Groente.
Boeremense is oor die algemeen vleiseters, maar wat is nou lekkerder saam met skaapboud as gebakte artappels, soet patats en boontjies met uie, artappels en sommer baie botter!
Deel gerus jou groente resepte met ons!
Stuur 'n epos aan annibrand@vonkmedia.co.za