Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Vandag in die verlede:


MAART

Feed

30/03/2022, 11:13 AM

30 Maart

2012 Zak van Niekerk, sanger en musikant, sterf op hierdie dag. 1996 Die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV) word te Zevenwacht, Kuilsrivier, gestig. 1947 Prof. Izak Daniël Bosman, professor in Geskiedenis...   More


29/03/2022, 08:58 AM

29 Maart

2009 Afsterwe van Gerrit Viljoen, kabinetsminister en eerste rektor van RAU (vandag UJ) 1996 Siegfried Mynhardt, akteur, sterf op hierdie dag op 90 jarige ouderdom. 1991 Barrie Bierman, argitek, sterf op...   More


29/03/2022, 08:58 AM

28 Maart

1935 Tielman Johannes de Villiers (Tielman) Roos, advokaat, regter, politikus en minister van justisie vanaf 1924 tot 1929, sterf op hierdie dag. 1900 Afsterwe van Piet Joubert, Boerekryger en generaal. 1875...   More


27/03/2022, 10:08 AM

27 Maart

1985 Die Westdenedam-ramp vind in Johannesburg plaas. 1983 Arnold Christiaan Vlok van Wyk, komponis, sterf op hierdie dag. 1958 Philippus Jacobus Olivier, staatsman en goewerneur van Kaapland, sterf op...   More


26/03/2022, 06:38 PM

26 Maart

2013 Morkel van Tonder, radio-omroeper en skrywer, sterf op hierdie dag. 1965 Afsterwe van Emile Hullebroeck, liedjieskrywer en toonsetter van Afrikaanse liedjies. 1902 Afsterwe van Cecil John Rhodes,...   More


Older >>


FEBRUARIE

Feed

28/02/2022, 08:53 AM

28 Februarie

1991 Die Golfoorlog kom tot 'n einde. 1935 Jacobus Albertus du Plessis, professor in teologie aan Potchefstroomse Universiteit vir CHO, sterf op hierdie dag. 1933 Die Koalisie-ooreenkoms word aangekondig...   More


27/02/2022, 07:06 AM

27 Februarie

1974 John van den Berg, uitsaaier en skrywer, sterf op hierdie dag. 1964 Die Italiaanse Regering vra vir hulp om die Skewe Toring van Pisa se omtuimeling te verhoed 1902 Anglo-Boereoorlog: Die oudste en...   More


26/02/2022, 05:33 PM

26 Februarie

1996 Adriaan Vlok doen aansoek vir amnestie 1993 World Trade Center bom: In New York Stad, 'n vragmotor met bom geparkeer onder die Noord-toring van die World Trade Center ontplof, ses mense sterf en meer as...   More


25/02/2022, 09:41 AM

25 Februarie

1974 Prof. Hendrik Johannes Jan Matthys (HJJM) van der Merwe, Afrikaanse taalkundige, sterf op hierdie dag. 2004 Alewyn Petrus (AP) Grové, letterkundige kritikus en taalkundige, sterf op hierdie dag. 1932...   More


24/02/2022, 08:41 AM

24 Februarie

2016 Leon Rousseau, skrywer en stigterslid van Human & Rousseau, sterf op hierdie dag. 1992 De Klerk kondig referendumdatum aan 1976 Die eerste aanduidings van protes oor Afrikaans in Soweto-skole. 1968 Die...   More


Older >>


JANUARIE


Back to overview

16/01/2022

16 November

1990 Pedofiel Gert van Rooyen en minnares Joey Haarhoff pleeg selfmoord

1971 Die eerste Kaap tot Rio-seiljagwedloop vind plaas

1970 Die Herstigte Nasionale Party (HNP) begin sy eie koerant, Die Afrikaner

1947 Hester Debora Maria van Heerden, eerste Afrikaanse vroulike joernalis, sterf op hierdie dag.

1945 Adolf Hitler trek in sy ondergrondse bunker, die sogenaamde Führerbunker in.

1901 Anglo-Boereoorlog: Ses Boere-Krygsgevangenes (m.a.w. verraaiers) word deur die kommando van genl. Lemmer tereggestel. Twee ander word swaar beboet

1896 Die eerste Afrikaanse Taalkongres word gehou; stigting van Ons Klyntji, die eerste Afrikaanse tydskrif.

1838 Op ’n volksvergadering word besluit dat Piet Retief na Dingaan moet gaan

1834 Sir Benjamin D'Urban, na wie die stad Durban vernoem is, aanvaar die amp as Goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop



Back to overview


Wat het gebeur op hierdie dag in die verlede?

Feed

31/12/2021, 07:52 AM

31 Desember

1986 Afsterwe van Bartholomeus Jacobus (Bartho) Smit, skrywer en dramaturg 1971 Afsterwe van Albertus Johannes Roux van Rhijn, eerste hoofredakteur van Die Volksblad, lid van die parlement en administrateur...   More


30/12/2021, 08:43 AM

30 Desember

1899 Anglo-Boereoorlog: Geveg by Labuschagnesnek, Dordrecht 1880 Paul Kruger word die President van die Transvaalse Republiek 1831 Die eerste uitgawe van die Graham’s Town Journal, verskyn 1691 Die eerste...   More


29/12/2021, 09:45 AM

29 Desember

1959 Afsterwe van Leila Reitz, eerste vrou in Suid-Afrika se Volksraad 1909 Brief van Louis Botha oor Afrikanerbond 1900 Anglo-Boereoorlog: Slag by Helvetia, Tvl. 1895 Jameson en soldate verlaat...   More


28/12/2021, 09:02 AM

28 Desember

2016 Afsterwe van Judith Mason, Suid-Afrikaanse kunstenaar 2015 Afsterwe van Christian Johan (Chris) Barnard, befaamde Afrikaanse skrywer en rolprentmaker 2009 Afsterwe van Dirk de Villiers, rolprentmaker en...   More


27/12/2021, 08:28 AM

27 Desember

2015 Afsterwe van Randall Wicomb, sanger en liedjieskrywer 1969 Afsterwe van Gerhardus Jacobus Badenhorst, boer, landbou-pionier en nyweraar 1932 Suid-Afrika stap van die goudstandaard af 1900...   More


26/12/2021, 09:54 AM

26 Desember

1900 Anglo-Boereoorlog: Geveg by Suidrandmyn, Greylingstad; New Kleinfontein-myn, Oosrand, Tvl. 1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Houwater, Kaapkolonie 1763 Afsterwe van Hendrik Swellengrebel, enigste...   More


25/12/2021, 09:11 AM

25 Desember

2011 Afsterwe van John Christoffel Kannemeyer, akademikus en skrywer 2010 Afsterwe van Hendrik van Blerk, skrywer en digter 1961 Afsterwe van Stephanie Faure, voordragkunstenaar en toneelspeler 1950...   More


24/12/2021, 09:33 AM

24 Desember

1901 Anglo-Boereoorlog: Slag van Groenkop 1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Edenkop, Heidelberg, Tvl. 1899 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Joubertskop, Dordrecht 1651 Jan van Riebeeck vertrek na...   More


23/12/2021, 08:59 AM

23 Desember

1932 As gevolg van baie goud wat Suid-Afrika verlaat, ontstaan ’n monotêre krisis. 1838 Inname van Umgundgundlovu   More


22/12/2021, 10:05 AM

22 Desember

1922 Die SA Munt in Pretoria is opgerig 1880 Anglo-Boereoorlog: Beleg van Pretoria   More


21/12/2021, 08:53 AM

21 Desember

1911 Pos word in Suid-Afrika per vliegtuig vir die eerste keer vervoer (tussen Kenilworth en Muizenberg) 1900 Kitchener-memorandum oor konsentrasiekampe word uitgereik 1880 Krygswet word in die ZAR...   More


20/12/2021, 12:17 PM

20 Desember

1989 Afsterwe van Etienne Leroux, skrywer van o.a. Magersfontein, o Magersfontein! 1985 Afsterwe van Olaf Andresen, Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer 1940 Afsterwe van Genl. Salomon Gerhardus (Manie)...   More


19/12/2021, 01:05 PM

19 Desember

1942 Afsterwe van Genl. Daniël Hermanus (Dan) Pienaar, militêre bevelvoerder 1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Hekpoort (Breedtsnek), Tvl. 1858 Afsterwe van Josephus Suasso de Lima, negentiende-eeuse...   More


18/12/2021, 09:00 AM

18 Desember

2006 Afsterwe van Stanley John (Bertie) Reed, seiljagvaarder 1929 Die FAK word in Bloemfontein gestig 1923 Suid-Afrika se eerste radio-uitsending vind plaas   More


17/12/2021, 07:52 AM

17 Desember

1920 Suidwes-Afrika word aan Suid-Afrika gegee om as ’n mandaat te bestuur 1890 Die spoorlyn tussen Kaapstad en Bloemfontein word oopgestel 1880 Paul Kruger word president van die ZAR 1856 De Republiek...   More


16/12/2021, 10:51 AM

16 Desember

1996 Afsterwe van Laurens van der Post, skrywer en filosoof 1949 Die Voortrekkermonument word ingewy in Pretoria 1938 Die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument vind plaas in Pretoria 1921 Die...   More


15/12/2021, 08:26 AM

15 Desember

2009 Afsterwe van Hester Henriette Grové, skrywer en dramaturg 1938 Roberts Heights word Voortrekkerhoogte 1920 Die Suid-Afrikaanse Kunsvereniging word gestig 1899 Anglo-Boereoorlog: Slag by Colenso 1838...   More


14/12/2021, 07:50 AM

14 Desember

1970 Cecilia Wessels, operasangeres 1912 Genl. Botha bedank as Eerste Minister wat beteken dat die Kabinet outomaties ontbind is.   More


13/12/2021, 08:39 AM

13 Desember

1920 Afsterwe van Ds. Willem Postma (Dr. O’Kullis), Gereformeerde predikant en Afrikaanse baanbrekerskrywer 1905 Die Afrikaanse Taalgenootskap word in Pretoria onder leiding van Gustav Preller gestig 1900...   More


12/12/2021, 12:59 PM

12 Desember

1885 Die eerste goudstampers word aan die Rand gebruik 1859 MW Pretorius word as Staatspresident van die Oranje-Vrystaat verkies   More


Older >>


© Die inhoud op VonkMedia is die intellektuele eiendom van VonkMedia en kan nie sonder toestemming gerepliseer of gebruik word nie. Sou enige inligting op die webblad van VonkMedia gebruik word moet die joernalis en VonkMedia erkenning kry en die VonkMedia webblad se skakel moet saam gepubliseer word.

Vir toestemming kontak: amor@toekomsvonk.co.za