PERSVERKLARINGS
ToekomsVonk Persverklarings | ![]() |
19/02/2021, 11:57 AM
ToekomsVonk Persverklaring: Plaasaanvalle JAN 2021
Aandag: Alle media Datum: 19 Februarie 2021 Kontak: rachel@toekomsvonk.co.za Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Januarie 2021 Vir Januarie 2021 lyk die statistieke soos volg: In Januarie 2021 was daar 24... More
08/01/2021, 12:56 PM
Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Desember 2020
ToekomsVonk Persverklaring Aandag: Alle media Datum: 08 Januarie 2021 Kontak: rachel@toekomsvonk.co.za Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Desember 2020 ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord... More
06/10/2020, 10:38 AM
ToekomsVonk Statistieke: Plaasaanvalle en Plaasmoorde: September 2020
Aandag: Alle media Datum: 6 Oktober 2020 Kontak: chantall@toekomsvonk.co.za Plaasaanvalle en Plaasmoorde: September 2020 ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op... More
18/09/2020, 01:38 PM
ToekomsVonk: “Innige meegevoel met ons boere se families. In gees saam met ons mense by die opgradering van die Witkruis Monument”
Aandag: Alle Media Datum: 18 September 2020 Kontak: Englie Botha englie@toekomsvonk.co.za Die ongelooflike aanslag op ons boere, ons mense, het oor die afgelope jare ‘n enorme verdeeltheid in hierdie land... More
06/09/2020, 01:00 PM
ToekomsVonk staan die ondersoek teen, voorgestel deur die minister van kuns, kultuur en sport, Nathi Mthethwa, vir die verwydering en verskuiwing na sogenaamde temaparke van enige en alle standbeelde uit die apartheids- en koloniale era.
Aandag: Alle Media Datum: 5 September 2020 Kontak: Englie Botha englie@toekomsvonk.co.za Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur beskryf hulself as die toesighouer van die Uitkoms 14, Sosiale Samehorigheid... More
22/06/2020, 02:52 PM
ToekomsVonk Persverklaring: COVID-19 gendeltydperk maatreëls
ToekomsVonk Persverklaring Aandag: Alle Media Datum: 22 Junie 2020 Kontak: Englie Botha englie@toekomsvonk.co.za ToekomsVonk het geen illusie dat voorkomende maatreëls teen die verspreiding van COVID-19 in... More
06/04/2020, 03:04 PM
ToekomsVonk: Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Maart 2020
Aandag: Alle media Datum: 06 April 2020 Kontak: amor@toekomsvonk.co.za ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op plase. Aan die einde van Maart 2020 lyk die statistieke soos... More
10/03/2020, 03:06 PM
Plaasaanvalle en Plaasmoorde: Januarie en Februarie 2020
Aandag: Alle media Datum: 10 Maart 2020 Kontak: amor@toekomsvonk.co.za ToekomsVonk hou vanaf 2017 noukeuring rekord van aanvalle en moorde op ons Boere. Aan die einde van Februarie 2020 lyk die... More
20/01/2020, 03:07 PM
ToekomsVonk beurse
Aandag: Alle media Datum: 20 Januarie 2020 Kontak: amor@toekomsvonk.co.za Toekomsvonk stel bekend ons beursfondse vir 2020. Aansoeke is nou oop. Alle beursaanoeke se sluitingsdatum is die 15 Februarie 2020.... More