuwe bestuurswet in werking tree op 1 Julie 2021. Die nuwe verwagte puntestelsel wat ingestel word vir plaaslike bestuurders werk volgens...   More


31/03/2021, 12:51 PM

Paartjie in voertuig op grondpad doodgeskiet

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo Die polisie in KwaZulu-Natal is besig met ‘n ondersoek nadat die liggame van ‘n paartjie Dinsdag in hulle voertuig op ‘n grondpad in die Pietermaritzburg-omgewing gevind is....   More


31/03/2021, 10:51 AM

Drie geregsbeamptes omgekoop met drank en duisende rande

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo ‘n lid van die Valke, ‘n departementshoof van menslike nedersettings en ‘n senior lid van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) is gearresteer nadat hulle met drank en duisende...   More


31/03/2021, 10:50 AM

Rowers wat slagoffers op Facebook teiken, gearresteer

31 Maart 2021 Rachel Prinsloo Drie rowers, wat slagoffers teiken, wat produkte op Facebook se Marketplace verkoop, is Dinsdag in die ooste van Pretoria gearresteer. Die owerhede het Dinsdag ‘n wenk ontvang...   More


Older >>


FEBRUARIE 2021

Feed

01/03/2021, 10:29 AM

Seuns verdrink op bouperseel in Pretoria

1 Maart 2021 Mikayla Bosch Twee seuns het by ‘n bouperseel Sondag in Pretoria verdrink. Die departement van vervoer en padinfrastruktuur het ‘n onafhanklike ondersoek begin. Die twee seuns het na bewering...   More


01/03/2021, 10:29 AM

Varkgriep in die Wes-Kaap

1 Maart 2021 Chantall Jv Rensburg Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het aangekondig dat varkgriep in die Wes-kaap uitgebreek het. Boere van die Wes-Kaap is gedwing om...   More


01/03/2021, 09:41 AM

Twee polisiebeamptes dood in Kraaifontein

1 Maart 2021 Mikayla Bosch Twee polisiebeamptes is in die vroeë oggendure van Sondag in ‘n lokval gelei en beroof van hulle vuurwapens. Die polisiebeamptes het na bewering rondgery in die Bloekombos area toe...   More


01/03/2021, 09:22 AM

Renosterkalf: In rehabilitasiesentrum nadat haar ma doodgemaak is

1 Maart 2021 Chantall Jv Rensburg Die 6-maande oue renosterkalfie, Annie, is deur die Rihno Orphanage naby Mokopane, Limpopo, ingeneem en ontvang traumabehandeling, nadat haar ma deur stropers doodgemaak...   More


01/03/2021, 09:18 AM

Witrivier: Vier sterf in ongelukke

1 Maart 2021 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Saterdag in twee afsonderlike motorongelukke buite Witrivier, Mpumalanga sterf. Drie mans het gesterf en twee ander beseer toe twee motor reg van voor teen...   More


Older >>


JANUARIE 2021


Back to overview

31/01/2021

VonkMedia: Belangrikste gebeure die afgelope week

31 Januarie 2020

Chantall Janse v Rensburg


COVID-19: Suid-Afrika se COVID getalle het die afgelope 7 met 44 397 verhoog en staan nou amptelik op 1 449 236.

PLAASAANVALLE/-MOORDE: Daar was in die afgelope 7 dae 5 aanvalle. Die aanvalle het in Noordwes, KwaZulu-Natal, Gauteng en die Oos-Kaap plaasgevind. Die aanvallers het in groep tussen 2 tot 3 gekom.

COVID-19 ENTSTOF MAANDAG IN DIE LAND: Dr. Zweli Mkhize, Minister van gesondheid, bevestig dat die vlug met die eerste dosisse entstof, Sondag uit Indië vertrek en dit sal Maandag by die OR Tambo-lughawe in Gauteng aankom.

AARDSKUDDING TREF ATLANTIESE OSEAAN: Daar was Sondagmiddag ’n aardskudding van 5.1 op die Suid-Afrikaanse Seismografiese Netwerk gevoel in die Suid-Atlantiese Oseaan, suidwes van Afrika.

COVID-19 BEGRAFNIS: Premier sonder masker erken skuld en betaal boete: Refilwe Mtsweni-Tsipane, premier van Mpumalanga, het skuld erken en ‘n boete betaal, nadat sy sonder ‘n masker by die minister in die presidensie, Jackson Mthembu, se begrafnis was. Volgens Mtsweni-Tsipane, het sy nie agtergekom dat haar masker beskadig was en dat dit geval het nie.

ONDERWYSERS BEKOMMERD OOR BESKERMENDE TOERUSTING: Onderwysers word verwag om Maandag terug op pos te wees, in voorbereiding vir die nuwe 2021 Akademiese jaar.

Provinsies wat nie gereed is vir die 2021 Akademiese jaar nie, sluit in; Noord-Wes, KwaZulu-Natal asook Oos-kaap



Back to overview



Nuusbrokkies November 2020

Feed

30/11/2020, 02:28 PM

Twee vas na vrou se liggaam in haar huis gevind is, Bellville

30 November 2020 Rachel Prinsloo Die liggaam van ‘n 44-jarige vrou is Sondagoggend in haar huis in Bellville, Wes-Kaap, gevind Haar liggaam is omstreeks 06:00 deur haar oudste seun in haar slaapkamer by haar...   More


30/11/2020, 02:28 PM

Geld gevind na geldwa-rooftog, verdagte gearresteer

30 November 2020 Rachel Prinsloo ‘n Gedeelte van die kontant wat uit ‘n geldwa gesteel is tydens ‘n rooftog Saterdag in Bloemfontein, is die volgende dag weer gevind, nadat een van die rowers gearresteer...   More


30/11/2020, 02:11 PM

Man wat polisielid vermoor en uit selle ontsnap weer gearresteer

30 November 2020 Rachel Prinsloo Die 22-jarige man wat Vrydag ‘n 57-jarige polisiebeampte vermoor en uit die selle by Mutale in Thohoyandu, Limpopo ontsnap het, is weer agter tralies. Die 22-jaige het die...   More


30/11/2020, 02:09 PM

Vermiste lewensredder steeds nie gevind

30 November 2020 Mikayla Bosch Muizenberg-strand in Kaapstad is Sondag gesluit toe ‘n lewensredder Saterdag spoorloos verdwyn het. ‘n Senior lewensredder het net voor 15:00 op ‘n oproep gereageer. Hy het die...   More


30/11/2020, 02:05 PM

3-Jarige se liggaam gevind

30 November 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 3-jarige se liggaam is in ‘n bos gevind in KwaZulu-Natal. Die kleuter se oë en geslagsdele is verwyder en ‘n spyker is in sy skedel in gedryf. Die kleuter het glo by...   More


Older >>


Nuusbrokkies Oktober 2020

Feed

31/10/2020, 11:30 AM

Man kry lewenslank vir verkragting

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (40) het lewenslange tronkstraf gekry, nadat hy sy 6-jarige dogter verkrag het. Die dogtertjie was verkrag toe haar ma nie by die huis was nie. Drie dae na die...   More


31/10/2020, 11:29 AM

Een sterf en een beseer na vragmotor botsing

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het Vrydagoggend gesterf, nadat twee vragmotors op die N4 by Schagen naby Nelspruit, Mpumalanga gebots het. Die man was vasgekeer in die vragmotor wat op sy sy in...   More


31/10/2020, 11:29 AM

COVID-19 getalle vir 31 Oktober

31 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 723 682. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 19 230. 653 052 Mense het herstel van die...   More


30/10/2020, 09:49 AM

Groblersdal-moord: Vrou verskyn in hof

30 Oktober 2020 Amor Gerber Raymond Papapavlou is vermoor op sy plaas op 5 Oktober. Donderdag 29 Oktober het Patricia Ray-Lee Smith(23) in die Groblersdal-hof verskyn op aanklag van moord en sameswering tot...   More


29/10/2020, 10:16 AM

Man tref koedoe

29 Oktober 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 52-jarige man het ernstige beserings opgedoen, nadat hy teen ‘n koedoe gebots het. Die voorval het op Mazelspoortweg, buite Bloemfontein plaasgevind. Die koedoe is...   More


Older >>


Nuusbrokkies September 2020

Feed

30/09/2020, 03:37 PM

Pastoor gearresteer vir huisroof

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Beweerde pastoor in een van die plaaslike kerke in die Bosbokrand omgewing, Mpumalanga, sal na verwagting Woensdag in ‘n plaaslike landdroshof verskyn op aanklag van...   More


30/09/2020, 03:36 PM

Man vas, nadat hy R157 000 steel

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man het 10 jaar tronkstraf gekry, nadat hy derduisende rande van sy werkgewer gesteel het. Gert Sampson (43) het Maandag erken dat hy R157 000 van sy werkgewer...   More


30/09/2020, 03:36 PM

Man tot 3 keer lewenslank gevonnig vir moord op twee kinders, een verkrag

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 35-Jarige man is tot drie keer lewenslank gevonnis in die Limpopo-hooggeregshof vir die moord op twee kinders, 3 en 6 jaar oud. Die hof het die 35-jarige se poging tot ‘n...   More


30/09/2020, 11:07 AM

Baba gevind by Kaapstad-treinstasie

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Gesonde babaseuntjie is verlede Woensdag by die Kaapstad-treinstasie gevind. ‘n Vrou het omstreeks 14:45 die baba agter ‘n houer van ‘n plaaslike informele handelaar...   More


30/09/2020, 09:40 AM

COVID-19 getalle vir 30 September

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 672 572. Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 16 667. 606 520 Mense het herstel van die...   More


30/09/2020, 09:40 AM

Bejaarde beroof, voertuig aan die brand gesteek

30 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde man wat Maandag omstreeks 10:00 op die Beyers Naude Pad op die M5 in Roodekrans, Roodepoort, in sy Mercedes gery het, is gekaap deur vier verdagtes. Die...   More


30/09/2020, 09:00 AM

Baba gegooi met kookwater

30 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n 17 maande oue baba het Dinsdag derdegraadse brandwonde opgedoen. Volgens die LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Nonhlanhla Khozam, het die ma en die baba se oom ‘n...   More


29/09/2020, 12:35 PM

Vier gearresteer na skietgeveg met polisie

29 September 2020 Rachel Prinsloo Vier mans, tussen 37 en 42 jaar oud, is Maandag gearresteer en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal na ‘n skietgeveg met die Ekurhuleni metropolisie in Brakpan. Die...   More


29/09/2020, 12:34 PM

Jong paartjie, elk in kop geskiet

29 September 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Jong paartjie het Saterdagaand gesterf, nadat hulle albei doodgeskiet is. Stacey Beukes (20) en haar kêrel, Brandon Opel (23) is in Bethelstaart, Wesbank, in die kop...   More


29/09/2020, 12:34 PM

Vragmotorbestuurder sterf na hy beheer verloor

29 September 2020 Rachel Prinsloo ‘n 50-Jarige vragmotorbestuurder is Maandagaand dood in Pinetown, KwaZulu-Natal, nadat sy vragmotor buite beheer geraak het na ‘n botsing met 4 voertuie. Die vragmotor het by...   More


Older >>



Nuusbrokkies Augustus 2020

Feed

31/08/2020, 11:21 AM

Egpaar vermoor in Christiana

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n Egpaar, vermoedelik in hul sewentigs, die eienaars van ‘n kafee in Christiana, Noordwes, se liggame is Sondag in hulle kafee gevind. Die polisie het omstreeks 08:00 die...   More


31/08/2020, 10:40 AM

57-Jarige motorfietsryer ernstig beseer na hy van berg afval

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo ‘n 57-Jarige motorfietsryer is ernstig beseer, nadat hy Saterdagoggend van sy motorfiets afgeval het op die Okhahlamba berg, wat deel is van die Drakensberge, in...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Vier mense sterf in brand

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Vier mense het Sondagoggend gesterf in twee afsonderlike brande. Jermaine Carelse, woordvoerder van Kaapstad se brand-en reddingsdienste, het gesê dat hulle omstreeks...   More


31/08/2020, 09:45 AM

Gauteng maak reg vir eerste reën

31 Augustus 2020 Chantall Jv Rensburg Gauteng kan Dinsdag die lente verwelkom met reën. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD), het gesê dat die inwoners van Gauteng nie deur die Wes-Kaapse koue beïnvloed sal...   More


31/08/2020, 09:41 AM

Comrades-kampioen oorval terwyl hy oefen

31 Augustus 2020 Rachel Prinsloo Die Comrades-kampioen van 1991, Nick Bester, is Sondag oorval en ernstig aangerand, terwyl hy besig was om te oefen. Bester was besig om te oefen in die Magaliesberg,...   More


Older >>


Nuusbrokkies Julie 2020

Feed

31/07/2020, 02:36 PM

1 sterf en 14 beseer toe struktuur inmekaarstort

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Een persoon is dood en 14 ander beseer toe ‘n struktuur Donderdagoggend by Jakaranda-sentrum inmekaarstort. Die voorval het omstreeks 11:30 plaasgevind. Dis nog onbekend...   More


31/07/2020, 02:35 PM

Man verskyn in hof vir verkragting

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg ‘n Man (46) het gister voor die Atlantis-Landdroshof vir statutêre verkragting en die verspreiding van kinderpornografie verskyn. Die getroude man wat ook kinders het, het...   More


31/07/2020, 02:35 PM

COVID-19 gevalle styg

31 Julie 2020 Chantall Jv Rensburg Die aantal positiewe COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 482 169 . Die aantal sterftes in Suid-Afrika staan tans op 7 812. 309 601 Mense het herstel van die virus.    More


31/07/2020, 02:34 PM

Luiperd in die Noorde van Pretoria gevind

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die DBV is tans besig met ‘n ondersoek om vas te stel hoe ‘n luiperd uit die Natuurreservaat ontsnap het en in die Klipgat dorp, Noord van Pretoria, beland het. Die luiperd is...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Ouers en dogter in Vredenburg aangeval

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Bejaarde paartjie en hul dogter is Donderdag deur drie verdagtes aangeval en beroof by hul huis in Vredenburg, Wes-Kaap. Geraldine Prinsloo (36) was omstreeks 19:00 buite, toe...   More


31/07/2020, 02:31 PM

Man skiet drie vrouens, nog een beseer

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Man het Woensdag drie vrouens, onderskeidelik 58 en 72 jaar oud, aangeval en noodlottig geskiet, in die Palmietfontein omgewing. Die man het nog ‘n vrou (58), tydens die...   More


31/07/2020, 02:30 PM

Twee gewapende rowers geskiet tydens rooftog

31 Julie 2020 Rachel Prinsloo Twee rowers is Donderdagaand doodgeskiet tydens ‘n skietgeveg met die polisie, na ‘n gewapende roof op twee winkels in Malmerbury. Die verdagtes het in ‘n wit minibus taxi gevlug...   More


30/07/2020, 03:39 PM

8-Jarige meisie se liggaam gevind na ontvoering

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo Die 8-jarige meisie se liggaam is vroeg Donderdagoggend gevind, nadat sy Dinsdag as vermis aangemeld is in die Tzaneen omgewing. Die meisie is vermoedelik ook verkrag voordat sy...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Besigheid eienaar en werkers aangehou deur bende

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Springfield Park besigheid-eienaar en sy werkers is Saterdagoggend oorval deur ‘n bende, aanghou met ‘n vuurwapen en vasgebind. Blue Security reaksie-offisiere het omstreeks...   More


30/07/2020, 03:38 PM

Wit boere in Zimbabwe word dalk vergoed

30 Julie 2020 Rachel Prinsloo ‘n Ooreenkoms is Woensdag met die wit boere onderteken deur die Zimbabwiese regering om vir hulle 3,5 miljard Amerikaanse Dollar te betaal, nadat van die boere twee dekades terug...   More


Older >>