Vandag in die verlede:
MAART | ![]() |
30/03/2022, 11:13 AM
30 Maart
2012 Zak van Niekerk, sanger en musikant, sterf op hierdie dag. 1996 Die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV) word te Zevenwacht, Kuilsrivier, gestig. 1947 Prof. Izak Daniël Bosman, professor in Geskiedenis... More
29/03/2022, 08:58 AM
29 Maart
2009 Afsterwe van Gerrit Viljoen, kabinetsminister en eerste rektor van RAU (vandag UJ) 1996 Siegfried Mynhardt, akteur, sterf op hierdie dag op 90 jarige ouderdom. 1991 Barrie Bierman, argitek, sterf op... More
29/03/2022, 08:58 AM
28 Maart
1935 Tielman Johannes de Villiers (Tielman) Roos, advokaat, regter, politikus en minister van justisie vanaf 1924 tot 1929, sterf op hierdie dag. 1900 Afsterwe van Piet Joubert, Boerekryger en generaal. 1875... More
27/03/2022, 10:08 AM
27 Maart
1985 Die Westdenedam-ramp vind in Johannesburg plaas. 1983 Arnold Christiaan Vlok van Wyk, komponis, sterf op hierdie dag. 1958 Philippus Jacobus Olivier, staatsman en goewerneur van Kaapland, sterf op... More
26/03/2022, 06:38 PM
26 Maart
2013 Morkel van Tonder, radio-omroeper en skrywer, sterf op hierdie dag. 1965 Afsterwe van Emile Hullebroeck, liedjieskrywer en toonsetter van Afrikaanse liedjies. 1902 Afsterwe van Cecil John Rhodes,... More
Older >> |
FEBRUARIE | ![]() |
28/02/2022, 08:53 AM
28 Februarie
1991 Die Golfoorlog kom tot 'n einde. 1935 Jacobus Albertus du Plessis, professor in teologie aan Potchefstroomse Universiteit vir CHO, sterf op hierdie dag. 1933 Die Koalisie-ooreenkoms word aangekondig... More
27/02/2022, 07:06 AM
27 Februarie
1974 John van den Berg, uitsaaier en skrywer, sterf op hierdie dag. 1964 Die Italiaanse Regering vra vir hulp om die Skewe Toring van Pisa se omtuimeling te verhoed 1902 Anglo-Boereoorlog: Die oudste en... More
26/02/2022, 05:33 PM
26 Februarie
1996 Adriaan Vlok doen aansoek vir amnestie 1993 World Trade Center bom: In New York Stad, 'n vragmotor met bom geparkeer onder die Noord-toring van die World Trade Center ontplof, ses mense sterf en meer as... More
25/02/2022, 09:41 AM
25 Februarie
1974 Prof. Hendrik Johannes Jan Matthys (HJJM) van der Merwe, Afrikaanse taalkundige, sterf op hierdie dag. 2004 Alewyn Petrus (AP) Grové, letterkundige kritikus en taalkundige, sterf op hierdie dag. 1932... More
24/02/2022, 08:41 AM
24 Februarie
2016 Leon Rousseau, skrywer en stigterslid van Human & Rousseau, sterf op hierdie dag. 1992 De Klerk kondig referendumdatum aan 1976 Die eerste aanduidings van protes oor Afrikaans in Soweto-skole. 1968 Die... More
Older >> |
JANUARIE
Back to overview
24/01/2022
24 Januarie
1979 Connie Mulder bedank as gevolg van sy betrokkenheid by plot om apartheid propaganda te verkoop
1979 Johannes (Jan) de Klerk, politikus, onderwyser en pa van FW de Klerk, sterf op hierdie dag.
1961 Elsa, die leeuwyfie wat bekend gemaak is deur Joy Adamson se boek Born Free, sterf in Kenia
1960 Nege polisiemanne is dood in Cato Manor-onluste in Durban, kort voor die berugte Sharpville-slagting
1959 Op hierdie dag het ’n uniale konferensie van die FAK in Johannesburg waar 150 mense teenwoordig was, die reëlings vir die landwye viering van Afrikaanse Taalfeeste beklink.
1921 Pieter Willem Frederik (Pieter) Wenning, kunstenaar en die vader van die Kaapse Impressionisme, sterf op hierdie dag.
1921 Dirk Balfoort, komponis en weldoener vir kultuurlewe, sterf op hierdie dag.
1901 Emily Hobhouse berig oor haar bevindings oor konsentrasiekampe tydens die Tweede Vryheidsoorlog
1900 Anglo-Boereoorlog: Spioenkop, waar 600 Boere op die einde van dag teen 3 000 Britte veg. Die Vierkleur is gehys.
1878 Kabelkommunikasie tussen Engeland en die Kaap word gevestig.
Back to overview
Wat het gebeur op hierdie dag in die verlede? | ![]() |
31/12/2021, 07:52 AM
31 Desember
1986 Afsterwe van Bartholomeus Jacobus (Bartho) Smit, skrywer en dramaturg 1971 Afsterwe van Albertus Johannes Roux van Rhijn, eerste hoofredakteur van Die Volksblad, lid van die parlement en administrateur... More
30/12/2021, 08:43 AM
30 Desember
1899 Anglo-Boereoorlog: Geveg by Labuschagnesnek, Dordrecht 1880 Paul Kruger word die President van die Transvaalse Republiek 1831 Die eerste uitgawe van die Graham’s Town Journal, verskyn 1691 Die eerste... More
29/12/2021, 09:45 AM
29 Desember
1959 Afsterwe van Leila Reitz, eerste vrou in Suid-Afrika se Volksraad 1909 Brief van Louis Botha oor Afrikanerbond 1900 Anglo-Boereoorlog: Slag by Helvetia, Tvl. 1895 Jameson en soldate verlaat... More
28/12/2021, 09:02 AM
28 Desember
2016 Afsterwe van Judith Mason, Suid-Afrikaanse kunstenaar 2015 Afsterwe van Christian Johan (Chris) Barnard, befaamde Afrikaanse skrywer en rolprentmaker 2009 Afsterwe van Dirk de Villiers, rolprentmaker en... More
27/12/2021, 08:28 AM
27 Desember
2015 Afsterwe van Randall Wicomb, sanger en liedjieskrywer 1969 Afsterwe van Gerhardus Jacobus Badenhorst, boer, landbou-pionier en nyweraar 1932 Suid-Afrika stap van die goudstandaard af 1900... More
26/12/2021, 09:54 AM
26 Desember
1900 Anglo-Boereoorlog: Geveg by Suidrandmyn, Greylingstad; New Kleinfontein-myn, Oosrand, Tvl. 1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Houwater, Kaapkolonie 1763 Afsterwe van Hendrik Swellengrebel, enigste... More
25/12/2021, 09:11 AM
25 Desember
2011 Afsterwe van John Christoffel Kannemeyer, akademikus en skrywer 2010 Afsterwe van Hendrik van Blerk, skrywer en digter 1961 Afsterwe van Stephanie Faure, voordragkunstenaar en toneelspeler 1950... More
24/12/2021, 09:33 AM
24 Desember
1901 Anglo-Boereoorlog: Slag van Groenkop 1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Edenkop, Heidelberg, Tvl. 1899 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Joubertskop, Dordrecht 1651 Jan van Riebeeck vertrek na... More
23/12/2021, 08:59 AM
23 Desember
1932 As gevolg van baie goud wat Suid-Afrika verlaat, ontstaan ’n monotêre krisis. 1838 Inname van Umgundgundlovu More
22/12/2021, 10:05 AM
22 Desember
1922 Die SA Munt in Pretoria is opgerig 1880 Anglo-Boereoorlog: Beleg van Pretoria More
21/12/2021, 08:53 AM
21 Desember
1911 Pos word in Suid-Afrika per vliegtuig vir die eerste keer vervoer (tussen Kenilworth en Muizenberg) 1900 Kitchener-memorandum oor konsentrasiekampe word uitgereik 1880 Krygswet word in die ZAR... More
20/12/2021, 12:17 PM
20 Desember
1989 Afsterwe van Etienne Leroux, skrywer van o.a. Magersfontein, o Magersfontein! 1985 Afsterwe van Olaf Andresen, Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer 1940 Afsterwe van Genl. Salomon Gerhardus (Manie)... More
19/12/2021, 01:05 PM
19 Desember
1942 Afsterwe van Genl. Daniël Hermanus (Dan) Pienaar, militêre bevelvoerder 1900 Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Hekpoort (Breedtsnek), Tvl. 1858 Afsterwe van Josephus Suasso de Lima, negentiende-eeuse... More
18/12/2021, 09:00 AM
18 Desember
2006 Afsterwe van Stanley John (Bertie) Reed, seiljagvaarder 1929 Die FAK word in Bloemfontein gestig 1923 Suid-Afrika se eerste radio-uitsending vind plaas More
17/12/2021, 07:52 AM
17 Desember
1920 Suidwes-Afrika word aan Suid-Afrika gegee om as ’n mandaat te bestuur 1890 Die spoorlyn tussen Kaapstad en Bloemfontein word oopgestel 1880 Paul Kruger word president van die ZAR 1856 De Republiek... More
16/12/2021, 10:51 AM
16 Desember
1996 Afsterwe van Laurens van der Post, skrywer en filosoof 1949 Die Voortrekkermonument word ingewy in Pretoria 1938 Die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument vind plaas in Pretoria 1921 Die... More
15/12/2021, 08:26 AM
15 Desember
2009 Afsterwe van Hester Henriette Grové, skrywer en dramaturg 1938 Roberts Heights word Voortrekkerhoogte 1920 Die Suid-Afrikaanse Kunsvereniging word gestig 1899 Anglo-Boereoorlog: Slag by Colenso 1838... More
14/12/2021, 07:50 AM
14 Desember
1970 Cecilia Wessels, operasangeres 1912 Genl. Botha bedank as Eerste Minister wat beteken dat die Kabinet outomaties ontbind is. More
13/12/2021, 08:39 AM
13 Desember
1920 Afsterwe van Ds. Willem Postma (Dr. O’Kullis), Gereformeerde predikant en Afrikaanse baanbrekerskrywer 1905 Die Afrikaanse Taalgenootskap word in Pretoria onder leiding van Gustav Preller gestig 1900... More
12/12/2021, 12:59 PM
12 Desember
1885 Die eerste goudstampers word aan die Rand gebruik 1859 MW Pretorius word as Staatspresident van die Oranje-Vrystaat verkies More
Older >> |
© Die inhoud op VonkMedia is die intellektuele eiendom van VonkMedia en kan nie sonder toestemming gerepliseer of gebruik word nie. Sou enige inligting op die webblad van VonkMedia gebruik word moet die joernalis en VonkMedia erkenning kry en die VonkMedia webblad se skakel moet saam gepubliseer word.
Vir toestemming kontak: amor@toekomsvonk.co.za