NUUSBROKKIES |  |
26/02/2021, 08:52 AM
Steve Hofmeyr gee Coke op
26 Februarie 2021 Mikayla Bosch Verskeie mense in die land gaan na verwagting nie meer Coke se produkte ondersteun nie. Dit volg nadat die internasionale maatskappy werkers gevra het om “minder wit te... More
26/02/2021, 08:24 AM
COVID-19 getalle vir 26 Februarie
26 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 35 056. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 1 676 met 31 862 toetse wat... More
25/02/2021, 11:17 AM
Kuberkrakers kry toegang tot Rain-internet
25 Februarie 2021 Mikayla Bosch Rain het bevestig dat hulle kuberveiligheidspan ongemagtigde toegang opgetel het op hulle faktuuropberigingstelsel. Kuberkrakers kon moontlik toegang tot inligting van... More
25/02/2021, 11:16 AM
Kapingsindikaat uiteindelik vas
25 Februarie 2021 Mikayla Bosch Woordvoerder van die Valke, Katlego Mogale, het bevetig dat hulle vir ‘n geruime tyd op die spoor van ‘n motor kapingsindikaat is. Kapings wat deur die sindikaat gepleeg is... More
25/02/2021, 11:16 AM
Alkohol en sigarette word duurder
25 Februarie 2021 Mikayla Bosch Minister van Finansies, Tito Mboweni, het gister aangekondig dat daar veranderinge aan die pryse van alkohol en sigarette sal wees. Die Regering is in die proses om alkohol en... More
25/02/2021, 11:15 AM
Ma probeer kinders vermoor
25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg ‘n Sekuriteitswag van WIPS ( Wildlife Investigations and Protections Services) het omstreeks 03:00 patrollie gery langs ‘n lyndraad toe hy ‘n kind hoor gil het. Hy... More
25/02/2021, 09:18 AM
Plaasbestuurder skiet werker: Verskyn weer in die hof
25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg ‘n Vrystaatse plaasbestuurder is aangekla vir moord, nadat hy verlede jaar tydens ‘n argument ‘n werker geskiet het. Die 28-jarige Thokozani Joseph Mdlhuli, het verlede... More
25/02/2021, 09:18 AM
Vrou dra onderklere as masker
25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg Kopers by ‘n plaaslike Pick n Pay kruidenierswinkel was verbaas, nadat ‘n vrou haar onderklere as ‘n masker gebruik het. Beeldmateriaal is vasgevang waar ‘n mens... More
25/02/2021, 08:32 AM
COVID-19 getalle vir 25 Februarie
25 Februarie 2021 Chantall Jv Rensburg Die aantal totale positiewe (aktiewe) COVID-19 gevalle in Suid-Afrika staan nou op 35 303. Nuwe positiewe gevalle in die afgelope 24 uur is 998 met 34 510 toetse wat in... More
24/02/2021, 02:39 PM
Soektog na man wat vermis geraak het op Vaaldam eindig tragies
24 Februarie 2021 Rachel Prinsloo Die soektog na die 30-jarige Pieter Wilders, wat Saterdagmiddag vermis geraak het, het tragies geëindig. Wilders het Saterdagmiddag sy visstokke gevat en met sy boot op die... More