Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Vandag in die verlede:


MAART

Feed

30/03/2022, 11:13 AM

30 Maart

2012 Zak van Niekerk, sanger en musikant, sterf op hierdie dag. 1996 Die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV) word te Zevenwacht, Kuilsrivier, gestig. 1947 Prof. Izak Daniël Bosman, professor in Geskiedenis...   More


29/03/2022, 08:58 AM

29 Maart

2009 Afsterwe van Gerrit Viljoen, kabinetsminister en eerste rektor van RAU (vandag UJ) 1996 Siegfried Mynhardt, akteur, sterf op hierdie dag op 90 jarige ouderdom. 1991 Barrie Bierman, argitek, sterf op...   More


29/03/2022, 08:58 AM

28 Maart

1935 Tielman Johannes de Villiers (Tielman) Roos, advokaat, regter, politikus en minister van justisie vanaf 1924 tot 1929, sterf op hierdie dag. 1900 Afsterwe van Piet Joubert, Boerekryger en generaal. 1875...   More


27/03/2022, 10:08 AM

27 Maart

1985 Die Westdenedam-ramp vind in Johannesburg plaas. 1983 Arnold Christiaan Vlok van Wyk, komponis, sterf op hierdie dag. 1958 Philippus Jacobus Olivier, staatsman en goewerneur van Kaapland, sterf op...   More


26/03/2022, 06:38 PM

26 Maart

2013 Morkel van Tonder, radio-omroeper en skrywer, sterf op hierdie dag. 1965 Afsterwe van Emile Hullebroeck, liedjieskrywer en toonsetter van Afrikaanse liedjies. 1902 Afsterwe van Cecil John Rhodes,...   More


Older >>


FEBRUARIE

Feed

28/02/2022, 08:53 AM

28 Februarie

1991 Die Golfoorlog kom tot 'n einde. 1935 Jacobus Albertus du Plessis, professor in teologie aan Potchefstroomse Universiteit vir CHO, sterf op hierdie dag. 1933 Die Koalisie-ooreenkoms word aangekondig...   More


27/02/2022, 07:06 AM

27 Februarie

1974 John van den Berg, uitsaaier en skrywer, sterf op hierdie dag. 1964 Die Italiaanse Regering vra vir hulp om die Skewe Toring van Pisa se omtuimeling te verhoed 1902 Anglo-Boereoorlog: Die oudste en...   More


26/02/2022, 05:33 PM

26 Februarie

1996 Adriaan Vlok doen aansoek vir amnestie 1993 World Trade Center bom: In New York Stad, 'n vragmotor met bom geparkeer onder die Noord-toring van die World Trade Center ontplof, ses mense sterf en meer as...   More


25/02/2022, 09:41 AM

25 Februarie

1974 Prof. Hendrik Johannes Jan Matthys (HJJM) van der Merwe, Afrikaanse taalkundige, sterf op hierdie dag. 2004 Alewyn Petrus (AP) Grové, letterkundige kritikus en taalkundige, sterf op hierdie dag. 1932...   More


24/02/2022, 08:41 AM

24 Februarie

2016 Leon Rousseau, skrywer en stigterslid van Human & Rousseau, sterf op hierdie dag. 1992 De Klerk kondig referendumdatum aan 1976 Die eerste aanduidings van protes oor Afrikaans in Soweto-skole. 1968 Die...   More


Older >>


JANUARIE

Feed

31/01/2022, 08:16 AM

31 Januarie

2009 Trudie Taljaard, Suid-Afrikaanse aktrise, sterf op hierdie dag. 1964 Die Universiteit van Port Elizabeth word gestig. 1953 Walter Friedrich Spiethoff, operasanger en komponis, sterf op hierdie...   More


30/01/2022, 09:14 AM

30 Januarie

1964 Henry Charles Christopher (Harry) Wolhuter, wildbewaarder in die Sabi Wildreservaat (nou Kruger Nasionale Park) vanaf 1902-1946, sterf op hierdie dag. 1915 Rebellie: Kemp en Maritz onderhandel met Van...   More


29/01/2022, 12:44 PM

29 Januarie

2011 Fanus Rautenbach, radio-omroeper, skrywer en mediapersoonlikheid, sterf op hierdie dag. 1996 Jamie Uys, rolprentmaker, sterf op hierdie dag. 1980 Petrus Jacobus (Pietie) le Roux, stigter van die...   More


28/01/2022, 08:21 AM

28 Januarie

1970 Die Henley on Klip busramp vind plaas.. Daar was 42 kinders op die bus; 23 is dood, 16 ernstig beseer en 2 ongedeerd. 1959 Die Hoërskool Groote Schuur, Kaapstad, word amptelik geopen deur Otto du...   More


27/01/2022, 08:18 AM

27 Januarie

2012 Reza de Wet, skrywer en dramaturg, sterf op hierdie dag. 2006 Jan Christiaan (Chris) Heunis, politikus en hervormer, lid van die Nasionale Party sterf op hierdie dag. 1984 André Stander, Suid-Afrika se...   More


26/01/2022, 08:38 AM

26 Januarie

1994 Die Vriende van Afrikaans (VVA) word gestig 1990 Johannes du Plessis Scholtz, skrywer, taalhistorikus en kunsversamelaar, sterf op hierdie dag. 1978 Dr. Jan Bouws, musiekkenner en komponis, sterf op...   More


25/01/2022, 11:05 AM

25 Januarie

1981 Minstens 100 mense verdrink in 'n vloed by Laingsburg 1974 Stephanus Petrus (SP) le Roux, politikus en ’n minister van landbou, sterf op hierdie dag. 1917 NH Kerk se predikante-opleiding begin by die ou...   More


24/01/2022, 09:46 AM

24 Januarie

1979 Connie Mulder bedank as gevolg van sy betrokkenheid by plot om apartheid propaganda te verkoop 1979 Johannes (Jan) de Klerk, politikus, onderwyser en pa van FW de Klerk, sterf op hierdie dag. 1961 Elsa,...   More


23/01/2022, 01:20 PM

23 Januarie

2009 Jacques Kallis (34) word die eerste Suid-Afrikaanse krieketspeler om 10 000 lopies te haal in eendagwedstryde en die agtste speler internasionaal. 1998 Voormalige staatspresident P.W. Botha verskyn in...   More


22/01/2022, 11:22 AM

22 Januarie

1936 Jan Volschenk, 'n bekende Suid-Afrikaanse skilder, sterf 1902 Generaal Beyers en sy kommando van ongeveer 300 man beset die konsentrasiekamp op Pietersburg. Die kampsuperintendent en sy personeel word as...   More


21/01/2022, 08:35 AM

21 Januarie

1997 Jaco Reinach, rugbyspeler en atleet, Springbok Cobus Reinach se pa, sterf op hierdie dag. 1969 Suid-Afrika teken ’n verdrag met Portugal, wat namens Angola optree, oor die eerste fase ontwikkeling van...   More


20/01/2022, 08:30 AM

20 Januarie

1951 Fort Klapperkop en Fort Skanskop, Pretoria, word vir die publiek oopgemaak. 1939 By Goodhouse word die hoogste temperatuur tot in daardie stadium in die land, aangeteken naamlik 47,8 °C. 1902...   More


19/01/2022, 10:06 AM

19 Januarie

2013 Die skrywer, Pieter Willem Grobbelaar, navorser en skrywer van volksverhale en kinderboeke, sterf op hierdie dag. 1984 Die Standerbende beroof drie banke op hierdie een dag, binne minder as ‘n uur in...   More


18/01/2022, 09:25 AM

18 Januarie

2006 Anton Rupert, entrepreneur, sakeleier en omgewingsbewaarder, sterf in sy slaap. 2005 Die Airbus A380, die wêreld se grootste kommersiële straler, word onthul by 'n seremonie in Toulouse, Frankryk 1993...   More


17/01/2022, 08:15 AM

17 November

1964 Mnr. De Villiers Graaff, leier van die opposisie, eis ’n regterlike ondersoek na die aktiwiteite van die Broederbond en eis die bedanking van die eerste minister van hierdie vereniging. Dr. Verwoerd weier...   More


16/01/2022, 01:07 PM

16 November

1990 Pedofiel Gert van Rooyen en minnares Joey Haarhoff pleeg selfmoord 1971 Die eerste Kaap tot Rio-seiljagwedloop vind plaas 1970 Die Herstigte Nasionale Party (HNP) begin sy eie koerant, Die...   More


15/01/2022, 10:11 AM

15 Januarie

2017 Marga van Rooy, aktrise, sterf op hierdie dag. 2010 Die langste jaarlikse sonverduistering van die 3de millennium vind plaas 2001 Wikipedia, 'n gratis Wiki-inhoud ensiklopedie, gaan aanlyn. 1970...   More


14/01/2022, 07:19 AM

14 Januarie

2005 Landing van die Huygens ondersoekvoertuig op Saturnus se maan Titan 1993 Suid-Afrika onderteken die VN konvensie wat die gebruik van chemiese wapens verbied 1984 Koos du Plessis, sanger, liedjieskrywer...   More


13/01/2022, 09:20 AM

13 Januarie

1964 Johanna Brandt, skrywer en spioen gedurende die ABO, sterf op hierdie dag. 1942 Henry Ford patenteer 'n plastiek motor, wat 30% ligter is as 'n gewonde motor 1942 Te midde van oorlogswoelinge stel dr....   More


12/01/2022, 11:04 AM

12 Januarie

1988 Cornelius Petrus (Connie) Mulder, politikus, sterf op hierdie dag. 1977 Prof. Matthys Stefanus Benjamin Kritzinger, literator en leksikograaf, sterf op hierdie dag. 1970 Boeing 747 maak sy eerste...   More


Older >>


Wat het gebeur op hierdie dag in die verlede?

Feed

11/12/2021, 09:59 AM

11 Desember

1981 Afsterwe van Izak David (ID) du Plessis, skrywer en digter 1953 Afrikaanse Taal- en Kultuurbond (ATKB) is deur poskantooramptenare gestig 1945 Verskyning van Standpunte 1920 Afsterwe van Olive Emilie...   More


10/12/2021, 08:12 AM

10 Desember

1994 Afsterwe van Prof. Gabriël Stefanus Nienaber, letterkundige, kritikus en akademikus 1924 Afsterwe van Dr. Johannes Brill, rektor van Grey-universiteitskollege en grondlegger van die Universiteit van die...   More


09/12/2021, 08:44 AM

9 Desember

1900 Anglo-Boereoorlog: Geveg by Varkfontein, Lichtenburg/Marico 1900 Anglo-Boereoorlog: Russe verwerp Kruger se pleidooi 1899 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Kamfersdam, Kimberley 1881 Afsterwe van...   More


08/12/2021, 09:37 AM

8 Desember

1939 Die Reddingsdaadbond (RDB) word gestig 1914 Afsterwe van Christiaan Frederik (CF) Beyers, Boeregeneraal, prokureur en leier in die Maritz-rebellie van 1914 1899 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by...   More


07/12/2021, 08:51 AM

7 Desember

1939 Veka Beperk word gestig 1912 Hertzog se De Wildt-toespraak 1885 Stigting van die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Kerk 1882 Afsterwe van Dr. Philip Eduard Faure, teoloog en eerste predikant van...   More


06/12/2021, 08:35 AM

6 Desember

1963 Afsterwe van Henry Allen (HA) Fagan, skrywer, politikus, regter en joernalis 1906 Die Transvaalkolonie verkry verantwoordelike bestuur van die Britse regering   More


05/12/2021, 09:33 AM

5 Desember

1999 Afsterwe van Paul Friedrich Detlev Weiss, leraar, dosent en kultuurleier 1990 Afsterwe van Peter Blum, omstrede digter 1934 Stigting van die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party 1918 Afsterwe van...   More


04/12/2021, 08:15 AM

4 Desember

1981 Ciskei word 'n onafhanklike tuisland. 1949 Afsterwe van Susarah Frederika Magdalena (Sarah) Raal, skrywer van oorlogsherinneringe Met die boere in die veld 1910 Afsterwe van Johann Heinrich Ferdinand...   More


03/12/2021, 08:25 AM

3 Desember

1967 Chris Barnard doen die wêreld se eerste hartoorplanting by Groote Schuur Hospitaal. 1948 Afsterwe van Jannie Hofmeyr, adjunkpremier en onderleier van die Verenigde Party 1900 Anglo-Boereoorlog: Slag by...   More


02/12/2021, 09:25 AM

2 Desember

1972 Afsterwe van Sir Hesperus Andrias (Pierre) van Ryneveld, Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder en vlieënier 1948 Afsterwe van Hendrik Johannes (Hendrik) van der Bijl, wetenskaplike en “vader” van...   More


01/12/2021, 07:45 AM

1 Desember

2007 Afsterwe van Elisabeth Fransoise (Elisabeth) Eybers, bekroonde digter en ontvanger van die Hertzogprys 1948 Die SA Buro vir Rasseaangeleenthede word gestig 1914 Rebellie: Genl. CR de Wet word...   More


29/11/2021, 05:35 PM

30 November

1977 Volksraadsverkiesing 1954 Johannes Gerhardus Strijdom begin sy termyn as die premier van die Unie van Suid-Afrika 1938 Die fakkelloop vir die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument begin 1899...   More


29/11/2021, 09:34 AM

29 November

1970 Die Sondagblad, Rapport, ontstaan 1900 Anglo-Boereoorlog: Die Slag van Renosterkop 1899 Anglo-Boereoorlog: Die eerste Kanadese kontingent bereik Kaapstad om saam met die Britse mag aan die...   More


28/11/2021, 12:30 PM

28 November

1987 Die SAL-vliegtuig, Helderberg, stort naby Mauritius in die Indiese Oseaan neer. Al 159 mense aan boord, sterf. 1916 Afsterwe van Marthinus Theunis (MT) Steyn, sesde en laaste president van die...   More


26/11/2021, 06:22 PM

27 November

1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Helvetia, Dewetsdorp/ Smithfield en Sanddrif, Aliwal-Noord-gebied 1899 Afsterwe van Frans Lion Cachet, broer van Jan Lion Cachet; leraar en skrywer 1860 Afsterwe van...   More


25/11/2021, 08:14 PM

26 November

2012 Riaan Cruywagen lees sy laaste Afrikaanse nuusbulletin op SAUK-televisie 1992 Pres. F.W. de Klerk stel voor dat Suid-Afrika sy eerste verkiesing waaraan die swart meerderheid mag deelneem, in die eerste...   More


25/11/2021, 08:07 AM

25 November

2004 Afsterwe van Sheila Cussons, digter en skilder 1978 Afsterwe van Cornelius Gerhardus Stephanus (Con) de Villiers, skrywer, musiekkenner en genealoog 1974 Dr. Chris Barnard voer die wêreld se eerste...   More


24/11/2021, 07:53 AM

24 November

1951 Vrystaatse Goudveld: Die eerste goudstaaf word in Welkom in die Vrystaat gegiet 1858 Die Zuid-Afrikaansche Republiek en Republiek Lydenburg verenig 1831 Statuut van Westminster bevestig   More


23/11/2021, 07:00 AM

23 November

1938 Afsterwe van Barend Daniel (Ben) Bouwer, generaal 1899 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Arundel, Colesberg 1899 Anglo-Boereoorlog: Die Slag van Willow Grange 1899 Anglo-Boereoorlog: Die Slag van...   More


21/11/2021, 09:57 PM

22 November

1968 Afsterwe van Jan Hofmeyr Louw, predikant 1916 Publikasie van Bybelboek Titus in Afrikaans 1900 Anglo-Boereoorlog: Pres. Kruger kom in Marseille, Frankryk, aan 1899 Anglo-Boereoorlog: Slag van Willow...   More


<< NewerOlder >>


© Die inhoud op VonkMedia is die intellektuele eiendom van VonkMedia en kan nie sonder toestemming gerepliseer of gebruik word nie. Sou enige inligting op die webblad van VonkMedia gebruik word moet die joernalis en VonkMedia erkenning kry en die VonkMedia webblad se skakel moet saam gepubliseer word.

Vir toestemming kontak: amor@toekomsvonk.co.za