Nuus vir die mense, deur die mense
waar ons die vonke laat spat

Bak en Brou.

Die reuk van vars gebakte brood of beskuit... Min dinge kan dit oortref!


Stuur gerus jou beste resep vir ons en laat ons BAK!

Epos jou resep aan annibrand@vonkmedia.co.za



Weg-kruipertjie brood

Feed

07/09/2020, 12:28 PM

So maak mens

(Veral lekker saam met braaivleis) 1 Bol witbrooddeeg (wat jy by die supermark koop) Kaas (blokkies gesny) Olywe (ontpit en in ringetjies gesny) Knoffel Pepperdews Feta Botter (omtrent 100 g in klein...   More