PLAASAANVALLE & PLAASMOORDE
30 Maart
2012 Zak van Niekerk, sanger en musikant, sterf op hierdie dag.
1996 Die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV) word te Zevenwacht, Kuilsrivier, gestig.
1947 Prof. Izak Daniël Bosman, professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, sterf op hierdie dag.
1941 Laurens Meintjes, Suid-Afrika se eerste wêreldkampioen in fietsry, sterf op hierdie dag.
1902 Anglo-Boereoorlog: Britse troepe sterf in treinongeluk naby Barberton.